)
Bergfietsry WP XCO – HoĆ«rskool Swartland bring hul kant

Bergfietsry WP XCO. HoĆ«rskool Swartland presteer uitmuntend in bergfietsry. Die bergfietsryers van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het op Saterdag, 23 Mei 2026, hul skool met trots verteenwoordig tydens die 4de ronde…

Windpomp XCM & XCO – HoĆ«rskool Swartland bergfietsry

Windpomp XCM & XCO. Op 3 en 4 April het drie Swartland-bergfietsryers, Hendri Bothma, De Wet Bothma en Waldi Weideman, die skool se naam met trots uitgedra by die Windpomp…

SA Schools XCO – Charlie Hofmeyr se JeandrĆ© Gerber presteer

SA Schools XCO. HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr maak geskiedenis by SA Schools XCO. JeandrĆ© Gerber, leerling van Charlie Hofmeyr, het sy naam in Charlies-geskiedenisboeke geskryf toe hy vir die eerste keer…

Overberg Uitnodigingsgala – HoĆ«rskool Swartland staan uit

Overberg Uitnodigingsgala. HoĆ«rskool Swartland se swemspan het die swemseisoen op ’n glansryke noot afgesluit. Die span het na Hermanus gereis, waar hulle van 27 tot 29 Februarie aan die Overberg…

Tygerberg Internasionale Eisteddfod – HoĆ«rskool Swartland trots

Tygerberg Internasionale Eisteddfod. HoĆ«rskool Swartland skitter by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod! 🌟 Dit is met groot vreugde dat HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, kan aankondig dat nóg ’n ster uit die skool…

‘Open Water Swimming’ – HoĆ«rskool Swartland uitstaande

‘Open Water Swimming.’ 🌊 HoĆ«rskool Swartland blink uit in Velddrif Open Water Swimming! Op Saterdag, 8 November het ’n groep toegewyde en talentvolle Swartlanders, Malmesbury, die koue waters van Velddrif…

Boland Platteland Krieket – HoĆ«rskool Swartland presteer

Boland Platteland Krieket. Skitterende Krieketnuus van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury! Hartlike gelukwense aan Johan Hanekom wat met trots gekies is vir die o/17 Boland Platteland krieketspan! Johan sal van 5 tot…

Redenaars Nou Praat Jy! – Curro Durbanville

Redenaars verower die verhoog by Curro Durbanville se Nou Praat Jy! Die kampus van HoĆ«rskool Curro Durbanville het onlangs gegons van energie en elokwentie. Sprekers van Graaff-Reinet tot die voet…

Boland skole Rugbyspanne – HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr

Boland skole Rugbyspanne. Vyf Rugbyspelers van HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr, Ceres, is gekies vir verskeie Boland skole Rugbyspanne. O.16-Grant Khomo-span: O.18-Cravenweek-span: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ ttps://www.charlie.org.za/ Foto’s verskaf

Willows Netbalspan – HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr

Willows Netbalspan. Elizabeth Goosen, leerder van HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr in Ceres, is na afloop van die finale Wes-Kaap netbalproewe tot die Wes-Kaap o.16-Willows Netbalspan verkies. Die span neem vanaf 29…

Boland Hokkiespanne – HoĆ«rskool Swartland

Boland Hokkiespanne.HoĆ«rskool Swartland het hierdie jaar agt leerders wat gekies is vir die volgende Boland hokkiespanne: Afwesig op foto: Noah Hendricks en Cayleigh Petersen Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto…

Netbal Weskusspanne – HoĆ«rskool Swartland

Netbal Weskusspanne. Elf netbalspelers van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury is tot onderskeie Netbal Weskusspanne verkies. Hierdie spelers sal die distrik by die Interdistrik-toernooi vanaf 16 tot 19 Julie verteenwoordig. Lees…

