Stellenberg hokkie. Hoërskool Swartland se hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Hoërskool Stellenberg.hokkie toernooi deelgeneem
O.19A dogters uitslae:
- Verloor teen Settlers 0-1
- Verloor teen Hermanus o-1
- Speel gelykop teen Tygerberg 2 elk
- Wen teen Strand 2-1
Danielle Schwartz is aangewys as speler van die toernooi.
O.16A dogters uitslae:
- Gelykop teen Brackenfell 1 elk
- Gelykop teen Strand 1 elk
- Wen teen Curro Durbanville 2-0
- Gelykop teen Settlers 0 elk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf