Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…
Training Show – Merensky Landbou Akademie
Training Show – Abigail Petersen van Merensky Landbou Akademie het saam met haar perd, Whisper, aan ‘n Training Show deelgeneem. Dit het op 16 Mei by Liam’s Voice Montessori in…
Koshuistradisie in die Byekorf – Merensky Landbou Akademie
Koshuistradisie in die Byekorf – ‘n Nuwe koshuistradisie is by Merensky Landbou Akademie ingestel. Op Woensdag, 7 Mei 2026, het die nuwe koshuistradisie in die Byekorf van hul seunskoshuis se…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – I praise you, Lord, for being my guide. Psalm 16: 7010 Gedagte vir die Week – Ek sal die Here loof wat my tot die…
Hemelvaartdag – Ascension Day
Hemelvaartdag – Hemelvaartdag herinner ons daaraan dat Christus opgevaar het na die hemel. Ascension Day – Ascension Day reminds us that Christ ascended into heaven
Mpumalanga Netbalspan – Hoërskool Ermelo trots op Netbalspelers
Mpumalanga Netbalspan. Erries skitter in Mpumalanga-netbal! 🏐 Hartlik geluk aan die uitmuntende Erries-netbalspelers wat met hul talent en deursettingsvermoë ’n plek in die Mpumalanga-netbalspan verower het. Hierdie prestasie is ’n…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Be strong and courageous and do it. 1 Chronicles 28:20 Gedagte vir die Week – Wees sterk, staan vas, begin die werk! 1 Kronieke 28:…
Skryfstuk opgeneem in Poort – Merensky Landbou Akademie
Skryfstuk opgeneem in Poort -Merensky Landbou Akademie kan met trots aankondig dat Henk de Wet uitsonderlik presteer het. Sy skryfstuk Refleksie is opgeneem in die gesogte Poort 2026-uitgawe. Henk was…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Mens die Here het jou bekend gemaak wat goed is ….. Miga 6: 8, 9 Thought of the Week – He has told you, human…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wees tevrede met wat julle het. Hebreërs 13: 5-6 Thought of the Week – Be content with what you have. Hebrews 13: 5-6
LIMA Liga 1 Landloop – Merensky Landbou Akademie
LIMA Liga 1 Landloop – Merensky Landbou Akademie se landloop-atlete het deelgeneem aan die LIMA Liga 1 landloop. Dit het plaasgevind Saterdag, 18 April 2026, by die Euphorbia School in…
Mpumalanga-Hokkie – Hoërskool Ermelo hokkiespelers styg uit
Mpumalanga-Hokkie. Hoërskool Ermelo se Erries blink uit in Mpumalanga-hokkie! 🏑 Erries se harte klop van trots oor die uitmuntende prestasies van hul hokkiespelers wat verkies is tot die verskeie Mpumalanga-provinsiale…
NWU-Hokkie-Reeks – Hoërskool Nelspruit blink uit
NWU-Hokkie-reeks – Die afgelope naweek het Hoërskool Nelspruit se hokkiespanne Pretoria en Kemptonpark toe gereis om aan die NWU-Hokkie-Reeks-finaal deel te neem. En watter ongelooflike prestasies is daar nie behaal…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Your way is perfect, Lord, and your word is correct. 2 Samuel 22: 31-33 Gedagte vir die Week – Wat God doen, is volmaak; wat…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Een dag in u tempel is beter as duisend elders! Psalm 84: 11-13 Thought of the Week – For the Lord God is a sun…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – He isn’t here! God has raised him to life, just as Jesus said he would. Matthew 28: 6, 7 Gedagte vir die Week – Hy…
ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie
ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Die grootste deel van die skare het van hulle klere op die pad oopgegooi … Matteus 21: 8-9 Thought of the Week – Many people…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – In alles word ons verdruk, maar ons nie teneergedruk nie; 2 Korinthiërs 4: 8, 9 Thought of the Week – We often suffer, but we…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Everyone who trusts the Lord is like Mount Zion … Ps 125: 1, 2 Gedagte vir die Week – Dié wat op die Here vertrou,…
Interhoër-swemgala – Hoërskool Nelspruit triomfeer
Interhoër-swemgala – Hoërskool Nelspruit het Woensdag, 18 Februarie, sy oorheersing in die swembad bevestig. Die jaarlikse Interhoër-swemgala het by Van Riebeeck Park plaasgevind. Die byeenkoms is deur Komatipoort Akademie aangebied.…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – So sal dit wees totdat die Gees van Bo af op ons uitgestort word. Jesaja 32: 15, 17 Thought of the Week – When the…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Praise the Lord and pray in his name! 1Chronicles 16: 8-12 Gedagte vir die Week – Bring lof en eer aan die Here se heilige…
Groot 5-Tennistoernooi – Hoërskool Nelspruit groot prestasies