SA Level 2 Kampioenskappe – HoĆ«rskool Swartland

SA Level 2 Kampioenskappe. Twee van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, se swemmers, Hennie Pretorius en Jesse Holland-Müter, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Swem SA Level 2 Kampioenskappe. Die kampioenskappe…

Internasionale Karate Kampioenskappe – HoĆ«rskool Swartland

Internasionale Karate Kampioenskappe. Twee sussies van HoĆ«rskool Swartland, Anja (matriek 2023) en DanĆ© Styger (graad 11) het deelgeneem aan die Internasionale Karate Kampioenskappe in Okinawa, Japan. Albei het in hul…

Suid-Afrikaanse skole atletiek – HoĆ«rskool Swartland

Suid-Afrikaanse skole atletiek. Vyf atlete van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury neem volgende week deel aan die Nasionale Suid-Afrikaanse skole atletiek (SASA) byeenkoms in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto…

Finale B-liga swemgala – HoĆ«rskool Swartland

Finale B-liga swemgala. Die swemspan van HoĆ«rskool Swartland het op 27 Februarie aan die finale B-liga swemgala te La Rochelle Girls’ High School, in die Paarl deelgeneem. Hiermee het HoĆ«rskool…

T4J-tennistoernooi – HoĆ«rskool Swartland

T4J-tennistoernooi. Tien leerders van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het die naweek aan die T4J-tennistoernooi op Bredasdorp deelgeneem. Seuns: Dogters: Uitslae behaal: HoĆ«rskool Swartland eindig derde uit die agt spanne in die…

Seshoekige Gala – HoĆ«rskool Swartland

Seshoekige Gala. Foto: DaniĆ«l Walters en Johan Retief ontvang die trofee van Meneer Frƶhlich. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het op Donderdag, 20 Februarie deelgeneem aan die Wilhelm Frƶhlich Hexagonal Gala te…

Interskole Atletiek – HoĆ«rskool Swartland

Interskole Atletiek. HoĆ«rskool Swartland het 19 Februarie hul jaarlikse interskole atletiek gehad by HoĆ«rskool Swartland se sportgronde. Swartland stap wel nie met die trofee weg nie, maar die skool is…

Interkleure Atletiek – HoĆ«rskool Swartland

Interkleure Atletiek. Na ‘n warm paar dae in die son in Malmesbury, met massas deelname en vrolike gesigte, deel ons graag die uitslae van HoĆ«rskool Swartland 2025 Interkleure atletiek byeenkoms.…

Hoofseun 2025 – Augsburg Landbougimnasium

Hoofseun 2025. Soos in die verlede, gesels Schools That Rock weer vanjaar met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag kom Connen Mouton, Hoofseun 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam aan die…

Hoofdogter 2025 – Augsburg Landbougimnasium

Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met ZoĆ« Mouton, Hoofdogter 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam. “As Hoofdogter 2025 van…

IEB-eksamen – HoĆ«rskool Piketberg

IEB-eksamen. JandrĆ© Truter, matriekleerder 2024 van HoĆ«rskool Piketberg, is dankbaar vir die eerste onderskeiding wat reeds in sy pakkie is vir ‘n blink toekoms wat op hom wag. Sy uitslae…

Royal Academy of Dance – HoĆ«rskool Swartland

Royal Academy of Dance. ā€˜n Paar van HoĆ«rskool Swartland se leerders het onlangs hul Royal Academy of Dance ballet-eksamens gedoen en uitstekend gevaar. Grade 5: Grade 6: Grade 8: Repertoire…

Astron Enerygy N7 bergfietswedren – HoĆ«rskool Swartland

Astron Enerygy N7 bergfietswedren. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, sluit vanjaar se bergfietsry op ā€˜n hoogtepunt af. Twee van HoĆ«rskool Swartland se leerders, Leam Cilliers en Hendri Bothma het 30 November deelgeneem…

Weskus Senior Netbal A-span – HoĆ«rskool Swartland

Weskus Senior Netbal A-span. Sunelle de Bruyn, leerder van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury, is tot die Weskus Senior Netbal A-span verkies. Sunelle gaan as deel van die span aan die…

