)

SANESA Skoleskoue – Bergsig Akademie

SANESA Skoleskoue – Twee van Bergsig Akademie se talentvolle ruiters het deelgeneem aan die SANESA skoleskoue. Dit het die naweek van 17 tot 18 April by Heartland plaasgevind.

Elizna Cloete het die arena behoorlik laat skitter met ’n reeks uitstekende uitslae. Sy het ‘n tweede plek in die 90cm Equitation behaal. In Prix Caprilli behaal sy tweede en derde plekke. Elizna was eerste in Performance én verower twee eerste plekke in Showjumping 1m. Daarby het sy ook ’n derde en vyfde plek in Dressage ingepalm. In Working Hunter verower sy ’n tweede plek. Haar styl en tegniek het regtig indruk gemaak!

Marenélle Jansen van Rensburg het ook haar merk gemaak met ’n eerste plek in Equitation. Marenélle het ook ’n vyfde en ’n sesde plek in Showjumping behaal. Haar ritte was netjies en vol selfvertroue.

Albei ruiters het pragtig gelyk, stylvol, netjies en vol trots. Bergsig Akademie is uiters trots op hul prestasies en sien met opgewondenheid uit na die volgende rondtes van die kompetisie.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bergsigacademy.net/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal