Plasies blink op tennisbaan – Merensky Landbou Akademie
Plasies blink op tennisbaan – Merensky Landbou Akademie het rede tot groot trots. Vyf van Plasies se talentvolle tennisspelers blink uit op die tennisbaan. Hulle is onlangs gekies om Limpopo…
Junior Binnenshuise Hokkie IPT – Merensky Landbou Akademie
Junior Binnenshuise Hokkie IPT – Merensky Landbou Akademie is trots om aan te kondig dat Coach Reinhardt Blokker, gaan uitblink by die eerste Junior Binnenshuise Hokkie IPT. Van 31 November…
American Dance Awards – Merensky Landbou Akademie
American Dance Awards – Mieke Honeyball, ‘n talentvolle leerder van Merensky Landbou Akademie het geskitter tydens die American Dance Awards. Sy het deelgeneem aan die American Dance Awards Streeksbyeenkomste. Dit…
Krieketspelers vir Limpopo spanne – Merensky Landbou Akademie
Krieketspelers vir Limpopo spanne – Merensky Landbou Akademie het rede om fees te vier! Verskeie van hul uitmuntende krieketspelers is onlangs gekies vir Limpopo spanne. Hierdie krieketspelers sal op provinsiale…
Leupold 3D Invitational – Merensky Landbou Akademie
Leupold 3D Invitational – Rouxné Schnettler, van Merensky Landbou Akademie het op 4 en 5 Oktober ‘n skitterende prestasie in Midrand behaal. Sy het deelgeneem aan die Leupold 3D Invitational…
Jong Wetenskaplikes blink uit – Merensky Landbou Akademie
Jong Wetenskaplikes blink uit – Merensky Landbou Akademie se jong wetenskaplikes blink uit by Tritech-finale! Die Plasie het geglinster! Op 19 en 20 September het Merensky Landbou Akademie die nasionale…
Tweede Tennisspan Onoorwonne – Merensky Landbou Akademie
Tweede Tennisspan Onoorwonne – Merensky Landbou Akademie se tweede tennisspan het die Pepps Polokwane in styl verslaan. Die tweede tennisspan is onoorwonne in die B-liga. Plasies se tweede tennisspan het…
Swemspan by Mopani Interhoër – Merensky Landbou Akademie
Swemspan by Mopani Interhoër – Merensky Landbou Akademie se swemspan het op 16 September deelgeneem aan die Mopani Interhoër. Dit het plaasgevind by Hoërskool Pietersburg. Die skool het as gasheer…
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie se redenaars het weer gewys dat hulle nie net op die sportveld en in die klas uitblink nie. Hulle redenaars laat ook…
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie dink vinnig
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie het op Vrydag, 5 September hul kultuurskoene aangetrek. Die atmosfeer was elektries, die spanning tasbaar, en die woorde vlugter as ooit. Plasieland het…
Plasies Laat Pyle Vlieg – Merensky Landbou Akademie
Plasies Laat Pyle Vlieg – Merensky Landbou Akademie se Plasies het die naweek van 23 en 24 Augustus die pyle laat vlieg. Die wind het so gewaai soos ‘n kwaai…
Tweede Tennisspan spreek talent – Merensky Landbou Akademie
Tweede Tennisspan spreek talent – Merensky Landbou Akademie se tweede tennisspan spreek talent. Maandag, 18 Augustus was ’n dag van vasberadenheid, spanwerk en puik tennisspel. Merensky Landbou Akademie se tweede…
Skaakspanne in liga uitdunne – Merensky Landbou Akademie
Skaakspanne in liga uitdunne – Die Plasie-skaakspanne van Merensky Landbou Akademie het op Saterdag, 9 Augustus deelgeneem aan die liga uitdunne van die Skaakspanne. Merensky Landbou Akademieas het as trotse…
Uitvoerende Komitee-lede 2026 – Hoërskool Warmbad
Uitvoerende Komitee-lede 2026. 🎉 Veels geluk aan Hoërskool Warmbad se nuwe Uitvoerende Komitee-lede vir 2026! Foto van links: dogters: Kamilah Malepane, Zoey Brent-Meek, Nonini Mahlaula, Yolindi Coetzee, Katlego Masalesa, Chené…
Limpopo Amateur Dansfees – Merensky Landbou Akademie
Limpopo Amateur Dansfees – Leerders van Merensky Landbou Akademie het die verhoog behoorlik laat gons tydens die jaarlikse Limpopo Amateur Dansfees (LADF). Dit het op 25 en 26 Julie 2025…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Thought of the Week – Can anything seperate us from the love of Christ? Rom 8:…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Think about what is up there … Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is …
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week – Gedagte vir die week. You know that the Lord your God is the only true God…. Jy moet weet dat die Here jou God inderdaad…
Netbaltalente skitter nasionaal – Merensky Landbou Akademie
Netbal-talente skitter nasionaal. Plasie netbaltalente skitter nasionaal tydens vakansie-toernooie. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen, se netbaldogters het Limpopo met ware toewyding en trots verteenwoordig tydens twee spogtoernooie gedurende die wintervakansie –…
Plasie-Boogskuts skiet Hoog – Merensky Landbou Akademie
Plasie-Boogskuts skiet Hoog. Plasie-boogskuts maak ‘n merkbare impak by Limpopo-Noord Field Toernooi. Phalaborwa – 28 en 29 Junie 2025 Merensky Landbou Akademie se boogskietspan het hul merk gemaak by die…
Gedagte vir die Week – Thought for the week
Gedagte vir die Week – Toe het Hy vir almal gesê: As iemand My wil navolg…. -Then Jesus said to all the people: If any of you want to be…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Gedagte vir die week.
