Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari
Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…
Noord-Kaap o.18 Hokkiespan – Hoërskool Upington
Noord-Kaap o.18 Hokkiespan. Hoërskool Upington trots op hul hokkieheldinne! Uppies wens met groot vreugde hul o.18 hokkie‑dogters geluk met hul insluiting in die Noord‑Kaap o/18A‑span! Uppies se harte klop vol…
Griekwas Bondedag-rugbyspanne – Hoërskool Duineveld spelers
Griekwas Bondedag-rugbyspanne. Duineveld se Rugbyhelde. Hoërskool Duineveld, Upington, straal van trots oor ons spelers wat gekies is vir die verskeie Griekwas Bondedag-spanne! Hierdie prestasie is ’n bewys van harde werk,…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – I praise you, Lord, for being my guide. Psalm 16: 7010 Gedagte vir die Week – Ek sal die Here loof wat my tot die…
Landloopliga Dawid Kruiper-streek – Hoërskool Duineveld skitter
Landloopliga Dawid Kruiper-streek. Hoërskool Duineveld skitter by eerste Landloopliga! Woensdag, 13 Mei, het die Veltie-landloopatlete op tuisgrond hul krag en vasberadenheid getoon tydens die eerste Dawid Kruiper-streek Landloopliga. Op ’n…
Hemelvaartdag – Ascension Day
Hemelvaartdag – Hemelvaartdag herinner ons daaraan dat Christus opgevaar het na die hemel. Ascension Day – Ascension Day reminds us that Christ ascended into heaven
Sportman van die week – Hoërskool Upington trots op Roux
Sportman van die week. Uppies wens graag vir Roux Erasmus van harte geluk met sy aanwysing as Hoërskool Upington se Sportman van die Week vir 4 – 9 Mei. Roux…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Be strong and courageous and do it. 1 Chronicles 28:20 Gedagte vir die Week – Wees sterk, staan vas, begin die werk! 1 Kronieke 28:…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Mens die Here het jou bekend gemaak wat goed is ….. Miga 6: 8, 9 Thought of the Week – He has told you, human…
OppieTongAf – Hoërskool Upington presteer uitsonderlik
OppieTongAf. OppieTongAf bring groot trots na Uppies. By Hoërskool Upington glo hulle dat elke stem ’n verskil kan maak – en die leerders bewys dit keer op keer. Baie geluk…
Fairtree Netbal Sportfees – Hoërskool Upington skitter
Fairtree Netbal Sportfees. Uppies Netbalspanne skitter by Fairtree Sportfees 🌟 Hoërskool Upington se o/19- en o/15-netbalspanne het die afgelope langnaweek hul merk gemaak by die Fairtree Netbal Sportfees in Menlopark.…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wees tevrede met wat julle het. Hebreërs 13: 5-6 Thought of the Week – Be content with what you have. Hebrews 13: 5-6
Con Spirito Lees uitslae – Laerskool Oranje-Noord skitter
Con Spirito Lees uitslae. Laerskool Oranje-Noord vier Con Spirito-leesukses! Laerskool Oranje-Noord se Rooibye het weer gewys dat lees nie net lekker is nie – dit bring ook groot prestasies! Baie…
Oppie-Tong-Af-Redenaars – Hoërskool Duineveld presteer
Oppie-Tong-Af-Redenaars – Hoërskool Duineveld se redenaars het onlangs hul talente ten toon gestel by die Oppie-Tong-Af-Redenaars, wat digitaal aangebied is. Met skerp argumente, inspirerende motiverings en vermaaklike toesprake het die…
Gewaardeerde Afrigters – Hoërskool Upington eer hul afrigters
Gewaardeerde Afrigters. By Uppies glo hulle dat afrigters nie net spanne bou nie – hulle bou mense. Die skool is ongelooflik trots op hul afrigters wat dag na dag hul…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Your way is perfect, Lord, and your word is correct. 2 Samuel 22: 31-33 Gedagte vir die Week – Wat God doen, is volmaak; wat…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Een dag in u tempel is beter as duisend elders! Psalm 84: 11-13 Thought of the Week – For the Lord God is a sun…
ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool De Aar spelers presteer
ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en…
Belgotex Hokkietoernooi – Hoërskool Upington maak hul merk
Belgotex Hokkietoernooi. Uppie 1ste dogters hokkiespan skitter by Belgotex-toernooi. Hoërskool Upington se 1ste span hokkie dogters het hul merk gaan maak by die Belgotex-toernooi in Kaapstad. Wat hierdie span besonders…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – He isn’t here! God has raised him to life, just as Jesus said he would. Matthew 28: 6, 7 Gedagte vir die Week – Hy…
Oakdale Rugbyfees – Hoërskool Upington maak hul merk
Oakdale Rugbyfees. Uppies skitter by Oakdale Rugbyfees. Hoërskool Upington se 1ste Rugbyspan het die afgelope week hul merk gemaak by die Oakdale Rugbyfees – en watter ongelooflike week was dit…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Die grootste deel van die skare het van hulle klere op die pad oopgegooi … Matteus 21: 8-9 Thought of the Week – Many people…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – In alles word ons verdruk, maar ons nie teneergedruk nie; 2 Korinthiërs 4: 8, 9 Thought of the Week – We often suffer, but we…
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool De Aar presteer
