)
Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op AnĆØ Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. AnĆØ het nie net provinsiale kleure…

Vrystaatse Kunswedstryd – Fichardtpark PrimĆŖre Skool

Vrystaatse Kunswedstryd se Voordragafdeling – Fichardtpark PrimĆŖre Skool se talentvolle Graad 4-leerders het aan die Vrystaatse Kunswedstryd se Voordragafdeling deelgeneem. Tydens die week van 18 tot 22 Mei het Fichies…

Netbal-prestasie – HoĆ«rskool Bothaville Netbalsterre skitter

Netbal-prestasie. HoĆ«rskool Bothaville se o.15-netbalspan het gister ’n fantastiese oorwinning behaal toe hulle HoĆ«rskool Goudveld met 16–13 geklop het. Dit was ’n spannende wedstryd waarin elke speler hul volle gewig…

School Boy Golf – St Andrew’s School crowned League Champions

School Boy Golf. St Andrew’s Golf Teams Crowned Mangaung League Champions. The 2025/26 season has once again ended on a triumphant note for St Andrew’s Golf, with both the 1st…

Nautilus Wiskunde-kompetisie – Laerskool Truida Kestell blink uit

Nautilus Wiskunde-kompetisie – Laerskool Truida Kestell blink weereens uit met wiskundenuus. Elizabeth van Staden en Luther Nel het aan die Nautilus Wiskunde-kompetisie deelgeneem. Die kompetisies het by Fichardtpark PrimĆŖre Skool…

Telkom Netball League – HoĆ«rskool Fichardtpark

Telkom Netball League – HoĆ«rskool Fichardtpark se afrigter van die o.14A netbalspan is Xandri Fourie. Sy het deelgeneem aan die Telkom Netball League. Tydens die kragmeting tussen Free State Crinums…

Vrystaat Skole-Rugbyspanne – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Vrystaat Skole-Rugbyspanne. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© – Rugbytrots 2026. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is uiters trots op die vyftien rugbyspelers wat met hul talent en harde werk ’n plek in die verskeie…

Bokkieweek 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville

Bokkieweek 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville is ongelooflik trots om aan te kondig dat die Bokkieweek 2026 binnekort plaasvind. Dit is elke jaar’n hoogtepunt op die kalender vir jong rugbyspelers…

Mental Maths Distrik Rondte – PrimĆŖre Skool Naudeville

Mental Maths Distrik Rondte – PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op vyf van hul leerders. Hulle het aan die Mental Maths Distrik Rondte deelgeneem. Mental Maths is ’n internasionaal…

Suid Vrystaat Hokkiespanne – Grey Kollege PrimĆŖr staan uit

Suid Vrystaat Hokkiespanne. Grey Kollege PrimĆŖr – Suid‑Vrystaat Hokkie‑keuses. Grey Kollege PrimĆŖr is uiters trots op die prestasie van 13 talentvolle hokkiespelers wat gekies is om die Suid‑Vrystaat Provinsiale Hokkiespanne…

Mangaung Stadsliga netbal-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark

Mangaung Stadsliga netbal-finaal. Fichies Netbalspanne gereed vir Stadsliga-finaal! Vandag het HoĆ«rskool Fichardtpark se netbaldirekteur, me. Karla Pretorius, die netbalspanne wat aan die Mangaung Stadsliga-finaal deelneem, sterkte toegewens. Spanne in Aksie…

Free State Mini Tennis – Jordania Primary School

Free State Mini Tennis – This past weekend, two talented boys of Jordania Primary School proudly represented their schools at the Free State Mini u/10 Tennis Tournament. Together, they competed…

Obstacle Course Running – HoĆ«rskool Sentraal atlete skitter

Obstacle Course Running. HoĆ«rskool Sentraal blink uit in Obstacle Course Running. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, is trots om aan te kondig dat vier atlete van HoĆ«rskool Sentraal merkwaardige prestasies behaal het…

Vrystaat Kunswedstryd Achievements – Eunice High delighted

Vrystaat Kunswedstryd Achievements. Eunice High School is proud to announce that Caitlin Jones recently participated in the prestigious Vrystaat Kunswedstryd and delivered outstanding performances across multiple categories. Her results are…

Netbalskeidsregters – HoĆ«r Meisieskool Oranje blaas die fluitjie

Netbalskeidsregters – HoĆ«r Meisieskool Oranje kan met trots aankondig dat elf van hul leerders geskiedenis gemaak het. Hulle is Oranje se heel eerste baanbrekers wat as netbalskeidsregters op die baan…

Vrystaat Mini Tennistoernooi – HoĆ«rskool Sentraal skitter

Vrystaat Mini Tennistoernooi. Twee van HoĆ«rskool Sentraal se talentvolle tennisspelers het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Vrystaat Mini Tennistoernooi wat van 22 tot 23 Mei plaasgevind het.…