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Gedagte vir die week. Praise God, the Father of our Lord Jesus Christ! Aan God die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof…
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen, Groblersdal staan bekend vir hul ryk en trotse sportkultuur. Hulle leerders blink uit in rugby, hokkie, swem en atletiek. Sport is ‘n kerndeel van Hoërskool…
Gedagte vir die Week – Thought of the week
Gedagte vir die Week. My volk, luister na my onderrig… My friends, I beg you to listen as I teach.
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week. Lord listen to their threats! En nou, “Here, kyk hoe dreig hulle ons…”
Redenaarskompetisie – Merensky Landbou Akademie
Redenaarskompetisie – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se redenaars het die uitdagende wêreld van aanlyn redenaarskompetisie betree. Die leerders het vanaf 12 tot 14 Mei deelgeneem aan die eerste rondte van…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Ek sal julle ‘n nuwe hart en gees gee… I will take away your stubborn heart…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. In Certain ways we are weak, but the Spirit is here to help us. Die Gees staan ons ook in ons swakheid by…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The end of everything has come. Die einde van alles is naby.
Moedersdag/Mothers’ Day – Best wishes to all mothers
Moedersdag/Mother’s Day. Mothers are very special in every person’s life. We love and appreciate you all every day! Read schools news: https://schoolsthatrock.co.za/
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle beginhet… God is the one who began this good work in you…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord will be happy to do good things for you, just as he did for your ancestors. Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. “Ek vertel hierdie dinge vir julle met ‘n goeie rede.” “I have told you these things, so that in Me you may have (perfect) peace.”
Plasie dogtershokkie – Merensky Landbou Akademie
Plasie dogtershokkie. Die Plasie dogtershokkiespanne het op 15 April puik spel gelewer tydens hul ligawedstryde teen Stanford Lake College op tuisgrond. Die o14A-span het met goeie samewerking en deursettingsvermoë ’n…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. En Jesus het ‘n jong donkie gekry en daarop gaan sit. Jesus found a young donkey and sat on it.
Netbaltoer by Ghoenaskraal – Merensky Landbou Akademie
Netbaltoer by Ghoenaskraal – Merensky Landbou Akademie se B- en C-netbalspanne het in April 2025 ‘n netbaltoer onderneem. Dit het plaasgevind by Ghoenaskraal naby Modimolle. Gedurende die Netbaltoer by Ghoenaskraal…
Thought of the week – Gedagte van die week
Thought of the week. Forget what happened long ago! Don’t think about the past. Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie.
Bosveld Hokkieweek – Hoërskool Ben Viljoen
Bosveld Hokkieweek. Die Senior-afdeling van die Bosveld Hokkieweek het Woensdag, 2 April, ten einde geloop met die prysuitdeling wat om 07:00 plaasgevind het. In samewerking met Hubach Hockey Academy is…
ASA Champs – Curro Schools secure a record-breaking medal haul
ASA Champs. The ASA Champs U16, U18, U20, and U23 Track and Field Championships, held at Green Point Athletics Stadium from 27–29 March, brought together South Africa’s most promising young…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. Lord, you have examined me.
U20 Men’s National Soccer – Meridian Northern Academy
U20 Men’s National Soccer. Meridian Northern Academy’s Grade 12 learner and 1st team football star, Thato Mpati, has been selected to represent South Africa in the under-20 men’s national team.…
Netbal Skeidsregters – Merensky Landbou Akademie
Netbal Skeidsregters. Merensky Landbou Akademie het ‘n spesiale reëlbespreking vir netbal bygewoon. Die aanbieding was onder leiding van Koketso Kgabo, ‘n gekwalifiseerde NSA A-vlak skeidsregter. Die sessie was gemik op…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You are tempted in the same way that everyone else is tempted. Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval…
Lima Skole Atletiekkampioenskap – Merensky Landbou Akademie
Lima Skole Atletiekkampioenskap. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen, se atlete het op 15 Maart deelgeneem aan die LIMA Skole Atletiekkampioenskap wat by die Universiteit van Limpopo in Polokwane aangebied is. Die…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I ask only one thing, Lord. Net een ding het ek van die Here gevraen dit sal ek najaag…
ASA Limpopo Skole Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ben Viljoen
ASA Limpopo Skole Atletiekbyeenkoms. Die afgelope naweek het die ASA Limpopo Skole Atletiekbyeenkoms plaasgevind by die Universiteit van Limpopo se Oscar Mpetha stadion in Polokwane. Sewe Dallers, asook een van…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You can go to God Most High to hide. As jy na die allerhoogste God toe gaan.
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. In die môre jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my ‘n toevlugsoord, But I will sing about your strength, my God, and…






























































