HOËRSKOOL PUNT TWEEKAMP PRESTEER BY EDEN-KAMPIOENSKAPPE
Agter vlnr: Lodewyk Le Grange, Herman Knoetse en Divan Oosthuizen Voor vlnr: Pieter van Zyl, Jandri Snyders, Anika Snyders, Damian Smith en Landrè Cope Op 8 Oktober het 10 Tweekamp-atlete…
Hoërskool Punt-atlete presteer tydens Cradock Top 10 Atletiekbyeenkoms
Anika Beukes Agtien Atlete van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het aan die Tams, BestMed Madibaz Top10 byeenkoms in Cradock deelgeneem. Die atlete van Punt het 22 medaljes verower (5 Goud, 8…
Hoërskool Punt Natuurlewestap
Myneli Muller en Tereska Janse van Rensburg. Hoërskool Punt se Natuurlewe-stapklub het die afgelope naweek die Platbos na Millwood tog aangepak. Dit was hul huidige gr. 12-leerders se laaste stap…
Hoërskool Punt se o/15A-Krieketspan begin kwartaal met ‘n wen
Voor vlnr: Logan Quickfall, Darcy Birkholtz, Ewan Schoeman, Marko Hall en Eugene Opperman Agter vlnr: Dihan Scholtz, Miguel Godinho, Evan van der Westhuizen, Eduan Hobbs, Whitey Bester, Ruan Muller, Dwayne…
Hoërskool Punt by BestMed Madibaz Atletiekbyeenkoms
Andrea Kommer. Altesaam 401 atlete van oor die hele land het op 21 September aan die jaarlikse BestMed Madibaz Top10 Atletiekbyeenkoms, by die van Riebeeck Stadion, deelgeneem. Uit die 26…
KFC PUNT 2019 KRIEKETFEES
Ewan Schoeman en Jan-Hendrik Marx. Hoërskool Punt is trots op die 2019 Krieketfees, wat in samewerking met KFC Heiderand en Voorbaai, gedurende die vakansie vir 0/19-spanne aangebied is. Dit was…
HOËRSKOOL PUNT GEE OM – WISH HELP 25 GESINNE
Me. Freda Pieterse en haar Gr. 9A3-klas. WISH (Wees Iemand Se Held) kon hierdie kwartaal genoeg kruideniersware insamel om 25 gesinne te help. ‘n Kompetisie is gehou waar Hoërskool Punt…
HOËRSKOOL PUNT LEERDERS PRESTEER BY ISF ESKOM EKSPO
Megan Baily, Anna-Maria Adreani en Lunje Mengezeleli Drie van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se leerders het die afgelope vakansie aan die Nasionale ISF Eskom Ekspo in Johannesburg deelgeneem. Lunje Mengezeleli het…
HOËRSKOOL PUNT-NOODHULP
Voor vlnr: Urbanus Vermeulen, Franciska Olivier, Zoe Minnaar, Evette Swanepoel en Marijke Voigt Agter vlnr: Marco Snyman, Mieke Oosthuizen, Jana Basson, Conrad Smalberger, Johan Kotze en Chantel Lotter ‘n Ywerige…
FW: KFC PUNT KRIEKETFEES 2019
Hoërskool Punt Krieketfees se span: Voor vlnr: reece Taljaard, Kyle Moodley, Miguel Godinho, Heinrich Kamineth, Keith du Toit, Keanu Cilliers, Gerhard Vosloo. Agter vlnr: Mnr J Slabber (spanbestuurder), Dale Jansen,…
HOËRSKOOL PUNT NATUURLEWESTAP
Hoërskool Punt se Natuurlewestap-klub het die afgelope naweek ‘n uitstappie na Rondebossie Diepwalle aangepak. As gevolg van die brande moes die groep ongelukkig van die oorspronklike roete afwyk en ‘n…
HOËRSKOOL PUNT-GHOLF
Mnr G Steinhöbel en Ian Pautz Ian Pautz van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in die Suid-Kaap o/19A-gholfspan ingesluit wat op 29 September en 1 Oktober by die Kingswoond Gholfklub, aan…
Hoërskool Punt “A night to remember
Op 22 en 23 Augustus het Hoërskool Punt, Mosselbaai, hul Kultuur-talent behoorlik ten toon gestel met ‘n opwindende optrede met die titel “A night to remember”. Hoogtepunte van Punt-talent, waaronder…
Hoërskool Punt o/17’s presteer by SWD Sewes-proewe in George
De la Rey Steyn Hoërskool Punt se o/17 7’s-rugbyspan het op Saterdag, 24 Augustus, by PW Botha in George aan die o/17 SWD sewes-proewe deelgeneem. ‘n Baie jong o/15-span, wat…
POINT LEARNERS MEMBERS OF MOSSEL BAY JUNIOR TOWN COUNCIL
On the photo are, back row, from left (1st) Minette van Zyl and (5th) Corita Louw Two learners from Point High School, Minette van Zyl and Corita Louw, have been…
Hoërskool Punt o/15A-rugbyspan beleef ‘n baie 2019-seisoen
Hulp-afrigter: Mnr. Erwin Harris (agter 5de van links, Hoofafrigter: Mnr. Michiel Neethling (agter 7de van links) Hoërskool Punt se o/15A-rugbyseisoen was ‘n ongelooflike ervaring vir spelers en afrigters. Wat ‘n…
Hoërskool Punt o/14 Rugbyseisoen, ‘n suksesverhaal vir 2019
Die O/14A “Sardyne” van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n baie suksesvolle seisoen beleef met slegs 2 nederlae uit die 10 ligawedstryde wat hulle gespeel het. Die seuns het werklik…
HOËRSKOOL PUNT LEERDERS SKENK HARE VIR CANSA
Op die foto verskyn Me. Amelia Thiart van CANSA met die hare wat geskenk is. ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Punt het onlangs 30cm van haar hare laat afsny om…
Minette slaan ‘n kishou vir Punt Tennis!