Groot 5-Tennistoernooi. 🏆 Hoërskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ’n groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wees sterk, staan vas, begin die werk! 1Kronieke 28: 20 Thought of the Week – Be confident, and never be afraid of anything or get…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week -Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het …… Spreuke 11: 24, 25 Thought of the Week – Sometimes you can become rich…
Thought of The Week – Gedagte vir die Week
Thought of The Week – Therefore humble yourselves under the mighty hand of God … 1Peter 5: 6,7 Gedagte vir die Week – Plaas julle hele lewe in die hand…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Hou julle lewe vry van geldgierigheid; Hebreërs 13: 5, 6 Thought of the Week – Don’t fall in love with money. Hebrews 13: 5, 6
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – “Don’t be discouraged or grow weak from fear! Zephaniah 3: 16, 17 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie, Sion, moenie jou hande…
Gedagte vir die Week -Thought of the Week
Gedagte vir die Week – U, Here, laat my lamp helder skyn … Psalm 18: 29, 30 Thought of the Week – You are the one who lights my lamp…
Steenbokkieweek – Hoërskool Nelspruit staan weer uit
Steenbokkieweek. 🏏 Hoërskool Nelspruit se o.15-krieketspan begin die seisoen met glans! Die jong kriekethelde van Hoërskool Nelspruit het die jaar op ’n hoë noot afgeskop met ’n indrukwekkende oorwinning oor…
KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – My gebed is dat die sluise van God … Judas 1: 2 Thought of the Week – May mercy and peace and love … Jude…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – But the Lord is the one who is marching before you! Deuteronomy 31:8 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie! En bly altyd…
Kovsies Smash 2026 – Hoërskool Transvalia in Groep A
Kovsies Smash 2026 – 🏏 Hoërskool Transvalia – Kovsies Smash 2026. Hoërskool Transvalia se 1ste krieketspan, Valia Krieket, neem van 4 tot 9 Januarie 2026 deel aan die Kovsies Smash-toernooi,…
Geseënde Kersfees – Merry Christmas – Schools That Rock
Geseënde Kersfees – Merry Christmas – Terwyl ons die jaar afsluit, wil Schools That Rock uit die diepte van ons harte dankie sê. Dankie vir elke adverteerder, elke skool en…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom … Lukas 1: 35 Thought of the Week – And the angel answered and…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – My mouth speaks praise with joy on my lips. Psalms 63: 6-8 Gedagte vir die Week – Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Vandat jy gebore is, het Ek vir jou gesorg. Toe jy nog ‘n babatjie was, het Ek jou in my arms rondgedra. Jesaja 46: 3,4…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – When my soul is in the dumps, I rehearse everything I know of you…… Psalm 42:6-8 Gedagte vir die Week -Ek sê vir myself; Moenie…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Op ‘n keer het mense kindertjies na Jesus gebring sodat Hy hulle kon seën. Markus 10: 13-15 Thought of the Week – And they were…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Gedagte vir die Week. The Lord is my shepherd; I have all that I need. Psalm 23 Die Here sorg vir my soos ‘n herder…
Nuwe Sporthoofde – Hoërskool Nelspruit
Nuwe Sporthoofde – Hoërskool Nelspruit spog met twee nuwe Sporthoofde vir atletiek en Hokkie. Hierdie twee dinamiese aanstellings gaan die sportprogram na nuwe hoogtes neem. Me. Anica Cilliers is aangewys…
Ehlanzeni Hokkie Prysuitdeling – Hoërskool Nelspruit skitter
Ehlanzeni Hokkie Prysuitdeling. 🏑 Hoërskool Nelspruit Vier Hokkie-uitblinkers se top-toekennings. Hoërskool Nelspruit is trots om aan te kondig dat verskeie van hul talentvolle hokkiespelers en personeel erkenning ontvang het tydens…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Eintlik kàn godsdiens ‘n mens baie ryk maak. 1Timoteus 6: 6-8 Thought of the Week – But godliness actually is a source of great gain…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6:11, 12 Gedagte vir die Week –…
Top Skole Gala 2025 – Hoërskool Nelspruit staan uit
Top Skole Gala 2025. Hoërskool Nelspruit triomfeer by Top Skole Gala 2025! 🏊♀️ Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit…
Gedagte vir die Week – Thought for the Week
Gedagte vir die Week. U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. Psalm 18: 29-32 Thought for the Week. You, the…


























