Malmesbury Fietsryklub – HoĆ«rskool Swartland

Malmesbury Fietsryklub. Malmesbury Fietsryklub het op 2 November hulle 10de uithourit aangebied wat strek van Malmesbury na Yzerfontein oor ā€˜n afstand van 81.21km. Twee leerders van HoĆ«rskool Swartlad, Hendri Bothma…

Boland Elite Rugbygroep – HoĆ«rskool Swartland

Boland Elite Rugbygroep. Tien seuns van HoĆ«rskool Swartland is verkies tot die Boland Elite Rugbygroep. Hulle gaan gereeld deel wees van oefeninge en toetse om hulself voor te berei vir…

Laerskool Prysuitdeling 2024 – Augsburg Landbougimnasium

Laerskool Prysuitdeling 2024. Dit is alweer daardie tyd van die jaar wanneer leerders kan spog met hul prestasies. Hiermee die presteerders van Laerskool Prysuitdeling 2024. Enkele hoogtepunte: Akademie: Top 3…

Kickboxing – HoĆ«rskool Swartland leerder presteer

Kickboxing. Driaan Bosman, leerder van HoĆ«rskool Swartland, het deelgeneem aan die WKO wĆŖreldkampioenskappe (kickboxing). Hy het uitstekend gevaar en vier goue medaljes verower. Hy het eerste plekke in die volgende…

Boland Hokkietoernooie – HoĆ«rskool Swartland

Boland Hokkietoernooie. Tien hokkiespelers van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, is in verskeie hokkiespanne ingesluit wat tydens die vakansie aan hul verskeie Boland Hokkietoernooie sal deelneem. O.14 Seuns interdistrik-toernooi: O.14 Dogters streekstoernooi:…

Fisiese Wetenskappe – HoĆ«rskool Swartland presteer

Fisiese Wetenskappe. Ses leerders van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, is deel van die top 10 presteerders in die Weskus distrik vir Fisiese Wetenskap, kwartaal 1. Graad 12 Graad 11 Graad 10…

Presidentsverkenner – HoĆ«rskool Swartland

Presidentsverkenner. HoĆ«rskool Swartland leerder, Irvan Turner, het onlangs sy Presidentsverkenner eksamen geslaag. DiĆ© eksamen is ‘n hoogtepunt in alle Voortrekkers se skoolloopbaan. Kandidate beantwoord vrae oor onder andere: sake van…

Oscar Sokkie – Augsburg Landbougimnasium

Oscar Sokkie – Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het hul jaarlikse Oscar sokkie aangebied. ‘n Hele aantal leerders het deelgeneem aan die kompetisie, maar ongelukkig was daar net een wenner in elke…

ATKV Digitoneel – HoĆ«rskool Swartland

ATKV Digitoneel. ATKV Digitoneel skep ā€˜n nasionale platform waar leerders monoloĆ« kan skryf, toneelspeel en hul kamera-tegnieke kan beoefen. Vyf leerders van HoĆ«rskool Swartland het saam met Alma Nel monoloĆ«…

SA School Closed Squash – HoĆ«rskool Swartland

SA School Closed Squash. Joel Rix, leerder van HoĆ«rskool Swarland, het deelgeneem aan die SA School Closed Squash. Slegs spelers wat genooi word neem deel aan die Closed Squash. Dit…

Riebeek Kasteel – Laerskool Stulting rugby en netbal presteer

Riebeek Kasteel. In ā€˜n baie warm Riebeek Kasteel het Laerskool Stulting o/13 rugby- en netbalspanne deelgeneem en goed gevaar. Afrigtingsessies deur Burta de Kock (Aanvallende) en Karin Venter (Verdediging) het…

