)
Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Noord-Kaap o.18 Hokkiespan – HoĆ«rskool Upington

Noord-Kaap o.18 Hokkiespan. HoĆ«rskool Upington trots op hul hokkieheldinne! Uppies wens met groot vreugde hul o.18 hokkie‑dogters geluk met hul insluiting in die Noord‑Kaap o/18A‑span! Uppies se harte klop vol…

Griekwas Bondedag-rugbyspanne – HoĆ«rskool Duineveld spelers

Griekwas Bondedag-rugbyspanne. Duineveld se Rugbyhelde. HoĆ«rskool Duineveld, Upington, straal van trots oor ons spelers wat gekies is vir die verskeie Griekwas Bondedag-spanne! Hierdie prestasie is ’n bewys van harde werk,…

Landloopliga Dawid Kruiper-streek – HoĆ«rskool Duineveld skitter

Landloopliga Dawid Kruiper-streek. HoĆ«rskool Duineveld skitter by eerste Landloopliga! Woensdag, 13 Mei, het die Veltie-landloopatlete op tuisgrond hul krag en vasberadenheid getoon tydens die eerste Dawid Kruiper-streek Landloopliga. Op ’n…

Sportman van die week – HoĆ«rskool Upington trots op Roux

Sportman van die week. Uppies wens graag vir Roux Erasmus van harte geluk met sy aanwysing as HoĆ«rskool Upington se Sportman van die Week vir 4 – 9 Mei. Roux…

OppieTongAf – HoĆ«rskool Upington presteer uitsonderlik

OppieTongAf. OppieTongAf bring groot trots na Uppies. By HoĆ«rskool Upington glo hulle dat elke stem ’n verskil kan maak – en die leerders bewys dit keer op keer. Baie geluk…

Fairtree Netbal Sportfees – HoĆ«rskool Upington skitter

Fairtree Netbal Sportfees. Uppies Netbalspanne skitter by Fairtree Sportfees 🌟 HoĆ«rskool Upington se o/19- en o/15-netbalspanne het die afgelope langnaweek hul merk gemaak by die Fairtree Netbal Sportfees in Menlopark.…

Con Spirito Lees uitslae – Laerskool Oranje-Noord skitter

Con Spirito Lees uitslae. Laerskool Oranje-Noord vier Con Spirito-leesukses! Laerskool Oranje-Noord se Rooibye het weer gewys dat lees nie net lekker is nie – dit bring ook groot prestasies! Baie…

Oppie-Tong-Af-Redenaars – HoĆ«rskool Duineveld presteer

Oppie-Tong-Af-Redenaars – HoĆ«rskool Duineveld se redenaars het onlangs hul talente ten toon gestel by die Oppie-Tong-Af-Redenaars, wat digitaal aangebied is. Met skerp argumente, inspirerende motiverings en vermaaklike toesprake het die…

Gewaardeerde Afrigters – HoĆ«rskool Upington eer hul afrigters

Gewaardeerde Afrigters. By Uppies glo hulle dat afrigters nie net spanne bou nie – hulle bou mense. Die skool is ongelooflik trots op hul afrigters wat dag na dag hul…

ECHS Hokkietoernooi – HoĆ«rskool De Aar spelers presteer

ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en…

Belgotex Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Upington maak hul merk

Belgotex Hokkietoernooi. Uppie 1ste dogters hokkiespan skitter by Belgotex-toernooi. HoĆ«rskool Upington se 1ste span hokkie dogters het hul merk gaan maak by die Belgotex-toernooi in Kaapstad. Wat hierdie span besonders…

Oakdale Rugbyfees – HoĆ«rskool Upington maak hul merk

Oakdale Rugbyfees. Uppies skitter by Oakdale Rugbyfees. HoĆ«rskool Upington se 1ste Rugbyspan het die afgelope week hul merk gemaak by die Oakdale Rugbyfees – en watter ongelooflike week was dit…

Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool De Aar presteer

Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms. Verlede naweek, op 7 Maart, het die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms in Kimberley plaasgevind. Die beste atlete van regoor die provinsie het mekaar daar uitgedaag in ’n dag vol talent…