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms. Verlede naweek, op 7 Maart, het die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms in Kimberley plaasgevind. Die beste atlete van regoor die provinsie het mekaar daar uitgedaag in ’n dag vol talent…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Everyone who trusts the Lord is like Mount Zion … Ps 125: 1, 2 Gedagte vir die Week – Dié wat op die Here vertrou,…
Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld
Voorseisoen-Toernooi – Die 2026-hokkieseisoen het met groot opwinding afgeskop. Hoërskool Duineveld het aan ’n uitstekende voorseisoentoernooi in Kimberley deelgeneem. Die toernooi is aangebied deur Hoërskool Noord-Kaap. Spanne van regoor die…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – So sal dit wees totdat die Gees van Bo af op ons uitgestort word. Jesaja 32: 15, 17 Thought of the Week – When the…
Skole Skietliga 1 Hotazel – Hoërskool Upington vaar uitstekend
Skole Skietliga 1 Hotazel. 🎯 Hoërskool Upington Skietspan skitter in Hotazel! Baie geluk aan Uppies se uitmuntende skietspan wat die afgelope naweek aan die 1ste Skietliga in Hotazel deelgeneem het.…
ATKV Jeugtak Bestuur – Hoërskool De Aar verkies
ATKV Jeugtak Bestuur – Hoërskool De Aar is trots om aan te kondig dat ’n dinamiese groep leerders verkies is vir die nuwe ATKV-jeugtak bestuur. Hulle sal bekend staan as…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Praise the Lord and pray in his name! 1Chronicles 16: 8-12 Gedagte vir die Week – Bring lof en eer aan die Here se heilige…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wees sterk, staan vas, begin die werk! 1Kronieke 28: 20 Thought of the Week – Be confident, and never be afraid of anything or get…
NCASA Swembyeenkoms – Hoërskool Diamantveld presteer
NCASA Swembyeenkoms. Hoërskool Diamantveld in Kimberley het rede tot groot trots nadat Dewet Gouws ’n uitmuntende prestasie gelewer het tydens die NCASA Swem-byeenkoms. Dewet het nie net sy talent bevestig…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week -Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het …… Spreuke 11: 24, 25 Thought of the Week – Sometimes you can become rich…
Thought of The Week – Gedagte vir die Week
Thought of The Week – Therefore humble yourselves under the mighty hand of God … 1Peter 5: 6,7 Gedagte vir die Week – Plaas julle hele lewe in die hand…
Griekwaland-Wes Atletiek – Hoërskool Diamantveld vereer
Griekwaland-Wes Atletiek. Hoërskool Diamantveld blink uit by Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie. Hoërskool Diamantveld, Kimberley, het tydens die gesogte Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie weereens bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Hou julle lewe vry van geldgierigheid; Hebreërs 13: 5, 6 Thought of the Week – Don’t fall in love with money. Hebrews 13: 5, 6
Krieketwedstryd – Hoërskool De Aar wen Hoërskool Middelburg
Krieketwedstryd – Hoërskool De Aar het Maandag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Hoërskool Middelburg. Dit was ‘n opwindende krieketwedstryd wat spel en sterk individuele vertonings gelewer het. Hoërskool De Aar…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – “Don’t be discouraged or grow weak from fear! Zephaniah 3: 16, 17 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie, Sion, moenie jou hande…
2025 NSS-Eksamen Uitslae – Hoërskool De Aar behaal 2de plek
2025 NSS-Eksamen Uitslae. Hoërskool De Aar is verheug om aan te kondig dat hul skool ’n pragtige 2de plek in die Pixley ka Seme Distrik behaal het in die 2025…
Gedagte vir die Week -Thought of the Week
Gedagte vir die Week – U, Here, laat my lamp helder skyn … Psalm 18: 29, 30 Thought of the Week – You are the one who lights my lamp…
KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – Hoërskool Fichardtpark
Finale uitslae – einde van die toernooi. 🏆 Finaal Uitslae Bekerfinaal Boul Finaal Skild Finaal Plaat Finaal Glas Finaal 🥇 Span van die Week: Eldoraigne Eldoraigne voltooi die week as…
Kovsie Smash 2026 finaal – Hoërskool Fichardtpark
Kovsie Smash 2026 finaal. 🏏Kovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings. 🎉 ’n Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring…
KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – My gebed is dat die sluise van God … Judas 1: 2 Thought of the Week – May mercy and peace and love … Jude…
Kovsie Smash – Hoërskool Fichardtpark 3de Jaarlikse Toernooi
Kovsie Smash. Teams for the 2026 Kovsie Smash. The third annual Kovsie Smash, hosted by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, will, alongside the Cubs Week in Stellenbosch, mark the first official…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – But the Lord is the one who is marching before you! Deuteronomy 31:8 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie! En bly altyd…
Geseënde Kersfees – Merry Christmas – Schools That Rock
Geseënde Kersfees – Merry Christmas – Terwyl ons die jaar afsluit, wil Schools That Rock uit die diepte van ons harte dankie sê. Dankie vir elke adverteerder, elke skool en…

























































