Training Show – Merensky Landbou Akademie
Training Show – Abigail Petersen van Merensky Landbou Akademie het saam met haar perd, Whisper, aan ‘n Training Show deelgeneem. Dit het op 16 Mei by Liam’s Voice Montessori in…
SANESA 3de Kwalifiserende rondte – Primêre Skool Naudeville
SANESA se 3de kwalifiserende rondte. 🐎 Naudeville Ruiters skitter in Bloemfontein! Primêre Skool Naudeville in Welkom se ruiters het op 11 en 12 April aan die SANESA 3de KwalifiserendeRondte by…
SANESA Skoleskoue – Bergsig Akademie
SANESA Skoleskoue – Twee van Bergsig Akademie se talentvolle ruiters het deelgeneem aan die SANESA skoleskoue. Dit het die naweek van 17 tot 18 April by Heartland plaasgevind. Elizna Cloete…
SANESA FS Second Qualifier – Hoërskool Jim Fouché skitter
SANESA FS Second Qualifier. Chy-Anne se uitsonderlike prestasie. Chy-Anne Muller, ’n leerder van Hoërskool Jim Fouché, het van 11 tot 12 April aan die SANESA FS Second Qualifier by die…
SANESA-Span – Hoërskool DF Malan Ruiters Presteer
SANESA-Span – Hoërskool DF Malan se SANESA-Span het weggery met ‘n eerste plek by die SANESA Cape Metro! Hoërskool DF Malan se ruiters het die 2025-seisoen met flair afgesluit. Hulle…
SA Kampioen in Dressage – Hoër Meisieskool Oranje
SA Kampioen in Dressage – Lianri Fourie ‘n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje is aan die voorpunt van ruiterkuns. Lianri, SA Kampioen in Dressage het tydens die Nasionale Jeug-dresseer…
Derde SANESA Kwalifiseerder – Hoërskool Nelspruit
Derde SANESA Kwalifiseerder – Hoërskool Nelspruit se ruiters het onlangs uitgeblink by die derde SANESA-kwalifiseerder. Ruiters van Hoërskool Nelspruit het onlangs in Badplaas aan SANESA se derde kwalifiseerder deelgeneem. Hierdie…
Vrystaat SANESA – Welkom Gimnasium
Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre…
SANESA Core League Mpumalanga – Hoërskool Ermelo
SANESA Core League Mpumalanga – Foto van links: Joané van Zyl, Mandie van der Wath, Anike Davel en Zelmari van der Walt Vier ruiters van Hoërskool Ermelo is gekies vir…
Ruiterkuns – Hoërskool Wagpos
Ruiterkuns. Ses ruiters van Hoërskool Wagpos, Brits, het Noordwes kleure verwerf vir Ruiterkuns. Hierdie ruiters verteenwoordig die provinsie tydens die Nasionale Kampioenskappe gedurende September. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/ Foto verskaf
Junior Protea Ruiterkuns Kaptein – Hoërskool Langenhoven
Junior Protea Ruiterkuns Kaptein. Korine Joubert, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die Julie-vakansie die Junior Protea-oefenkamp te Standerton, Mpumalanga bygewoon en uitstekend presteer. Sy het…
Ruiterkuns – Hoërskool Fichardtpark
Ruiterkuns. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die vierde kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian Centre deelgeneem en as volg presteer: Chrisilee Rossouw: 2de…
Ruiterkuns – Laerskool Naudeville presteer by SANESA
Ruiterkuns. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan hul eerste SANESA ruiterkuns kwalifiserende rondte deelgeneem. Dit is die afgelope naweek aangebied by Eaton Farm in Johannesburg. Die…
Ruiterkuns – Hoërskool Fichardtpark leerders presteer
Ruiterkuns. Twee van Hoërskool Fichardtpark se leerders, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die eerste kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian deelgeneem. Chrisilee Rossouw en Corné het as volg…
SANESA – Paarl Gimnasium leerder presteer
SANESA. Mia van Tonder, leerder van Hoërskool Paarl Gimnasium, het verskeie SANESA toekennings ontvang vir die goue jaar wat sy in ruiterkuns beleef het. Mia is as die hoogste presterende…
Ruiterkuns – Augsburg Landbougimnasium presteer
Ruiterkuns. Tydens die afgelope Loeriesfontein Skou het ses van Augsburg Landbougimnasium se leerders baie mooi presteer in Ruiterkuns. Die uitslae is as volg (in hul onderskeie klasse): Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
SANESA SA’s – Elri Coetzee, Gouties, skitter
SANESA SA’s. Elri Coetzee, toekomstige Goutie, het aan die Sanesa SA’s vanaf 4 tot 7 Oktober by Kyalami Park deelgeneem. Dit was Ceazer, Elrie se perd, se eerste keer by…
Ruiterkuns – Primêre Skool Naudeville presteer
Ruiterkuns. Primêre Skool Naudeville van Welkom se ruiterkuns leerders het uitstekend gevaar by die SANESA Nationals wat vanaf 1 tot 7 Oktober by Kyalami Equestrian Park in Johannesburg plaasgevind het.…
Ruiterkuns – Narike Hoft presteer uitstekend!
Ruiterkuns – Narike Hoft is ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Upington. Sy het aan die “World’s Open Air Saddlebred Championships” in Bloemfontein deelgeneem. Narike het in die 5 Gang…
SA Ruiter Gymkana – Leerders van BVHS verwerf SA kleure
SA Ruiter Gymkana – Esli van Dijk en Divan van Dijk is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem. Hulle het albei op 20 en 21 Desember 2021 o/20 deelgeneem…
Uppie Ruiter kry Span vir Ruiterkuns
Die Noord Kaap het vanjaar weer `n goeie span gehad wat deelgeneem het aan die proewe. Daar was `n totaal van 47 ruiters wat deelgeneem het in die Driegang afdeling…
Jessi Wessels, Ruiterkuns Ruiter van Hoërskool Upington, kry Span
Jessi Wessels van Hoërskool Upington in die Noordkaap, is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Saalperd Proewe vanaf 25-27 Januarie 2018 in Parys vir…
Dassies sit stewig in saal
Zoë Heyns, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Rochelle Janse van Rensburg,
Hoërskool Langenhoven se ruiters presteer
Vier van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se ruiters het gedurende Oktober 2017 aan ‘n reeks
Hoërskool Upington – Ruiterkuns in Bloemfontein
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Toanita-Strauss.jpg” alt=”Ruiterkuns – Hoërskool Upington” title_text=”Ruiterkuns – Hoërskool Upington” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Jessi-Wessels.jpg” alt=”Ruiterkuns…
Hoërskool Upington Ruiterkuns nuus
Vier UPPIES het deelgeneem aan die Hopetown Saalperd Streek Skou die afgelope naweek 17 & 18 Februarie 2017. Die Kinders het pragtig gery en as volg presteer: Toanita Strauss ∙…
Uppie Ruiters kry Span
Die volgende UPPIES is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA
Marlé Hoft van Uppies onder top 3 in Ruiterkuns Ruiter van die jaar!
SA SAALPERD NASIONALE KAMPIOENSKAPPE vanaf 25 – 30 April 2016.





