Voorseisoen-Toernooi – HoĆ«rskool Duineveld

Voorseisoen-Toernooi – Die 2026-hokkieseisoen het met groot opwinding afgeskop. HoĆ«rskool Duineveld het aan ’n uitstekende voorseisoentoernooi in Kimberley deelgeneem. Die toernooi is aangebied deur HoĆ«rskool Noord-Kaap. Spanne van regoor die…

Skole Skietliga 1 Hotazel – HoĆ«rskool Upington vaar uitstekend

Skole Skietliga 1 Hotazel. šŸŽÆ HoĆ«rskool Upington Skietspan skitter in Hotazel! Baie geluk aan Uppies se uitmuntende skietspan wat die afgelope naweek aan die 1ste Skietliga in Hotazel deelgeneem het.…

ATKV Jeugtak Bestuur – HoĆ«rskool De Aar verkies

ATKV Jeugtak Bestuur – HoĆ«rskool De Aar is trots om aan te kondig dat ’n dinamiese groep leerders verkies is vir die nuwe ATKV-jeugtak bestuur. Hulle sal bekend staan as…

NCASA Swembyeenkoms – HoĆ«rskool Diamantveld presteer

NCASA Swembyeenkoms. HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley het rede tot groot trots nadat Dewet Gouws ’n uitmuntende prestasie gelewer het tydens die NCASA Swem-byeenkoms. Dewet het nie net sy talent bevestig…

Griekwaland-Wes Atletiek – HoĆ«rskool Diamantveld vereer

Griekwaland-Wes Atletiek. HoĆ«rskool Diamantveld blink uit by Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie. HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, het tydens die gesogte Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie weereens bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening…

Krieketwedstryd – HoĆ«rskool De Aar wen HoĆ«rskool Middelburg

Krieketwedstryd – HoĆ«rskool De Aar het Maandag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen HoĆ«rskool Middelburg. Dit was ‘n opwindende krieketwedstryd wat spel en sterk individuele vertonings gelewer het. HoĆ«rskool De Aar…

2025 NSS-Eksamen Uitslae – HoĆ«rskool De Aar behaal 2de plek

2025 NSS-Eksamen Uitslae. HoĆ«rskool De Aar is verheug om aan te kondig dat hul skool ’n pragtige 2de plek in die Pixley ka Seme Distrik behaal het in die 2025…

KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Finale uitslae – einde van die toernooi. šŸ† Finaal Uitslae Bekerfinaal Boul Finaal Skild Finaal Plaat Finaal Glas Finaal šŸ„‡ Span van die Week: Eldoraigne Eldoraigne voltooi die week as…

Kovsie Smash 2026 finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark

Kovsie Smash 2026 finaal. šŸKovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings. šŸŽ‰ ’n Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring…

KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark

KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…

Kovsie Smash – HoĆ«rskool Fichardtpark 3de Jaarlikse Toernooi

Kovsie Smash. Teams for the 2026 Kovsie Smash. The third annual Kovsie Smash, hosted by HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, will, alongside the Cubs Week in Stellenbosch, mark the first official…

Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro – HoĆ«rskool Upington skitter

Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro. Die afgelope naweek het 5 trotse Uppies en 3 opkomende Botsels van 2026 hul talente ten toon gestel by die Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro in Kimberley. Met vasberadenheid,…

Noord-Kaap tennisproewe – HoĆ«rskool Upington op pad na glorie

Noord-Kaap tennisproewe. Vandag, 2 Desmber, vertrek Uppies se O/15- en O/19-tennisseuns na Kimberley vir die Noord-Kaap-proewe, waar hulle met trots die ZFM-span gaan verteenwoordig. Ons wens elke speler alle voorspoed…

Out of Book – Into the world

Out of Book. Celebrating the Wonderful World of Imagination. Books are not just pages bound together. They are doors. Secret passageways. Portals to galaxies, kingdoms, and adventures waiting to be…

