Skole-rugby – HoĆ«rskool Robertson rugbyseuns presteer
Skole-rugby. HoĆ«rskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en HoĆ«rskool…
Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof-netbalsterre skitter! HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch vier met groot trots die ongelooflike prestasie van ses van hul uitstaande netbalspelers wat gekies is om die Wes-Kaap-netbalspan te…
Western Cape Netball – Rhenish Girls’ High School delighted
Western Cape Netball. Mbasa and Blaike to Represent the Western Cape Rhenish Girls’ High School extends its heartfelt congratulations to and Blaike van Reenen on their outstanding achievement. Mbasa has…
Boland Hockey Team Selections – Paarl Girls High School delighted
Boland Hockey Team Selections. Paarl Girls High School proudly congratulates our talented hockey players who have been selected to represent the Boland teams. This outstanding achievement reflects their hard work,…
100 Caps for Hockey – Paarl Girls’ High delighted
100 Caps for Hockey. Celebrating a Historic Milestone! Congratulations to Nika du Plessis and Lucy le Roux on achieving their 100th Caps for Paarl Girlsā High School! This remarkable achievement…
Wes-Kaap Netbalproewe – HoĆ«r Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Netbalproewe. š HoĆ«r Meisieskool Paarl Netbalsterre skitter by Wes-Kaap Proewe! š Die netbalbane van Riversdal gaan hierdie naweek bruis van talent, en HoĆ«r Meisieskool Paarl staan trots in die…
Con Spirito-kunsvereniging – HoĆ«r Meisieskool Paarl presteer
šš¼š» š¦š½š¶šæš¶šš¼-šøšš»ššš²šæš²š»š¶š“š¶š»š“. Baie geluk aan Sophia Hagen, wat met haar uitsonderlike talent by die Con Spirito-kunsvereniging uitgestaan het. Con Spirito is ān toonaangewende kulturele- en kunsplatform wat jong talent ontdek…
Stellenbosch Eisteddfod Public Speaking – Paarl Girls High superior
Stellenbosch Eisteddfod Public Speaking. On Saturday, 16 May 2026, a group of talented learners from Paarl Girlsā High proudly took part in the Public Speaking section of the Stellenbosch Eisteddfod.…
SA Schools Swimming Championships – Rhenish Girls High School
SA Schools Swimming Championships. Swimming Excellence for Rhenish. Rhenish Girlsā High School proudly congratulates Mikalla Laubscher on her outstanding achievements at the SA Schools Swimming Championships held at UWC. Competing…
Synchronized Figure Skating 2026 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Synchronized Figure Skating 2026. Stellenbosch se Bloemhoffer skitter op nasionale vlak! Met groot trots en opgewondenheid deel die Bloemhoffers dat Chrystal Conradie en haar span, Team Velocity, goud verower het…
Amanda Coetzer Tournament – Rhenish Girls’ High delighted
Amanda Coetzer Tournament. š¾ Tennis Triumph: Rhenish Girls’ High School 1st Team Wins Amanda Coetzer Tournament ā Back-to-Back Champions! Rhenish Girls’ 1st Team Tennis side has once again proven its…
Interskole teen Grey Kollege – HoĆ«r Jongenskool
Interskole teen Grey Kollege – HoĆ«r Jongenskool Paarl vs Grey Kollege ā Interskole Uitslae ššš¾šāāļø Die Interskole tussen HJS Paarl en Grey Kollege het weer eens ān dag van passie,…
Interskole teen Grey Kollege – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Interskole teen Grey Kollege. HoĆ«r Jongenskool Paarl ā Interskole Glansprestasies. HJS-leerders het hul talente oor verskeie sportsoorte ten toon gestel tydens die interskole teen Grey Kollege in Bloemfontein. Die uitslae…
Hockey: Winelands Cup – Rhenish Girls’ High School
Hockey: Winelands Cup. Rhenish Girlsā High School ā Hockey Success. Rhenish Girls’ High School’s U16B and U14B hockey teams recently competed in the prestigious Winelands Cup, facing strong opposition from…
ATKV-Redenaarskompetisie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
ATKV-Redenaarskompetisie – Die redenaarspanne van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het hierdie week met groot entoesiasme aan die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Hierdie landwye platform bied leerders die kans om hul denke te slyp.…
SA Schools Swimming Championship – Paarl Girls’ High
SA Schools Swimming Championship. Paarl Girlsā High proudly congratulates Emily Liebenberg on her outstanding achievements at the SA Schools Swimming Championship held from 24ā27 April in the 17ā18 age group.…
National All Girls Festival – Rhenish Girls’ High School delighted
National All Girls Festival. Rhenish Girlsā High School proudly celebrates the remarkable triumph of its 1st Tennis Team, who delivered a flawless performance at the prestigious National All Girlsā Festival…
WP Kleure vir Ysskaats – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof blink uit
WP Kleure vir Ysskaats – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se gemeenskap is vol trots op Chrystal Conradie. Sy het haar WP kleure in gesinkroniseerde ysskaats verwerf het. Chrystal is deel van…