Ses van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se dogters is vanaf 7 tot 11 Augustus na Cradock vir deelname aan die Marilie Moolman Tennistoernooi. Die dogters is vergesel deur Mnr. Paul van…
Hoërskool Punt-leerders debateer ook op Nasionale vlak!
Anri Knapp en Lucia Pauw Op 3 Augustus het Lucia Pauw en Anri Knapp aan die finale rondte van die ATKV -Debatkompetisie, wat by ATKV Goudini Spa gehou is, deelgeneem. …
Hoërskool Punt leerder presteer by ATKV-Redenaars
Lucia Pauw Op 2 Augustus het Lucia Pauw van Hoërskool Punt in Mosselbaai, aan die finale rondte van die ATKV Redenaars by ATKV Goudini deelgeneem. Sy is as die 5de…
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
Punt Gholfspan: Malcolm Hamilton, Estian Hobbs, Reece Taljaard, Wouter Dercksen, Divan Oosthuizen en Ian Pautz. GHOLF: Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste gholfspan het die Interskole goed begin deur Langenhoven Gimnasium,…
HOËRSKOOL PUNT INTERSKOLE 2019: MINI EN BIG BRAG
Dirigente: Andrea Kommer, Christen Klingsick, Tiffany Coetzee, Vuyisa Ramohomane, Aadilah Alexander en Lorrené Warney (Foto deur: I Pietersen Punt Fotografieklub) Vanjaar se Mini en Big Brag het weer baie hoendervleis…
HOËRSKOOL PUNT: ESKOM WETENSKAP EKSPO
Vlnr: Chloe Naidoo, Nabeelah Domingo, Wentzel Pauw, Serett Kruger, Carolyn Rheeder, Rachel Corkill, Lunje Mengezeleli, Megan Bailey en Anna-Marie Adreani. Hoërskool Punt het omtrent stof in almal se oë geskop…
Hoërskool Punt: ATKV-Tiener-toneel
Agter: Janru van den Berg 3de ry vlnr: Danielle Marais, Runé Roux, Carlene Müller, Lourens de Villiers, Amor Hall, Douwleen Conradie, Liza Coetzee, Nina Kolesky en Bertus Kruger 2de ry…
HOËRSKOOL PUNT-LEERDER REDENEER HAAR PAD OOP NA NR 1
MARINE-BOTHA-EN-DIETER-VOIGT Mariné Botha van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 2 Augustus aan die finale rondte van die ATKV-Redenaars by Goudini Spa deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en is as die…
HOËRSKOOL PUNT INTERSKOLE: VERSIERING VAN VENSTERS
1ste-Plek-Mev-D-Elboux Soos in die verlede, was vanjaar se versiering van vensters vir interskole weer ‘n fantastiese gesig! Personeel en leerders het hard gewerk om hierdie skouspel op te lewer. Die…
Hoërskool Punt sport-naweek
V.l.n.r: Kyle Briesies, Lucky Tshawe en Heiku Visser van Hoërskool Punt Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n baie besige naweek gehad. Die rugbyspanne het…
Hoërskool Punt Die Burger Wiskunde-kompetisie
Hansie Barnard en Mnr. Lance van Niekerk (Personeellid Hoërskool Punt) wat Hansie na Kaapstad vergesel het. Hansie Barnard van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die Top 20 in die…
Hoërskool Punt-tennis bedank borge
Voor vlnr: Kayla Esselen, Megan Leonard, Minette van Zyl, Mieke Theron, Anika Otto en Karen Theron Agter vlnr: Wouter Dercksen, Serett Kruger, Mnr. George Krause (Harcourts Mosselbaai), Mnr. van Tonder…
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf) Die jaarlikse Interskole vind op Saterdag, 3 Augustus op die…
Hoërskool Punt Die Burger Wiskunde-kompetisie
Hansie Barnard van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die Top 20 in die Wes-Kaap en in die Nasionale Top 60 na sy deelname Saterdag, 27 Julie, in Kaapstad. Die…
PUNT INTERSKOLE: Hoërskool Punt vs Langenhoven Gimnasium
Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Punt, Mosselbaai, en Langenhoven Gimnasium (Oudtshoorn) vind op Saterdag, 3 Augustus, op die Van Riebeeck Stadion plaas. Die aanloop tot die interskole begin reeds Donderdag,…
HOËRSKOOL PUNT-NETBAL vs DIE BRANDWAG
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se netbalspanne het op Saterdag, 20 Julie, op die Van Riebeeck Stadion, in yskoue reënweer teen die spanne van Die Brandwag van Uitenhage te staan gekom. Die…
Hoërskool Punt Matriekafskeid 2019
