Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne. Baie geluk aan Truida Kestell se talentvolle rugbyspelers wat met trots verkies is vir die o.12-rugbyspanne. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en jul skool is trots op elkeen van julle!
A-span:
- John Boshoff
- John-Steph Boshoff
- Vuyo Vanga
- Stefflo du Plessis
- Ruan Prinsloo
B-span:
- Marcel Jonker
- Gertjie Bester
Sterkte, manne. Ons weet dat julle jul beste gaan gee!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf










