Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal
Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op AnĆØ Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. AnĆØ het nie net provinsiale kleure…
Netbal-prestasie – HoĆ«rskool Bothaville Netbalsterre skitter
Netbal-prestasie. HoĆ«rskool Bothaville se o.15-netbalspan het gister ān fantastiese oorwinning behaal toe hulle HoĆ«rskool Goudveld met 16ā13 geklop het. Dit was ān spannende wedstryd waarin elke speler hul volle gewig…
School Boy Golf – St Andrew’s School crowned League Champions
School Boy Golf. St Andrewās Golf Teams Crowned Mangaung League Champions. The 2025/26 season has once again ended on a triumphant note for St Andrewās Golf, with both the 1st…
Telkom Netball League – HoĆ«rskool Fichardtpark
Telkom Netball League – HoĆ«rskool Fichardtpark se afrigter van die o.14A netbalspan is Xandri Fourie. Sy het deelgeneem aan die Telkom Netball League. Tydens die kragmeting tussen Free State Crinums…
Vrystaat Skole-Rugbyspanne – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Vrystaat Skole-Rugbyspanne. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© ā Rugbytrots 2026. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is uiters trots op die vyftien rugbyspelers wat met hul talent en harde werk ān plek in die verskeie…
Bokkieweek 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville
Bokkieweek 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville is ongelooflik trots om aan te kondig dat die Bokkieweek 2026 binnekort plaasvind. Dit is elke jaarān hoogtepunt op die kalender vir jong rugbyspelers…
Suid Vrystaat Hokkiespanne – Grey Kollege PrimĆŖr staan uit
Suid Vrystaat Hokkiespanne. Grey Kollege PrimĆŖr ā SuidāVrystaat Hokkieākeuses. Grey Kollege PrimĆŖr is uiters trots op die prestasie van 13 talentvolle hokkiespelers wat gekies is om die SuidāVrystaat Provinsiale Hokkiespanne…
Mangaung Stadsliga netbal-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark
Mangaung Stadsliga netbal-finaal. Fichies Netbalspanne gereed vir Stadsliga-finaal! Vandag het HoĆ«rskool Fichardtpark se netbaldirekteur, me. Karla Pretorius, die netbalspanne wat aan die Mangaung Stadsliga-finaal deelneem, sterkte toegewens. Spanne in Aksie…
Free State Mini Tennis – Jordania Primary School
Free State Mini Tennis – This past weekend, two talented boys of Jordania Primary School proudly represented their schools at the Free State Mini u/10 Tennis Tournament. Together, they competed…
Obstacle Course Running – HoĆ«rskool Sentraal atlete skitter
Obstacle Course Running. HoĆ«rskool Sentraal blink uit in Obstacle Course Running. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, is trots om aan te kondig dat vier atlete van HoĆ«rskool Sentraal merkwaardige prestasies behaal het…
Vrystaat Mini Tennistoernooi – HoĆ«rskool Sentraal skitter
Vrystaat Mini Tennistoernooi. Twee van HoĆ«rskool Sentraal se talentvolle tennisspelers het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Vrystaat Mini Tennistoernooi wat van 22 tot 23 Mei plaasgevind het.…
Netbal A-liga 8 spanne – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Netbal A-liga 8 spanne. Op Woensdag, 20 Mei, het Oranje se Netbal Aāliga 8 spanne teen Brandwag kragte gemeet, en op Donderdag, 21 Mei, het die Bāliga spanne teen Kruitberg…
Free State Champs BiathlĆ© – Truida Kestell Primary
Free State Champs BiathlĆ© – Three of Truida Kestell Primaryās talented athletes made their school proud. They recently participated in the Free State Champs BiathlĆ©. Competing in the U15 category,…
Vrystaat Duathlon-kampioenskappe – AJ Theron van JF skitter
Vrystaat Duathlon-kampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier Duathlon-sukses! Op 16 Mei 2026 het AJ Theron, ān toegewyde atleet van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, aan die Vrystaat Duathlon-kampioenskappe by deelgeneem. Met…
Skolehokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark trots op hokkiespelers
Skolehokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark vier hokkieāmylpaal! Baie geluk aan die ses eerstespan skolehokkie manne wat die merkwaardige mylpaal van 50+ wedstryde vir die span bereik het! Hierdie prestasie is ān bewys…
Southern Free State Hockey – Grey College boys selected
Southern Free State Hockey. Grey College Hockey ā Southern Free State Selections. Congratulations to the 53 Grey College players and coaches who have been selected for the Southern Free State…
Tennis Derby – BVHS tennis-dogters lewer skitterende spel