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se matriekafskeid was, soos in die verlede, weer ‘n spoggeleentheid. Die funksie is op 13 Julie in Mosselbaai se Stadsaal gehou. Vanjaar se tema was die “Great…
Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Langenhoven
Die netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 12 Julie in Mosselbaai teen die spanne van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, te staan gekom. Die uitslae was as volg: (Punt se telling…
HOËRSKOOL PUNT NETBAL LEWER SA O/17-NETBALSPELER
Carmel Treurnicht van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SA o/17-netbalspan, wat later hierdie jaar aan die Internasionale netbaltoernooi in Zambia gaan deelneem, ingesluit. Die Visse is baie trots…
Hoërskool Punt Netbal presteer
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se Netbalspelers het goed die afgelope seisoen goed gevaar. Die 0/14 eindig 2de en ontvang ‘n silver medalje, 0/15 eindig 4de algeheel, 0/16 kry goud en 0/18…
Hoërskool Punt Netbalspelers by toernooi in Wellington
Hoërskool Punt, Mosselbaai, is baie trots op hul netbalspelers wat by die Interprovinsiale toernooi in Wellington deelneem.
Hoërskool Punt Tennisspelers skitter by Eden-tennis
Mieke Theron en Kayla Esselen (albei o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het Eden-tennis op 15 en 16 Junie, in George tydens ‘n Interpro-toernooi, verteenwoordig. Hulle speel in die o/16-ouderdomsgroep…
Hoërskool Punt lewer SA Netbalspeler op
SA Skole Netbal se “All Ages” toernooi is vanaf 16 – 20 Junie 2019 in Boksburg aangebied. Vier van Hoërskool Punt se netbalspelers was in die onderskeie Wes-Kaap spanne ingesluit:…
Hoërskool Punt verteenwoordig in SWD o/16 Tennis
Mieke Theron en Kayla Esselen (albei o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het SWD o/16-tennis verteenwoordig en al hulle wedstryde (enkels, dubbels en gemeng) gewen. SWD klop Noord-Kaap 42-6 en…
Hoërskool Punt leerders presteer by ATKV-Redenaars 2019
Mariné Botha (Gr 8 Huistaal Voorbereid) behaal ‘n 1ste plek in die Suidoos-Kaap semi-finale rondte wat op 24 Mei 2019 in George gehou is. Lucia Pauw (Gr. 10 Huistaal Onvoorbereid)…
Hoërskool Punt o/17-netbal by Wes-Kaap Topskole-toernooi
Die o/17-netbalspan van Hoërskool Punt het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole netbaltoernooi by Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier deelgeneem. Die meisies het baie mooi gespeel maar kon ongelukkig…
HUAWEI EN HOËRSKOOL PUNT BROODKNIPPIE-KOMPETISIE
Hoërskool Punt, Mosselbaai, neem reeds sedert 2014 aan die Broodknippies vir Rolstoele-projek deel. Hierdie kwartaal het hulle ‘n broodknippie-kompetisie gehou. Leerders (in elke graad) wat die meeste broodknippies ingesamel het,…
HOËRSKOOL PUNT RADIKALE REDENAARS 2019
Dertien leerders van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 25 April aan die Radikale Redenaars se eerste rondte in Mosselbaai deelgeneem. Twee van hierdie leerders, Sipho Ngcwangu en Anja van Staden,…
Hoërskool Punt ATKV debat
Lucia Pauw en Anri Knapp het op 25 Mei aan die semi-finale rondte van die ATKV-Debat (Oos-Kaap) deelgeneem. Hoërskool Punt het slegs een senior span ingeskryf en hulle het behoorlik…
Point High School Hockey vs York High School
Point High School’s hockey boys and girls played against York High School, George, this past weekend. It was a battle on the astro, but Point’s players did not back down.…
Hoërskool Punt Geografie-klas besoek Jakkalsvlei
Mnr.D’Elboux se Graad 11 Geografie-klas het Dinsdag na Jakkalsvlei gegaan om meer te leer oor grondprofiele, rivierkanale en soveel meer! Die leerders bedank Jakkalsvlei, Ann Strauss en wynmaker Jantjie Jonker,…
Hoërskool Punt Akademie
Hoërskool Punt, Mosselbaai se graad 12 Geografie-klas van Mnr. Q. D’Elboux het by Starlite Aviation gaan besoek aflê. Dit was vir ons leerders ‘n baie interessante dag en hulle het…