Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie – Hoërskool Punt
Interprovinsiale Trampolien– en Tuimelkompetisie Hoërskool Punt skitter by Madiba Cup! Baie geluk aan Talesha Nel, wat Hoërskool Punt met trots tydens die Madiba Cup: Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie verteenwoordig het.…
Mosselbaai Stoeikampioenskap – Dubbelgoud vir Hoërskool Punt
Mosselbaai Stoeikampioenskap. Hoërskool Punt behaal dubbelgoud. Hoërskool Punt is ongelooflik trots op Ruan van Rensburg, wat gedurende die vakansie aan die Mosselbaai Stoeikampioenskap deelgeneem het – en behoorlik sy merk…
Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala – Hoërskool Punt skitter
Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala. Hoërskool Punt – Uitstaande Swemprestasie. Baie geluk aan Charl Laufs wat op 11 April aan die Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala by Holy Cross deelgeneem het en…
Mnr & Mej AJ Sportweek – Hoërskool Punt kondig met trots aan
Mnr & Mej AJ Sportweek. Mnr & Mej AJ Sportweek 2026 – Finaliste. Wat ’n onvergeetlike aand by ons Mnr en Mej AJ Sportweek! Die atmosfeer was elektries toe ons…
SAMO Wiskunde-olimpiade – Hoërskool Punt vaar skitterend
SAMO Wiskunde-olimpiade. Hoërskool Punt vier uitmuntende wiskunde-talent! Baie geluk aan ons groep van 17 leerders, vanaf Graad 8 tot Graad 12, wat onlangs aan die SAMO Wiskunde-olimpiade deelgeneem het en…
Eden-kleure vir toutrek – Hoërskool Punt presteer
Eden-kleure vir toutrek. Wat ’n ongelooflike oomblik vir Hoërskool Punt! Nege van hul ster-leerders het Eden-kleure verwerf in die 520 kg gemengde span – ’n bewys van suiwer krag, vasbyt…
Eden Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Punt staan uit
Eden Tweekampkampioenskappe. 🌟Spanne gekies vir SA- kampioenskappe. Oudtshoorn was Dinsdag die toneel van die Tweekampkampioenskappe waar spanne saamgestel is om die Eden-distrik by die SA’s te verteenwoordig. Die nasionale byeenkoms…
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor – Hoërskool Punt is supertrots
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor. Groot drome, groot stemme – Europa wag! Hoërskool Mosselbaai se harte klop vol trots vir die vier leerders wat gekies is om saam met die Suid-Kaap…
Interhuis Atletiek – Hoërskool Punt atlete skitter
Interhuis Atletiek. Hoërskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitstaande prestasies van hul atlete tydens die Interhuis-atletiekbyeenkoms. Toekennings: Ons is ongelooflik trots op hierdie atlete wie se harde werk, deursettingsvermoë…
Eden Tennis-Prestasie – Hoërskool Punt skitter in tennis
Eden Tennis-Prestasie. 🌟 Hoërskool Punt skitter op Eden-vlak! Hoërskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitsonderlike prestasies van hul leerders wat gekies is om Eden te verteenwoordig in hul onderskeie…
Highgate Eden Tweekampspan – Hoërskool Punt Mosselbaai
Foto voor: Sarai Roos, Lee-Anne Pretorius, Mienke Vorster, Khloe Welthagen, Rochelle van Niekerk. Agter Enoch Roos, Melchizedek Roos, Leroux Brandt, Lian Cilliers Highgate Eden Tweekampspan. Hoërskool Punt, Mosselbaai, is ongelooflik…
Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Punt staan uit
Interprovinsiale Tennistoernooi. Twee leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, Jean Schoeman (o.19) en Anke van der Westhuizen (o.15) verteenwoordig Eden tans by die o.19 Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria. Die toernooi…
Top 20 hamergooiers – Hoërskool Punt se trots
Top 20 hamergooiers. 🎉 Ons eie Xian Nortje skitter! Die toegewyde leerder van Hoërskool Punt, Xian Nortje, het sy plek onder die Top 20 hamergooiers (Seuns o.16) in Suid-Afrika vir…
Spesiale Sporttoekennings 2025 – Hoërskool Punt skitter
Spesiale Sporttoekennings 2025. By Mosselbaai se trots, waar uitnemendheid nie net ’n droom is nie, maar ’n daaglikse prestasie. By Hoërskool Punt vier hulle nie net akademiese uitnemendheid nie —…
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Punt stel met trots voor.
