Inter Distrik Gala. Drie leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, Ewald Swanepoel, Melissa Kuun en Ettienne van Niekerk het Eden verteenwoordig by die Inter Distrik Gala in George. Die geleentheid het plaasgevind op 11 Januarie 2025.
Melissa Kuun
- Goud vir 50m Rugslag, 100m Rugslag, 50m Vryslag
- Silwer vir 50m Vlinderslag
- Brons vir 200m Medley aflos, 200m Vryslag aflos
Ewald Swanepoel
- 100m Vryslag – 5de plek
- 200m Vryslag aflos – Goud
Ettiene van Niekerk
- 200m Individual Medley – 8ste plek
- 100m Borsslag -7de plek
- 100m Vryslag – 5de plek
- Brons vir 200m Medley aflos
- 7de plek vir 50m Vryslag
- Brons vir 200m Vryslag aflos
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








