Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari
Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…
Noord-Kaap o.18 Hokkiespan – HoĆ«rskool Upington
Noord-Kaap o.18 Hokkiespan. HoĆ«rskool Upington trots op hul hokkieheldinne! Uppies wens met groot vreugde hul o.18 hokkieādogters geluk met hul insluiting in die NoordāKaap o/18Aāspan! Uppies se harte klop vol…
Griekwas Bondedag-rugbyspanne – HoĆ«rskool Duineveld spelers
Griekwas Bondedag-rugbyspanne. Duineveld se Rugbyhelde. HoĆ«rskool Duineveld, Upington, straal van trots oor ons spelers wat gekies is vir die verskeie Griekwas Bondedag-spanne! Hierdie prestasie is ān bewys van harde werk,…
Landloopliga Dawid Kruiper-streek – HoĆ«rskool Duineveld skitter
Landloopliga Dawid Kruiper-streek. HoĆ«rskool Duineveld skitter by eerste Landloopliga! Woensdag, 13 Mei, het die Veltie-landloopatlete op tuisgrond hul krag en vasberadenheid getoon tydens die eerste Dawid Kruiper-streek Landloopliga. Op ān…
Sportman van die week – HoĆ«rskool Upington trots op Roux
Sportman van die week. Uppies wens graag vir Roux Erasmus van harte geluk met sy aanwysing as HoĆ«rskool Upington se Sportman van die Week vir 4 ā 9 Mei. Roux…
Fairtree Netbal Sportfees – HoĆ«rskool Upington skitter
Fairtree Netbal Sportfees. Uppies Netbalspanne skitter by Fairtree Sportfees š HoĆ«rskool Upington se o/19- en o/15-netbalspanne het die afgelope langnaweek hul merk gemaak by die Fairtree Netbal Sportfees in Menlopark.…
Gewaardeerde Afrigters – HoĆ«rskool Upington eer hul afrigters
Gewaardeerde Afrigters. By Uppies glo hulle dat afrigters nie net spanne bou nie ā hulle bou mense. Die skool is ongelooflik trots op hul afrigters wat dag na dag hul…
ECHS Hokkietoernooi – HoĆ«rskool De Aar spelers presteer
ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en…
Belgotex Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Upington maak hul merk
Belgotex Hokkietoernooi. Uppie 1ste dogters hokkiespan skitter by Belgotex-toernooi. HoĆ«rskool Upington se 1ste span hokkie dogters het hul merk gaan maak by die Belgotex-toernooi in Kaapstad. Wat hierdie span besonders…
Oakdale Rugbyfees – HoĆ«rskool Upington maak hul merk
Oakdale Rugbyfees. Uppies skitter by Oakdale Rugbyfees. HoĆ«rskool Upington se 1ste Rugbyspan het die afgelope week hul merk gemaak by die Oakdale Rugbyfees ā en watter ongelooflike week was dit…
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool De Aar presteer
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms. Verlede naweek, op 7 Maart, het die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms in Kimberley plaasgevind. Die beste atlete van regoor die provinsie het mekaar daar uitgedaag in ān dag vol talent…
Voorseisoen-Toernooi – HoĆ«rskool Duineveld
Voorseisoen-Toernooi – Die 2026-hokkieseisoen het met groot opwinding afgeskop. HoĆ«rskool Duineveld het aan ān uitstekende voorseisoentoernooi in Kimberley deelgeneem. Die toernooi is aangebied deur HoĆ«rskool Noord-Kaap. Spanne van regoor die…
Skole Skietliga 1 Hotazel – HoĆ«rskool Upington vaar uitstekend
Skole Skietliga 1 Hotazel. šÆ HoĆ«rskool Upington Skietspan skitter in Hotazel! Baie geluk aan Uppies se uitmuntende skietspan wat die afgelope naweek aan die 1ste Skietliga in Hotazel deelgeneem het.…
NCASA Swembyeenkoms – HoĆ«rskool Diamantveld presteer
NCASA Swembyeenkoms. HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley het rede tot groot trots nadat Dewet Gouws ān uitmuntende prestasie gelewer het tydens die NCASA Swem-byeenkoms. Dewet het nie net sy talent bevestig…
Griekwaland-Wes Atletiek – HoĆ«rskool Diamantveld vereer
Griekwaland-Wes Atletiek. HoĆ«rskool Diamantveld blink uit by Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie. HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, het tydens die gesogte Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie weereens bewys dat hulle ān krag is om mee rekening…
Krieketwedstryd – HoĆ«rskool De Aar wen HoĆ«rskool Middelburg
Krieketwedstryd – HoĆ«rskool De Aar het Maandag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen HoĆ«rskool Middelburg. Dit was ‘n opwindende krieketwedstryd wat spel en sterk individuele vertonings gelewer het. HoĆ«rskool De Aar…
KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Finale uitslae ā einde van die toernooi. š Finaal Uitslae Bekerfinaal Boul Finaal Skild Finaal Plaat Finaal Glas Finaal š„ Span van die Week: Eldoraigne Eldoraigne voltooi die week as…
Kovsie Smash 2026 finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark
Kovsie Smash 2026 finaal. šKovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings. š ān Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring…
KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…
Kovsie Smash – HoĆ«rskool Fichardtpark 3de Jaarlikse Toernooi
Kovsie Smash. Teams for the 2026 Kovsie Smash. The third annual Kovsie Smash, hosted by HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, will, alongside the Cubs Week in Stellenbosch, mark the first official…
Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro – HoĆ«rskool Upington skitter
Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro. Die afgelope naweek het 5 trotse Uppies en 3 opkomende Botsels van 2026 hul talente ten toon gestel by die Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro in Kimberley. Met vasberadenheid,…
Noord-Kaap tennisproewe – HoĆ«rskool Upington op pad na glorie
Noord-Kaap tennisproewe. Vandag, 2 Desmber, vertrek Uppies se O/15- en O/19-tennisseuns na Kimberley vir die Noord-Kaap-proewe, waar hulle met trots die ZFM-span gaan verteenwoordig. Ons wens elke speler alle voorspoed…
Krieket-oorwinning – HoĆ«rskool Duineveld teen HoĆ«rskool Upington
Krieket-oorwinning. š Duineveld se 1ste Krieketspan behaal oortuigende oorwinning teen HoĆ«rskool Upington! Die krieketveld in Upington het behoorlik gegons toe HoĆ«rskool Duineveld se 1ste span ān indrukwekkende krieket-oorwinning van 59…
Hokkie-nuus van uitspele – HoĆ«rskool De Aar hoogtepunte
Hokkie-nuus van uitspele. š HoĆ«rskool De Aar se hokkiespanne sluit die seisoen af met glans en glorie. HoĆ«rskool De Aar (HSDA) se o.19A- en o.19B-spanne hul staal gewys tydens die…
Mediumskole Netballiga – HoĆ«rskool De Aar presteer
Mediumskole Netballiga. š HSDA Arende vlieg hoog in die 2025 Mediumskole-netballiga! HoĆ«rskool De Aar het vanjaar ān kragtige indruk gemaak in die mediumskole-netballiga. Al vier spanne van HoĆ«rskool De Aar…
Griekwaland-Wes Rugby – HoĆ«rskool De Aar by semi-finaal
Griekwaland-Wes Rugby. š HSDA-rugbyspanne laat Kimberley bewe ā op pad na die finaal! HoĆ«rskool De Aar se o.17- en eerstespan-rugbyspanne het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Griekwaland-Wes…
“Big Brag” – HoĆ«rskool De Aar vier trots en gees met Boan Venter
“Big Brag”. HoĆ«rskool De Aar skitter tydens die opwindende āBig Bragā! HoĆ«rskool De Aar het onlangs behoorlik die toon aangegee met die jaarlikse en dinamiese āBig Bragā. Dit was ān…
Provinsiale Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Duineveld
Provinsiale Hokkie. HoĆ«rskool Duineveld in Upington wens graag die drie Veltie hokkiespelers geluk wat die Noord-Kaap o.14-hokkiespan verteenwoordig het tydens die provinsiale hokkietoernooi wat in Gauteng plaasgevind het. ‘n Spesiale…
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Kalahari
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Kalahari is baie trots op vier van hul netbalspelers wat aan die Telkom Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Dit is ‘n groot voorreg en ervaring wat hulle beslis…
Provinsiale Rugbyspanne – HoĆ«rskool Kalahari
Provinsiale Rugbyspanne – Met opregte trots en opgewondenheid deel HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman die fantastiese nuus dat vier van hulle leerders verkies is tot die O/15 Griekwas Provinsiale Rugbyspanne. Hierdie is…
Gemengde Gevegkuns – HoĆ«rskool Kalahari
Gemengde Gevegkuns – Twee van HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman leerders Gert-Pieter Esterhuizen en Elbert Esterhuizen het die afgelope naweek deelgeneem aan die MMA Winter Challenge. Dit is aangebied te Christiana. Hierdie…
TSA Bloemfontein Mini – HoĆ«rskool Upington
TSA Bloemfontein Mini. Vier Uppie-tennisspelers het die naweek aan die TSA Bloemfontein Mini deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Ope mans: Seuns O.14 Enkels: Seuns O.14 Dubbels: Dogters O.18: Meer…
SAHRSA Safari Outdoor SA – HoĆ«rskool Kalahari
SAHRSA Safari Outdoor SA. Cilje Salim, HoĆ«rskool Kalahari-leerder, het op 9 en10 Mei deelgeneem in aan die Open & Top 30 Junior Trials. Dit is aangebied in Volksrust, Mpumalanga. Die…