Hoofleiers 2026. Met trots stel Hoërskool Punt, Mosselbaai, die vier uitstaande jong leiers bekend wat die skool se waardes, gees en toekoms beliggaam: Hierdie vier leiers is nie net titeldraers…
Matriekafskeid – Hoërskool Punt
Matriekafskeid – Hoërskool Punt se matrieks het werklik as sterre geskyn. Die rooi tapyt by Hoërskool Punt se matriekafskeid was ’n ware parade van styl, elegansie en sprankelende persoonlikhede. Onder…
Eden Mini 5 Tennis – Hoërskool Punt, Jean Schoeman presteer
Eden Mini 5 Tennis. 🎾 Hoërskool Punt blink uit op die tennisbaan! Jean Schoeman, ’n leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die afgelope naweek aan die Eden Mini 5…
Dogtershokkie 37ste in SA – Hoërskool Punt blink uit
Dogtershokkie 37ste in SA. Hoërskool Punt, Mosselbaai, se dogtershokkiespanne is tans 37ste in SA — ’n uitsonderlike prestasie wat die vrugte dra van harde werk, spanpoging en toewyding! Hierdie nasionale…
Rugbyspanne skitter – Hoërskool Punt teen DF Malan
Rugbyspanne skitter. 🏉 Rugbypret en kragmeting: Punt se spanne blink uit teen DF Malan. Saterdag, 26 Julie, het Hoërskool Punt van Mosselbaai hul rugbyspanne ten volle losgelaat in ’n reeks…
Interdistrikte Netbaltoernooi Riversdal – Hoërskool Punt
Interdistrikte Netbaltoernooi Riversdal. Hoërskool Punt is trots om aan te kondig dat ’n groep uitmuntende netbalspelers Eden gaan verteenwoordig tydens die interdistrikte netbaltoernooi wat van 17 tot 19 Julie 2025…
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek – Hoërskool Punt
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek. 🏉 Elizka la Grange skitter vir SWD op nasionale verhoog! Elizka la Grange, ’n talentvolle leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het naam gemaak as rugbyspeler toe…
Eden Hokkie IPT – Hoërskool Punt presteer
Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…
Van Punt tot Piek – Hoërskool Punt
Van Punt tot Piek – Dis is die storie van die netbalster Zoë Vallentyn van Hoërskool Punt. Sy het ‘n ongelooflike pad gestap vanaf streekverteenwoordiging tot nasionale glorie. Van 7–11…
Eden Netbal – Hoërskool Punt presteer
Eden Netbal. Wes-Kaap Kampioenskappe 2025. Hoërskool Punt in Mosselbaai is ongelooflik trots op drie van hul uitblinkers wat gekies is om die Eden Netbal O.19-span te verteenwoordig by die gesogte…
Skolehokkie – Hoërskool Punt is trots op Matth Domingo
Skolehokkie. Hoërskool Punt spog met trotse aanstelling van skolehokkie 1ste span speler as spanbestuurder. Hoërskool Punt, Mosselbaai, dra hul opregte gelukwensinge oor aan een van hul eie eerstespan-hokkiespelers, Matth Domingo.…
Skaak – Hoërskool Punt
Skaak – Reuben Daniels, is ’n graad 11 leerder en ‘n talentvolle skaakspeler van Hoërskool Punt. Hy het die afgelope naweek sy skaak-vaardighede ten toon gestel tydens die Western Cape…
Streek- en Provinsiale Netbalspanne – Hoërskool Punt
Streek- en Provinsiale Netbalspanne. Elf talentvolle netbalsterre van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in hul onderskeie streek- en provinsiale netbalspanne opgeneem. Hierdie merkwaardige prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding…
AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Punt
AJ Sportweek Hokkie. Hoërskool Punt se spanne het tydens die AJ Sportweek Hokkie die volgende uitslae behaal. Dag 1 – 28 Maart Dogters: Seuns: Dag 2 – 31 Maart Dogters:…
SOS Merietetoekenningsfunksie – Hoërskool Punt
SOS Merietetoekenningsfunksie. Tydens die SOS Merietetoekenningsfunksie is die Toppresterende skole in die land, in die Departement Basiese Onderwys se NSS-eksamen vir 2024 vereer. Die skoolhoof, mnr. Adolf Gouws, het die…
Loop-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Punt atleet skitter
Loop-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Punt atleet, Anshe de Jager, het by die Loop-atletiekbyeenkoms uitgeblink. Sy is as die beste o.14-dogtersatleet van die dag aangewys. Met ‘n skitterende vertoning in diskus het sy…