Krieket-oorwinning – HoĆ«rskool Duineveld teen HoĆ«rskool Upington

Krieket-oorwinning. šŸ Duineveld se 1ste Krieketspan behaal oortuigende oorwinning teen HoĆ«rskool Upington! Die krieketveld in Upington het behoorlik gegons toe HoĆ«rskool Duineveld se 1ste span ’n indrukwekkende krieket-oorwinning van 59…

Rekeningkunde Olimpiade – HoĆ«rskool De Aar leerder nommer een

Rekeningkunde Olimpiade. šŸ† HoĆ«rskool De Aar se Leerder Bekroon as Nommer Een! Rico van Heerden, ’n uitmuntende leerder van HoĆ«rskool De Aar in die Noord-Kaap, het die provinsie se naam…

Eskom Expo 2025 – HoĆ«rskool De Aar

Eskom Expo 2025 – HoĆ«rskool De Aar blink uit by Eskom Expo 2025. HoĆ«rskool De Aar is ongelooflik trots op hul leerders en personeel wat vanjaar uitmuntend presteer het by…

Hokkie-nuus van uitspele – HoĆ«rskool De Aar hoogtepunte

Hokkie-nuus van uitspele. šŸ‘ HoĆ«rskool De Aar se hokkiespanne sluit die seisoen af met glans en glorie. HoĆ«rskool De Aar (HSDA) se o.19A- en o.19B-spanne hul staal gewys tydens die…

Mediumskole Netballiga – HoĆ«rskool De Aar presteer

Mediumskole Netballiga. šŸ HSDA Arende vlieg hoog in die 2025 Mediumskole-netballiga! HoĆ«rskool De Aar het vanjaar ’n kragtige indruk gemaak in die mediumskole-netballiga. Al vier spanne van HoĆ«rskool De Aar…

Griekwaland-Wes Rugby – HoĆ«rskool De Aar by semi-finaal

Griekwaland-Wes Rugby. šŸ‰ HSDA-rugbyspanne laat Kimberley bewe – op pad na die finaal! HoĆ«rskool De Aar se o.17- en eerstespan-rugbyspanne het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Griekwaland-Wes…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Thought of the Week – Can anything seperate us from the love of Christ? Rom 8:…

“Big Brag” – HoĆ«rskool De Aar vier trots en gees met Boan Venter

“Big Brag”. HoĆ«rskool De Aar skitter tydens die opwindende ā€œBig Bragā€! HoĆ«rskool De Aar het onlangs behoorlik die toon aangegee met die jaarlikse en dinamiese ā€œBig Bragā€. Dit was ’n…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week – Gedagte vir die week. You know that the Lord your God is the only true God…. Jy moet weet dat die Here jou God inderdaad…

Gedagte vir die Week – Thought for the week

Gedagte vir die Week – Toe het Hy vir almal gesĆŖ: As iemand My wil navolg…. -Then Jesus said to all the people: If any of you want to be…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week – Thought of the week. Julle wat nie eers weet hoe julle lewe mĆ“re sal wees nie! What do you know about tomorrow?

Provinsiale Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Duineveld

Provinsiale Hokkie. HoĆ«rskool Duineveld in Upington wens graag die drie Veltie hokkiespelers geluk wat die Noord-Kaap o.14-hokkiespan verteenwoordig het tydens die provinsiale hokkietoernooi wat in Gauteng plaasgevind het. ‘n Spesiale…

Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Kalahari

Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Kalahari is baie trots op vier van hul netbalspelers wat aan die Telkom Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Dit is ‘n groot voorreg en ervaring wat hulle beslis…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of…

Provinsiale Rugbyspanne – HoĆ«rskool Kalahari

Provinsiale Rugbyspanne – Met opregte trots en opgewondenheid deel HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman die fantastiese nuus dat vier van hulle leerders verkies is tot die O/15 Griekwas Provinsiale Rugbyspanne. Hierdie is…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. Gedagte vir die week. Praise God, the Father of our Lord Jesus Christ! Aan God die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof…

Gemengde Gevegkuns – HoĆ«rskool Kalahari

Gemengde Gevegkuns – Twee van HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman leerders Gert-Pieter Esterhuizen en Elbert Esterhuizen het die afgelope naweek deelgeneem aan die MMA Winter Challenge. Dit is aangebied te Christiana. Hierdie…