SA Level 2 Kampioenskap – HoĆ«rskool Swartland

SA Level 2 Kampioenskap. Ses leerders van HoĆ«rskool Swartland, M almesbury, het verlede naweek aan die SA level 2 kampioenskap deelgeneem in Oudshoorn. Die swemmers Swartland Aquatics verteenwoordig. Die swemmers…

VRL lede Graad 8 – HoĆ«rskool Swartland

VRL lede Graad 8. Hoƫrskool Swartland, Malmesbury, stel met trots hul nuutste drie lede van die skool VRL bekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://swartlandhs.co.za/ Foto verskaf

PHS Netbal – HoĆ«rskool Piketberg teen Curro Langebaan

PHS Netbal, HoĆ«rskool Piketberg het Saterdag, 6 April, ‘n sportdag gehad waar hul netbalspanne teen Curro Langebaan gespeel het. PHS het puik netbal gespeel en het ook goeie sportmangees gewys…

SA Tweekamp Kampioenskappe – HoĆ«rskool Swartland

SA Tweekamp Kampioenskappe. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, se atlete het by die SA Tweekamp-kampioenskappe wat op 31 Maart in Bloemfontein plaasgevind het. Tydens die kampioenskappe het een van HoĆ«rskool Swartland se…

SA Biathlon National Championship – Curro Langebaan

SA Biathlon National Championship. Curro Langebaan is proud of all their biathlon athletes who competed at the SA Biathlon National Championship this weekend in Bloemfontein. The championship took place at…

AJ Sportweek Hokkie – HoĆ«rskool Swartland Presteer

AJ Sportweek Hokkie. Tydens die skoolvakansie, het HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, se hokkiemeisies gereis na Mosselbaai vir die AJ Sportweek Hokkie wat by HoĆ«rskool Punt plaasgevind het. Hier is die uitslae…

Boland Tennis – HoĆ«rskool Swartland leerder in span

Boland Tennis. HoĆ«rskool Swartland leerder, Du Preez Erasmus, het die Boland o/15-tennisspan die afgelope naweek in George verteenwoordig. Boland eindig eerste in die interprovinsiale toernooi teen die Westelike Provinsie, Suidwestelike…

Internal Orators 2024 – Curro Langebaan

Internal Orators 2024. “Speech is power: speech is to persuade, to convert, to compel.ā€ Ralph Waldo Emerson. Internal Orators 2024 (English HL & English FAL). On 6 March, the Curro…

Superliga swemkompetisie – HoĆ«rskool Swartland

Superliga swemkompetisie. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het hierdie jaar ingeskryf vir die A-afdeling van die Superliga swemkompetisie. Die skool het meegeding teen die sterkste skole in die Boland, onder andere skole…

Stellenberg hokkie: Hoƫrskool Swartland

Stellenberg hokkie. HoĆ«rskool Swartland se hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die HoĆ«rskool Stellenberg.hokkie toernooi deelgeneem O.19A dogters uitslae: Danielle Schwartz is aangewys as speler van die toernooi. O.16A…

Interskole Atletiek 2024 – HoĆ«rskool Swartland presteer

Interskole Atletiek 2024. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, se atlete was gereed, en hul sangers het hul harte uit gesing. Die Interskole Atletiek 2024 is aangebied deur HoĆ«rskool Melkbosstrand .HoĆ«rskool Hugenote het…

Williston Jeugskou – Augsburg Landbougimnasium

Williston Jeugskou. Die Williston Jeugskou het deelnemers van heinde en ver gelok. ‘n Totaal van 120 deelnemers van Williston, Fraserburg, Loxton, Carnarvon, Kakamas, Upington, Clanwilliam en omgewing het aan die…

Wes-Boland Atletiek – HoĆ«rskool Swartland atlete in span

Wes-Boland Atletiek. Negentien atlete van HoĆ«rskool Swartland is gekies vir die Wes-Boland atletiek span wat vanaf 29 Februarie tot 2 Maart deelneem aan die Bolandkampioenskappe. o/14: o/15: o/17: o/19 Meer…