Uppies leerder Chrizelle Strydom deur na ATKV se finaal
Chrizelle Strydom, ‘n leerder van Hoërskool Upington, het by die afgelope semi-finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie ‘n plek losgepraat na die finaal. Chrizelle het aan die graad 8-9 Voorbereide…
Die Heuwels Fantasties en Francois van Coke tree op by DF Malan
Die Heuwels Fantasties en Francois van Coke tree op 29 Junie 2017, 19:30 by DF Malan Aktiwiteitsentrum op. Deure open om 19:00. Kaartjies is beskikbaar by die DF se Glaskas teen…
DF Malan koor presteer baie goed.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Ons is besonder trots op die koor wat die afgelope tyd so goed presteer het. Die koor het tydens die…
Musiek nuus vanaf DF Malan
MUSIEK Nicole Parker en Estea Marais slaag albei UNISA Graad 5 Klavier met lof. (83 en 82% onderskeidelik.) Albei die dogters is in Graad 9 in die skool en Graad 5…
Badminton news from Glenwood High School
BADMINTON Reece Wannenburg played the U17 KZN Open Badminton on 26 / 27 May. Opposition included participants from other provinces including the number 1 SA cede. He played in the…
Hoërskool Diamantveld Landsdiens nuus
LANDSDIENS Baie geluk aan Marco van Straaten en Jana van der Linde van Hoërskool Diamantveld in Kimberley wat die Springbok Toekenning verwerf het met landsdiens.
Hoërskool Diamantveld nog kultuur nuus
ATKV – REDENAARS Vyf leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het op 19 Mei 2017 aan die semi-finaal van die ATKV se redenaars kompetisie te Upington gaan deelneem. Die leerders…
Redenaars nuus uit die kantoor van Hoërskool Diamantveld
RADIKALE REDENAARS Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het aan die uitdunrondtes van die Radikale Redenaars deelgeneem. Al hierdie leerders kwalifiseer om in Oktober aan die Nasionale Toernooi…
Hoërskool Diamantveld netbal nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HOËRSKOOL DIAMANTVELD NOORD-KAAP PROVINSIALE NETBAL SPANNE Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld is ingesluit in die onderskeie Noord-Kaap Netbalspanne wat…
Hoërskool Diamantveld Hokkie nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text seuns” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] SEUNSHOKKIE Noord-Kaap Voor – v.ln.r – Julian Viljoen* (O/16), Lourens de Kock (O/14), Michael Wakeford (O/16). Agter – v.l.n.r…
Glenwood High School is very proud of Keanu Stoltz
Keanu Stoltz, learner of Glenwood High School in Durban, (Form VI) has been selected into the National Baseball squad as a non-travelling reserve. Glenwood is very proud of Keanu.
Hoërskool Punt se bydraes aan Knysna
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Punt-ouers het bydraes gestuur wat na die Knysna-omgewing versprei is! Ons leerders moes bontstaan om die bydrae in voertuie te kry. Dankie vir al die…
Netbal nuus vanaf Punt Hoërskool
Punt se o/17-netbalspan het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Hermanus deelgeneem. Hulle het hul wedstryde as volg gewen: Punt wen Brackenfell 19-3 Punt wen Girls High…
Laerskool Outeniqua rugby nuus
Laerskool Outeniqua is baie trots met die insluiting van hierdie ses seuns in die verskeie SWD-rugbyspanne. Voor: Khanya Mfundisi (SWD B-span), Curtley Smith (Cravenweek span), Marcel Strydom ( Cravenweek span)…
Baie geluk aan Karli Olivier van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan Karli Olivier van Laerskool Outeniqua wat eerste plek behaal het in die Top Tien SA (Euro Trampolien). Sy is nou die junior kampioen in SA vir Euro…
Skill shortage in South Africa and my choice of career
According to the Department of Higher Education & Training (Government Gazette 19 January 2016 the list of skills shortage is quite extensive. http://www.d )het.gov.za/Gazette/Government Towards the end of Grade 9 you…
Oops Did you Forget that its Father day soon…