Tennis Derby. BVHS Tennis Derby ā ān Dag van trots en sportmangees š¾ Op 20 Mei het BVHS se spanne hul krag en karakter gewys tydens die Tennis Derby. Die…
Lejweleputswa-netbalspanne – Laerskool Naudeville spanne skitter
Lejweleputswa-netbalspanne – Netbalspelers van Laerskool Naudeville se o.12- en o.13-spanne is gekies om die o.12- en o.13-Lejweleputswa-netbalspanne te verteenwoordig. Naudies wil graag ān groot applous gee aan die volgende talentvolle…
JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – HoĆ«rskool Reitz
JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Leerders van HoĆ«rskool Reitz het die naweek aan die JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Dit was ‘n naweek van kampioene, karakter Ć©n krag,…
Buffelspoort Prestige Tennistoernooi – Truida Kestell blink uit
Buffelspoort Prestige Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Truida Kestell se eerste tenisspanne het deelgeneem aan die Buffelspoort Prestige Tennistoernooi. Hulle het met trots en deursettingsvermoĆ« aan die toernooi deelgeneem. Die geleentheid…
Gimnastiekkompetisies – PrimĆŖre Skool Naudeville
Gimnastiek-kompetisies. Baie geluk aan Marianca Alberts wat onlangs aan verskeie gimnastiekkompetisies deelgeneem het en telkens met uitstaande prestasies teruggekeer het! 9 Mei ā Vriendskaplike Kompetisie, Bultfontein: Algeheel 1ste plek ā…
Griffons Rugby Aāliga – BVHS klop Goudveld HoĆ«rskool
Griffons Rugby Aāliga. Die BVHS eerstespan het Saterdag hul krag en karakter gewys met ān indrukwekkende 40ā21 oorwinning oor Goudveld HoĆ«rskool. Teen halftyd was die manne reeds in beheer met…
SA Skole Swemkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Skole Swemkampioenskap. š PrimĆŖre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by…
A-liga Netbal – PrimĆŖre Meisieskool Oranje presteer
A-liga Netbal. Die Oranjeādogters het onlangs weer hul talent en trots op die baan gewys! Op Maandag, 11 Mei het die Aāliga spanne teen gespeel, en op Donderdag, 7 Mei…
Gouties SA Atlete – Goudveld HoĆ«rskool vereer uitstaande atlete
Gouties SA Atlete. Baie geluk aan Goudveld HoĆ«rskool se ster-atlete! Gouties se SA-atlete het hierdie seisoen die baan en veld laat gons met ongelooflike prestasies. Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en…
Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne – Truida Kestell staan uit in rugby
Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne. Baie geluk aan Truida Kestell se talentvolle rugbyspelers wat met trots verkies is vir die o.12-rugbyspanne. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en jul skool…
Central Freestate Champions – Laerskool Truida Kestell
Central Freestate Champions – Laerskool Truida Kestell is baie trots op twee van hul jong dansers. Mia-Lee Prinsloo (Gr. 2) en Siyanda Thusi (Gr. 2) het deelgeneem aan die Central…
Kearsney College Festival – Grey College teams’ results
Kearsney College Festival. Grey College at the Kearsney College Tennis Festival. Congratulations to Grey’s 1st Team on finishing 4th overall at the prestigious Kearsney College Tennis Festival ā the best…
ITEC Amanda Coetzer-Toernooi – HoĆ« Meisieskool Oranje skitter
ITEC Amanda Coetzer-Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje het die afgelope naweek aan die ITEC Amanda Coetzer-toernooi deelgeneem. Oranje se o.19Aās en o.15Aās tennisspanne het weereens gewys hoekom hulle as van…
SA Country & Western Dancing – HoĆ«rskool Witteberg skitter
SA Country & Western Dancing. Liyah-Mae oorheers die distriksvlak met drie goue prestasies. Liyah-Mae Mynhardt het op 1 en 2 Mei 2026 haar talent en toewyding ten toon gestel tydens…
AMASA/ ABAKUS-kompetisie – HoĆ«rskool Hoopstad se Anje skitter
AMASA/ ABAKUS-kompetisie. Baie geluk aan Anje Saunders (Vlak 5) wat ān silwer medalje verower het tydens die AMSASA-kompetisie in Roodepoort. Hierdie prestasie is ān groot mylpaal en toon haar toewyding…
Africa Aquatics Championships – Eunice High School’s Champion
Africa Aquatics Championships. Leila Yazbek, African Junior Champion! Eunice High School is bursting with pride as Leila Yazbek has made history at the Africa Aquatics Championships in Oran, Algeria (5ā10…
IPSC National Championships Level 3 – BVHS se Leibrandt skitter
IPSC National Championships Level 3. Leibrandt se uitmuntende prestasie by Nasionale Kampioenskappe. BVHS is trots om aan te kondig dat Leibrandt, leerder van BVHS, hierdie naweek aan die IPSC National…
Finale Lejweleputswa netbalproewe – Laerskool Naudeville