Interhuis-atletiek 2025 – Hoërskool Punt
Interhuis-atletiek 2025. Tydens Hoërskool Punt, Mosselbaai, se Interhuis-atletiek 2025, het die volgende vier atlete uitstekend presteer: Punt se Blouspan wat die Atletiekbeker gewen vir die meeste punte én deelname. Die…
Hoofseun 2025 – Hoërskool Punt, Mosselbaai
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer met Hoofleiers van skole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en gesels vandag met die Hoofseun 2025…
Inter Distrik Gala – Hoërskool Punt
Inter Distrik Gala. Drie leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, Ewald Swanepoel, Melissa Kuun en Ettienne van Niekerk het Eden verteenwoordig by die Inter Distrik Gala in George. Die geleentheid…
Interpro-tennistoernooi – Hoërskool Punt
Interpro-tennistoernooi. Twee tennisspelers van Hoërskool Punt in Mosselbaai, Jean Schoeman (o.19) en Anke van der Westhuizen (o.15), neem vanaf 9 tot 12 Januarie deel aan die Interpro-tennistoernooi in Pretoria. Meer…
Internasionale Kushengel Gala – Hoërskool Punt
Internasionale Kushengel Gala. Rossouw Gericke, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het vanaf 10 tot 12 Desember die 0.16-Proteaspan verteenwoordig by die jaarlikse Internasionale Kushengel Gala teen Namibië. Rossouw het…
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe – Hoërskool Punt
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe. Stefan Borka, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai het vanaf 13 tot 15 Desember aan die SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. As kaptein van…
Wes-Kaap Interprovinsiale Atletiek – Hoërskool Punt
Wes-Kaap Interprovinsiale Atletiek. Een-en-dertig atlete van Hoërskool Punt in Mosselbaai is gekies vir die Eden-span wat op 15 en 16 Maart aan die Wes-Kaap Interprovinsiale toernooi gaan deelneem: Thirty-one athletes…
Kultuurtoekennings – Hoërskool Punt
Kultuurtoekennings. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het spesiale Kultuurtoekennings aan vyf leerders gemaak. Beste prestasies op kultuurgebied: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.pointhighschool.co.za/ Foto’s verskaf
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Punt
Hoofleiers 2024. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het hul Hoofleiers 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.pointhighschool.co.za/ Foto verskaf
Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Punt presteer
Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms. Drie atletiekspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het by Hoërskool Outeniqua se Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms puik presteer. Die A-span beklee ‘n agtste posisie uit die 43…
Radikale Redenaars Nasionaal – Hoërskool Punt presteer
Radikale Redenaars Nasionaal. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die Redenaar Seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit! Op Saterdag,21 Oktober, het die Radikale Redenaars Nasionaal plaasgevind in Johannesburg. Hoërskool Punt het, soos gewoonlik,…
Hoërskool Punt gereed vir Gr 12’s
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se admin en terrein personeel is reg vir die Gr. 12-leerders se terugkeer! We are proud to say that Point is 100% prepared for the return of…
Hoërskool Punt: ‘n Spesiale boodskap aan al die onderwysers.
Leon Hattingh Baie sterkte met die uitdaging wat vandag begin. My gebed vir elkeen is dat julle veilig sal bly, dat julle baie jong ogies weer sal hoop gee en…
Hoërskool Punt-personeel terug by skool
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se personeel besig met opleiding op hul eerste dag terug by die skool! Teaching staff in training on their first day back at school!
Hoërskool Punt: Boodskap aan die personeel
Hoërskool Punt, Mosselbaai, prefekte se boodskap aan die personeel/ A message from our prefects to our staff





















