Well done to all those that remember Fathers day and have already planned or bought the perfect gift! For everyone else don’t worry, we understand that sometimes life gets crazy…
UPPIES SEUNS GEKIES IN NK SPANNE
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Na afloop van die seuns NK hokkie-proewe gehou te Kimberley is die volgende Uppie seuns ingesluit in die onderskeie spanne: 0/14 – JP Louw 0/16…
WHO TO CALL IN CASE OF AN EMERGENCY
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] REF: WESTERN CAPE GOVERMENT (05/06/2017) LINK: https://www.westerncape.gov.za/general-publication/who-call-case-emergency In an emergency, every second counts and since there’s no single emergency number in…
DF Malan Netbalspelers is gekies vir die WP en WK spanne
Hierdie DF Malan Netbalspelers is gekies vir die onderskeidelike Westelike Provinsie en Wes-Kaap spanne om aan verskillende Interprovinsiale Toernooie gedurende die Julievakansie deel te neem. Adelle Claassen (onder 16-afrigter) is gekies…
Museums received ceremonial cheques at Symposium in Cape Town
REF: DEPARTMENT OF CULTURAL AFFAIRS AND SPORTS (2017) WESTERN CAPE (05/06/2017) LINK: https://www.westerncape.gov.za/gc-news/99/46625 On 1 June 2017, Western Cape Minister of Cultural Affairs and Sport, Anroux Marais officiated at the annual Museum…
GLENWOOD INTERACT
Congratulation to Shane Mc Farthing who is the Glenwood High School Rotary Interact Club President for 2017. The vice-President is Ridge Radebe. We wish you all of the best for…
PRESIDENT’S AWARD FOR YOUTH EMPOWERMENT
Bryan Pather of Glenwood High School in Durban,has been awarded the Bronze Certificate of the President’s Award. The President’s Award for Youth Empowerment is a full member of the Duke…
GLENWOOD RUGBY CAPTAIN 2017
Dylan Kruger (Form VI) is the Captain of the Glenwood in Durban’s 1st XV Rugby Team. Dylan has been playing rugby since the age of 7 at Suid-Natal Primary. 2017…
GLENWOOD HOCKEY CAPTAIN 2017
Clayton Saker (Form VI) is the Captain of the Glenwood 1st XI Hockey Team. Clayton has been playing hockey since Grade 4 (2009) at Penzance and has had a very…
Matric Dance of Glenwood High
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] MATRIC DANCE 2017 The annual Matric Dance of Glenwood High in Durban was held on Friday 19 May 2017 in the School Hall. …
The following boys of Glenwood, Durban have been chosen to represent KZN.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text U16 Grant Khomo ” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] U16 Grant Khomo Left to Right K. O’Neal, B. Golden, M. Van Wyk, S.Mbona, Msizi Ncongo…
Uppies se Fourie blink uit op Rolbalbaan
Cobus Fourie van Upington Hoërskool, is genooi om in die Noord-Kaap o/30 meesters rolbal deel te neem. Die kompetisie kan slegs op uitnodiging gespeel word. Noord-Kaap nooi die top 12…
Kaapstadse uitdunne van die World Scholar’s Cup by DF Malan gehou
Tydens die naweek van 20 – 21 Mei 2017 is die Kaapstadse uitdunne van die World Scholar’s Cup deur vier aanbieders van Amerika, Switserland, China en Suid-Afrika by DF aangebied.…
Hoërskool Upington – Skaak
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Nog prestasie vir Carina de Beer Carina de Beer, van Upington Hoërskool, het Saterdag, 3 Junie, in Kimberley aan die…
Hoërskool Robertson het puik presteer by die redenaars
Baie geluk aan Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap se leerders wat puik presteer het by die redenaars op Woensdag, 31 Mei. Robertson is baie trots op sy leerders. Hulle is:…
Hoërskool Robertson het onlangs hul Mnr en Mej RHS 2017 gekies
Mnr RHS – Barry Oosthuizen Mej RHS – Mieke Matthyser 1ste Prinses – Anais Drotschie 2de Prinses – Anke Basson Junior Mnr en Mej RHS is Theolin Lyndle Hess en Jacobus Uys RHS is baie…
Hoërskool Robertson Rugby nuus
Rugby: Boland Hoërskool Robertson is baie trots op vier leerders, Malan Gouws, Dawid Oosthuizen, Rune Lucas en Albert Bruwer wat Boland rugby behaal het. Op 16 en 17 Junie gaan…