Finale Lejweleputswa Netbalproewe ā Laerskool Naudeville is baie trots op drie leerders van hul netbalspan. Baie geluk aan Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert, wat met uitstekende spel…
Netbal Bokkieweek-proewe – Laerskool Naudeville
Netbal Bokkieweek-proewe – Karly Groenewald van Laerskool Naudeville se netbalspan is baie trots op haar. Sy het haar plek verseker in die finale rondte van die o.13 Netbal Bokkieweek-proewe. Dit…
Griffons Skolerugby – PrimĆŖre Skool Naudeville rugby
Griffons Skolerugby. PrimĆŖre Skool Naudeville Rugby is baie trots op Tyler Pereira, Dawie Viljoen en Dean Louw. Hierdie drie manne is gekies om vir verskeie Griffons spanne te speel. Julle…
School Boy Rugby – Grey College Primary vs Klein Boishaai
School Boy Rugby. Grey College Primary (Bloemfontein) vs Klein Boishaai (Paarl) Date: 7 May Grey College Primary hosted Klein Boishaai in a spirited set of fixtures across the U11 and…
JKS Karate SA Kampioenskappe – BVHS trots op Monique
Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool vier met trots die ongelooflike prestasies van Monique Schmidt, ān Graad 8-leerder wat haar krag, toewyding en deursettingsvermoĆ« by die JKS Karate Suid-Afrika Kampioenskappe in Pretoria bewys…
Interschools vs Paarl Boysā High – Grey College outstanding
Interschools vs Paarl Boysā High. Grey College Squash Victory. Congratulations to Grey College’s Top 10 Squash boys on their outstanding performance in the interschools against Paarl Boysā High. With skill…
Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell
Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell is baie trots op vier van hul leerders wat verkies is vir die Griffon-proewe o.13-Span. Die spelers wat verkies is, is: Mag hierdie Griffon…
Griffons Rugby-prestasies – Goudveld HoĆ«rskool rugbyspelers kook
Rugby-prestasies. Rugbytrots by Goudveld HoĆ«rskool! By die Gouties glo almal dat harde werk, toewyding en span-gees altyd beloon word. Daarom is die skool ongelooflik trots op die elf rugbyspelers wat…
Mnr & Mej JF 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© kondig trots aan
Mnr & Mej JF 2026. Wat ān sprokiesaand vol glans en ‘glamour’ by HoĆ«rskool Jim FouchĆ©! Die jaarlikse Mnr. & Mej. JF-kompetisie het die gehoor betower met styl, selfvertroue en…
South African Biathlon Championships – St Andrew’s School
South African Biathlon Championships. Ryan Auths selected for Free State Team. Saint Andrewās School Bloemfontein is proud to announce that Ryan Auths has been selected to represent the Free State…
O.13 Rugby Bokkieweek 2026 – PrimĆŖre skool Naudeville trots
Rugby Bokkieweek 2026 – PrimĆŖre skool Naudeville is baie trots op vier van hul rugbyspelers. Hulle is gekies is vir die o.13 Rugby Bokkieweek 2026. Die spelers wat gekies is,…
Region 3 Taekwondo-Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Region 3 Taekwondo-Kampioenskappe. Op 1 Mei 2026 het Janco en AnnĆ© Scheepers, twee uitmuntende atlete van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, aan die Free State Region 3 Taekwondo-kampioenskappe in Kroonstad deelgeneem. Beide…
Wildeklawer Netbaltoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Wildeklawer Netbaltoernooi. Die Wildeklawer Netbaltoernooi in Kimberley het weer die beste skoolspanne van regoor Suid-Afrika bymekaar gebring. Hierdie toernooi is bekend vir sy uiters hoĆ« standaard en kompeterende wedstryde wat…
Cheetah Karate Tournament – Grey College Primary proud of Keith
Cheetah Karate Tournament. Grey College Primary ā Karate Achievement. Grey College Primary proudly congratulates Keith Erasmus on his outstanding performance at the Cheetah Karate Tournament, held on 1 May 2026.…
SA Biathle Kampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr trots op Johan
SA Biathle-kampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr ā Jong Kampioen in Aksie! Grey Kollege PrimĆŖr is ongelooflik trots om aan te kondig dat Johan Bornman, ān talentvolle Graad 4-leerder, gekies is vir…
Africa Junior Aquatics Championships – Eunice High delighted
Africa Junior Aquatics Championships. Eunice High School ā Silver for Leila. Eunice High School proudly celebrates the achievement of its SA Schools Champion, Leila Yazbek, who represented South Africa at…
SA-skole Swemkampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal blink uit
SA-skole Swemkampioenskap. HoĆ«rskool Sentraal blink uit by SA-skole Swemkampioenskap. Die Departement van Onderwys het onlangs die SA-skole Swemkampioenskap by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied. Sentraal se swemmers het met…


























