Interskole Kalahari Leeus span – HoĆ«rskool Kalahari
Interskole Kalahari Leeus-span. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman, stel met trots die Interskole Kalahari Leeus span voor vir die komende 96ste HoĆ«rskool Kalahari teen HoĆ«rskool Vryburg Interskole. Na toegewyde oefening en spangees,…
Freedom Run Half Maraton – HoĆ«rskool Kalahari
Freedom Run Half Maraton. Wat ‘n ongelooflike prestasie behaal by die Freedom Run Half Maraton op 26 April. Om 21.1 km in slegs 1 uur en 51 minute te voltooi,…
Nasionale Interprovinsiale Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Kalahari
Nasionale Interprovinsiale Hokkie Toernooi. Bienn La Grange is ān trotse leerder van HoĆ«rskool Kalahari in Kuruman. Sy is gekies as doelwagter om die Noord-Kaap o/14A Dogtershokkiespan te verteenwoordig by vanjaar…
Streeks- en Provinsiale Sportspanne – HoĆ«rskool Hartswater
Streeks- en Provinsiale Sportspanne. Negentien leerders van HoĆ«rskool Hartswater is gekies om deel te wees van die streeks- en provinsiale sportspanne in hulle onderskeie sportsoorte. Die rugby-spanne neem hierdie naweek…
SA Skole Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Diamantveld
SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het: Die leerders…
SANSSU Finale Top-80 proewe – HoĆ«rskool Duineveld
SANSSU Finale Top-80 proewe. Gedurende die afgelope naweek het HoĆ«rskool Duineveld, Upington, Laerskool Oranje-Noord en Noord-Kaap Skoleskiet die SANSSU Finale Top-80 proewe aangebied. Dit is om die top skuts te…
Heads up ā School rugby and head injuries explained
Heads up. The rugby season is kicking off in schools across South Africa and players, parents, coaches and referees are preparing for exciting, yet physically demanding matches. In many sports,…
Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen HoĆ«rskool Duineveld
Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het HoĆ«rskool Duineveld van Upington die stryd aangesĆ© in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi. Uitslae: Puntemakers vir die 1ste span: DrieĆ« deur BVHS: Doelskoppe deur…
SA Tweekamp Kampioenskappe – HoĆ«rskool Diamantveld
SA Tweekamp kampioenskappe. Twee atlete van HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley, Lehane Lategan en Toors Bezuidenhout, het aan die SA Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem. Lehane het skitterend presteer deur derde te eindig…
Noord-Kaap atletiekspan – HoĆ«rskool Kalahari
Noord-Kaap atletiekspan – Twee atlete van HoĆ«rskool Kalahari is gekies vir die Noord-Kaap atletiekspan. Hierdie twee seuns, Ofentse Kitso en Resego Motshegwa gaan die Noord-Kaap provinsie en HoĆ«rskool Kalahari verteenwoordig.…
Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan – HoĆ«rskool Diamantveld
Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley is trots op hul sewe atlete wat opgeneem is in die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. Hierdie atlete sal vanaf 2 tot 5 April aan…
Diamantveld Kovsies Sportdag – HoĆ«rskool Duineveld
Diamantveld Kovsies Sportdag. HoĆ«rskool Duineveld, Upington, se hokkiespanne het die naweek aan die Diamantveld Kovsies Sportdag in Kimberley deelgeneem. Dit was ‘n goeie hokkienaweek met oor die algemeen pragtige uitslae.…
Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari
Atletiekbyeenkoms – Tien atlete van HoĆ«rskool Kalahari is gekies om op 8 Maart aan die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekbyeenkoms deel te neem. Dit sal plaasvind te Kimberley. Die dogters wat gaan…
Nasionale Dresseer Kampioenskappe – HoĆ«rskool Duineveld
Nasionale Dresseer Kampioenskappe. Jade le Roux, Graad 10 leerling van HoĆ«rskool Duineveld in Upington, hou tans die eerste posisie in die Noord-Kaap vir Dresseer Suid-Afrika. Jade gaan vanaf 27 tot…
Pluimbal – HoĆ«rskool Diamantveld presteer
Pluimbal. HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, se pluimbalspelers het verlede naweek pluimbal vol opwinding beleef. Prestasies behaal: ‘n Verdere uitmuntende prestasie waarop Diamantveld trots is, is diĆ© van MadizĆ© le Roux, wat…
Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari
Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoĆ«rskool…


























































