MARINE-BOTHA-EN-DIETER-VOIGT
Mariné Botha van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 2 Augustus aan die finale rondte van die
ATKV-Redenaars by Goudini Spa deelgeneem.
Sy het uitstekend gevaar en is as die Nasionale wenner in die kategorie Voorbereide redenaars, gr. 8 – 9, aangewys.