Hoërskool Robertson netbal nuus
Drie leerders van Hoërskool Robertson, Linry Johnson, Ro-Ann Fortuin en Emma Du Preez, is onlangs gekies tot die Kaapse Netbal Wynlandspan wat voorheen bekend bekend gestaan het as die Bolandspan.…
Hoërskool Robertson Vlugbalspan
Hoërskool Robertson wens Tylor May hartlik geluk met verkiesing tot die Kaapse Wynland Skole Vlugbalspan. Hy gaan deur na die finale proewe van Wes-Kaap op 20 Junie 2017. Robbies is…
Hoërskool Robertson spog met 4 leerders in die Noord-Boland span
Hoërskool Robertson se vier leerders Janine Olivier (O/16), Emma van Deventer (0/16), Jacobus Uys (0/16) en Carla Visser (0/16) het onlangs Noord-Boland hokkie behaal. Robbies is baie trots op elkeen…
HOЁRSKOOL UPINGTON – Uppies Camerata wen Goud by ATKV- Applous
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Uppies Camerata wen Goud by ATKV- Applous. Hoërskool Upington se Uppies Camarata het onlangs aan die ATKV-Applous deelgeneem en is…
Hoërskool Robertson Hokkie nuus
Baie geluk aan Hoërskool Robertson se Keanen Barnard, wat Boland Shiraz 0/14 en Chad Calvert wat Boland Regionals 0/16 behaal het. Hulle gaan in die Junie vakansie in ‘n toernooi in Bloemfontein…
Newton Laerskool koor kompetisie nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Newton Laerskool in Kimberley se kore het deelgeneem aan die ATKV Applous Koor Kompetisie op die 30ste Mei. Die Leeukoor (Graad 2-3), onder leiding van…
‘n Trotse wen vir DF Malan se Rugby
Baie geluk aan die o.19A-rugbyspan wat reeds hierdie jaar 10 wedstryde in ‘n ry gewen het. Hulle het reeds met sterk skole dié jaar afgereken, soos: Witteberg, Upington en Swartland,…
DF Malan se Graad 8’s gee om
Die graad 8 Raad van Leerders het Vrydag 12 Mei die 100 pakkies “2 Minute Noodles” wat hul onder die graad 8’s ingesamel het, by Bellville landdroskantoor afgelewer waar dit…
DF Malan se Dink of Sink
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hierdie funksie is die hoogtepunt van kultuur jaarliks en word deur mnr. Gert Visser gereël. AfriForum borg hierdie funksie en hul bydrae word besonder waardeer.…
DF Malan – UCT Wiskunde Olimpiade
Baie geluk aan (agter van regs na links) Heinrich Crous, Neal Malan, (voor van regs na links) Arnold Hattingh, Renke Lorio en Daniël Hugo. Hierdie leerders het na die tweede…
Rolbal nuus van af DF Malan Hoërskool
Armand Ascarey is ‘n kranige jong atleet. Hy het reeds op verskeie sportgebiede presteer ten opsigte van rolbal en toutrek waar hy verskeie toekennings ontvang het. Tydens die onlangse SA…
Pluimbal nuus – DF Malan
Callen Booyse is gekies vir een van die o.19 WP-pluimbalspanne wat die WP vanaf 15 – 22 Julie 2017 by die Pluimbal SA Inter-Provinsiale Kampioenskappe gaan verteenwoordig. Die kompetisie word…
HS Punt nog muurbal nuus
WG Strauss wie reeds verkies is tot die SWD o/19 span is nou ook opgeneem in die SA 0/19 Platteland muurbalspan. Hy gaan van 1 – 5 Julie 2017 aan…
Point High School learners dressed in nerd outfits!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/06/IMG-20170601-WA0000.jpg” alt=”Point High School learners dressed in nerd outfits!” title_text=”Point High School learners dressed in nerd outfits!” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on”…
Hokkie Nuus vanaf DF Malan Hoërskool
Ons is trots op die DFM dogtershokkiespelers wat hierdie jaar verskeie WP-spanne verteenwoordig. Ons is verder trots omdat 2 van ons afrigters ook onderskeidings behaal het. Petra Jonker is verkies…
DF Malan leerders neem deel aan die “Vega Vige” kompetisie
Die volgende ses leerders het op Saterdag 13 Mei aan die jaarlikse “Vega Vige”- kompetisie wat Vega School Kaapstad aanbied, deelgeneem. Spanne van ses leerders word uitgedaag om met ‘n…






































































