SA Junior Swemkampioenskappe – Paarl Gimnasium skitter
SA Junior Swemkampioenskappe. šāāļø Paarl Gimnasium vier swemhelde! Twee leerders van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium, Tiaan Wagener en Mia Stilwaney, het hul skool se naam met trots hoog gehou by die…
ASA Senior Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
ASA Senior Atletiekkampioenskap. Paarl Gimnasium atletiek uitblinkers. Baie geluk aan die Gimmies wat Boland Atletiek verteenwoordig het by die ASA SA Senior Kampioenskap op Coetzenburg! Om as skoolleerders op ān…
SANESA Cape Winelands Qualifier – Paarl Girls’ High outstanding
SANESA Cape Winelands Qualifier. Despite the wet and cold conditions, our riders delivered exceptional performances at the SANESA Cape Winelands Qualifier 3 this past weekend. Their determination, skill, and passion…
āMaak My ān MiljoenĆŖrā – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
āMaak My ān MiljoenĆŖrā. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier entrepreneursukses! Met groot opwinding deel ons dat Leigh-Ann Herholdt, ān graad 9-leerder, gekies is onder die Top 30 finaliste van die āMaak…
Nasionale onderwaterhokkie – HoĆ«rskool Bredasdorp skitter
Onderwaterhokkie. HoĆ«rskool Bredasdorp: Onderwaterhokkie-prestasies by Nasionale Kampioenskappe. HoĆ«rskool Bredasdorp is uiters trots op hul leerders wat die Boland verteenwoordig het tydens die Nasionale Onderwaterhokkie-kampioenskappe wat van 26 tot 28 Maart…
ASA Senior Kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool La Rochelle
ASA Senior Kampioenskappe. HoĆ«r Meisieskool La Rochelle vier uitnemendheid! Baie geluk aan die uitstaande atlete wat gekies is om HoĆ«r Meisieskool La Rochelle te verteenwoordig by die ASA Senior Kampioenskappe…
SA Level 3 Championships – La Rochelle GHS delighted
SA Level 3 Championships. La Rochelle Girlsā High School, Paarl, proudly celebrates the achievements of its swimmers, Adelmari Barnard and Samantha Krƶger, who represented the school with distinction at the…
Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy
Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy kondig aan dat vier graad 8-leerders verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders. Na afloop van die eerste kwartaal is die leerders verkies. Hierdie…
Radikale Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Stellenbosch
Radikale Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Stellenbosch is baie trots op Karla van der Colff met haar uitstaande radikale redenaarskompetisie. Op 7 April 2026 het sy haar talent en toewyding ten toon…
Ring Contact Fighting Arts – HoĆ«rskool Stellenbosch
Ring Contact Fighting Arts – HoĆ«rskool Stellenbosch is baie trots op Clara Veldtman. Sy het van 3-5 April deelgeneem aan die heel eerste Ring Contact Fighting Arts (RCFA) WĆŖreldkampioenskappe. Sy…
TSA Toernooie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof skitter
TSA Toernooie. š¾ HoĆ«r Meisieskool Bloemhof-tennistrots! Die Bloemhof-dogters het hierdie vakansie die tennisbane laat brand met uitstaande prestasies by verskeie TSA-toernooie. Hulle harde werk en deursettingsvermoĆ« het weer bewys dat…
St Mary’s Kloof Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
St Mary’s Kloof Hokkietoernooi. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl ā Hokkie Triomf vir o.16-hokkiedogters! Met vasberadenheid, spanwerk en ān ware Gim-gees het die dogters die St Mary’s Kloof Hokkietoernooi aangepak en…
Bloemhof o.16 Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Bloemhof o.16-hokkietoernooi. HMS Bloemhof o.16A-span wen Fairtree-toernooi! HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se o.16A-hokkiespan het die Fairtree o.16-hokkietoernooi met styl gewen! Die dogters het ān ongelooflike reeks van agt wedstryde voltooi: sewe…
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms – HTS Drostdy uitstekend
Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. HTS Drostdy Atletiek: Wes-Kaap Prestasies. HTS Drostdy se atlete het by die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms uitmuntende prestasies behaal en met ān indrukwekkende medalje-oes huis toe gegaan: vier goue medaljes,…
Wes-Kaap Skole-bergfietskompetisie – Paarl Gimnasium
Wes-Kaap Skole-bergfietskompetisie – Paarl Gimnasium se fietsryers het behoorlik hul staal gewys. Die fietsentoesiaste het onlangs hul skool met trots verteenwoordig by die Wes-Kaap-skole-bergfietskompetisie. Vyf van die fietsryers het die…
Eerstespanne “Capping” – HoĆ«rskool Stellenbosch
Eerstespanne “Capping” – HoĆ«rskool Stellenbosch se eerste netbal-, hokkie- en rugbyspanne het hul eerstespanne”capping” gevier. Dit het tydens ‘n glansryke aand op 24 Maart plaasgevind. Die saal het geborrel van…
