Heart Health

Top Skole Gala 2025 – Hoërskool Nelspruit staan uit

Top Skole Gala 2025. Hoërskool Nelspruit triomfeer by Top Skole Gala 2025! 🏊‍♀️

Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit aangebied — en ons Nellie-dogters en -seuns het die water behoorlik laat kook met hul uitsonderlike vertonings!

🎉 Dubbel oorwinning vir NHS! Hoërskool Nelspruit het albei afdelings gewen en die gala met ’n indrukwekkende 1 724 punte afgesluit. Uplands het tweede geëindig met 836 punte, gevolg deur Curro met 564 punte.

49 Medaljes verower!

  • 19 Goud
  • 16 Silwer
  • 14 Brons

🔁 Aflos-dominansie NHS het 4 van die 6 aflosse gewen — met twee spanne in elke aflos wat hul staal gewys het.

Hoërskool Nelspruit is ongelooflik trots op elke swemmer wat NHS se naam met trots en passie verteenwoordig het. Julle toewyding, spanwerk en talent het NHS se nalatenskap versterk — en ons kan nie wag om te sien wat julle volgende gaan bereik nie!

Lees meer uitekende skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Eintlik kàn godsdiens ‘n mens baie ryk maak. 1Timoteus 6: 6-8 Thought of the Week – But godliness actually is a source of great gain…

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Liga-swemgala. Swartland blink uit in Stellenbosch. Hoërskool Swartland, Malmesbury, se swemspan het op 30 Oktober aan die eerste Liga-swemgala van die 2025/26-seisoen deelgeneem. Die gala is by Rhenish Girls High…

Leave a Reply

You Missed

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Liga-swemgala – Hoërskool Swartland staan uit

Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College Primêr

Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College Primêr

Eastern Province Cricket teams – Pearson High School outstanding

Eastern Province Cricket teams – Pearson High School outstanding

South African Math Olympiad – Grey College outstanding

South African Math Olympiad – Grey College outstanding

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit

Finale o.18 WP-tennisproewe – Hoërskool DF Malan staan uit