SA Toutrek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Robertson
SA Toutrek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Robertson se toutrekhelde het die afgelope naweek geskitter op die nasionale verhoog. Die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe is by HoĆ«rskool Robertson aangebied. Met trots en groot…
Salt Hockey Tournament – Paarl Girls’ High delighted
Salt Hockey Tournament. Paarl Girls’ High’s U.14A and U.14B teams enjoyed a fantastic weekend at the SALT Hockey Tournament, proudly displaying teamwork, determination, and true sportsmanship throughout. ⨠A special…
Junior Muurbal SA Ope – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
Junior Muurbal SA Ope. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is trots om te deel dat Mienke Stander en Jacobus Roux die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Junior Ope-toernooi deelgeneem het. Beide leerders…
Boland Atletiekspan – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl baie trots
Boland Atletiekspan. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier atletieksukses! Baie geluk aan die 35 atlete van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl wat nĆ” uitstekende prestasies by die Bolandse Junior- en Jeugkampioenskappe in die Boland…
Internasionale Wetenskaplike Podium- Hoƫrskool Stellenbosch
Internasionale Wetenskaplike Podium – HoĆ«rskool Stellenbosch het rede om trots te wees. Nicolaas Steenkamp, ān graad 11-leerder, het die Internasionale Wetenskaplike Podium verower. Hy gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die International…
Nomads SA Meisies Gholfkampioenskap – Paarl Gimnasium
Nomads SA Meisies Gholfkampioenskap. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is trots om aan te kondig dat Liebe van Eyssen (graad 11) gekies is om deel te neem aan twee gesogte gholfgeleenthede. Sy…
Global Junior Golf competition – Worcester Gymnasium delighted
Global Junior Golf competition. Worcester Gymnasium ā Golf Achievement. Worcester Gymnasium is proud to celebrate the outstanding performance of MJ Smit (Grade 11), who represented the school at the prestigious…
Greg Beling Tournament – Renish Girls’ High School outstanding
Greg Beling Tournament. The Rhenish 1st Hockey Team returned home on Sunday after an action-packed weekend in East London. The girls competed in the prestigious Greg Beling Hockey Festival. Although…
Hockey 100 Cap Milestone – Rhenish Girls’ High School delighted
Hockey 100 Cap Milestone. Rhenish Girlsā High School, Stellenbosch, proudly celebrates a remarkable achievement: over the past two weekends, no fewer than six 1st Team players reached the prestigious milestone…
Kaapstad Mini-Toernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Kaapstad Mini-Toernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is trots op een van hul Gimnasium-leerders wat ‘n groot prestasie behaal het. Hanri van Rooyen, ān graad 11-leerder, het die afgelope naweek haar…
Boland Junior Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Boland Junior Atletiekkampioenskap. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter by Boland Junior Kampioenskap. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is ongelooflik trots op ons atlete wat die afgelope naweek ān verstommende 87 medaljes tydens…
Interskole Krieket – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium teen HJS
Interskole Krieket. Die o.19A-span van Paarl Gimnasium het Saterdag ān sterk vertoning gelewer in hul Interskole krieket-wedstryd teen HoĆ«r Jongenskool Paarl. Wedstrydverloop: Uitslag: Paarl Gimnasium wen met 3 paaltjies. š…
Waterpolo Seisoen – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof eindig op hoĆ« noot
Waterpolo Seisoen. Die waterpolo seisoen het vir HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se eerste span op ān hoĆ« noot afgesluit. Dit is ondanks die teleurstelling dat die jaarlikse Oakhill Chukka Festival vanjaar…
Interskole Krieketuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen HJS
Interskole Krieketuitslae. Gim Mx vs HJS Mx. Die krieketspanne van Paarl Gimnasium en HoĆ«r Jongenskool Paarl het mekaar die afgelope naweek in ān reeks spannende wedstryde die stryd aangesĆŖ. Die…
Internasionale Deutsch-Olympiade – HoĆ«r Meisieskool Paarl skitter
Internasionale Deutsch-Olympiade. Elizma Barnard skitter landswyd in Duits! HoĆ«r Meisieskool Paarl is verheug om aan te kondig dat, ān Graad 11-leerder, die eerste prys in die verower het ā en…
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium
Skolekrieket. Paarl Gimnasium se krieketspanne het Paul Roos die stryd aangesĆŖ. Hiermee die uitslae: o.19B o.15A o.15B o.14A o.14B Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf



























