Netbal A-liga 8 spanne – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Netbal A-liga 8 spanne. Op Woensdag, 20 Mei, het Oranje se Netbal A‑liga 8 spanne teen Brandwag kragte gemeet, en op Donderdag, 21 Mei, het die B‑liga spanne teen Kruitberg…

ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Laerskool Truida Kestell

ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Die redenaars van Laerskool Truida Kestell het onlangs hul talente ten toon gestel tydens die ATKV-Redenaars Eerste Rondte. Met selfvertroue, skerp argumente en ’n passie vir…

Free State Champs BiathlĆ© – Truida Kestell Primary

Free State Champs BiathlĆ© – Three of Truida Kestell Primary’s talented athletes made their school proud. They recently participated in the Free State Champs BiathlĆ©. Competing in the U15 category,…

Vrystaat Duathlon-kampioenskappe – AJ Theron van JF skitter

Vrystaat Duathlon-kampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier Duathlon-sukses! Op 16 Mei 2026 het AJ Theron, ’n toegewyde atleet van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, aan die Vrystaat Duathlon-kampioenskappe by deelgeneem. Met…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark trots op hokkiespelers

Skolehokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark vier hokkie‑mylpaal! Baie geluk aan die ses eerstespan skolehokkie manne wat die merkwaardige mylpaal van 50+ wedstryde vir die span bereik het! Hierdie prestasie is ’n bewys…

Southern Free State Hockey – Grey College boys selected

Southern Free State Hockey. Grey College Hockey – Southern Free State Selections. Congratulations to the 53 Grey College players and coaches who have been selected for the Southern Free State…

Tennis Derby – BVHS tennis-dogters lewer skitterende spel

Tennis Derby. BVHS Tennis Derby – ’n Dag van trots en sportmangees šŸŽ¾ Op 20 Mei het BVHS se spanne hul krag en karakter gewys tydens die Tennis Derby. Die…

DBO And Heritage Festival – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

DBO and Heritage Festival – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se leerders het aan die DBO and Heritage Festival deelgeneem. Afrikaanse HT- en EAT-leerders het met groot entoesiasme aan die semi-finale rondte…

Lejweleputswa-netbalspanne – Laerskool Naudeville spanne skitter

Lejweleputswa-netbalspanne – Netbalspelers van Laerskool Naudeville se o.12- en o.13-spanne is gekies om die o.12- en o.13-Lejweleputswa-netbalspanne te verteenwoordig. Naudies wil graag ’n groot applous gee aan die volgende talentvolle…

ATKV Semi-Finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark

Redenaars: Semi-Finaal – Drie redenaars van HoĆ«rskool Fichardtpark het aan die ATKV-semi-Finaal deelgeneem. Die volgende ster-redenaars het hul plek in die ATKV semi-finaal verower: Hierdie drie talentvolle leerders gaan op…

JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – HoĆ«rskool Reitz

JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Leerders van HoĆ«rskool Reitz het die naweek aan die JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Dit was ‘n naweek van kampioene, karakter Ć©n krag,…

Buffelspoort Prestige Tennistoernooi – Truida Kestell blink uit

Buffelspoort Prestige Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Truida Kestell se eerste tenisspanne het deelgeneem aan die Buffelspoort Prestige Tennistoernooi. Hulle het met trots en deursettingsvermoĆ« aan die toernooi deelgeneem. Die geleentheid…

Gimnastiekkompetisies – PrimĆŖre Skool Naudeville

Gimnastiek-kompetisies. Baie geluk aan Marianca Alberts wat onlangs aan verskeie gimnastiekkompetisies deelgeneem het en telkens met uitstaande prestasies teruggekeer het! 9 Mei – Vriendskaplike Kompetisie, Bultfontein: Algeheel 1ste plek –…

Griffons Rugby A‑liga – BVHS klop Goudveld HoĆ«rskool

Griffons Rugby A‑liga. Die BVHS eerstespan het Saterdag hul krag en karakter gewys met ’n indrukwekkende 40–21 oorwinning oor Goudveld HoĆ«rskool. Teen halftyd was die manne reeds in beheer met…

SA Skole Swemkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

SA Skole Swemkampioenskap. šŸŽ‰ PrimĆŖre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by…

A-liga Netbal – PrimĆŖre Meisieskool Oranje presteer

A-liga Netbal. Die Oranje‑dogters het onlangs weer hul talent en trots op die baan gewys! Op Maandag, 11 Mei het die A‑liga spanne teen gespeel, en op Donderdag, 7 Mei…

Gouties SA Atlete – Goudveld HoĆ«rskool vereer uitstaande atlete

Gouties SA Atlete. Baie geluk aan Goudveld HoĆ«rskool se ster-atlete! Gouties se SA-atlete het hierdie seisoen die baan en veld laat gons met ongelooflike prestasies. Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en…

Voortrekkers se groot prestasie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Voortrekkers se groot prestasie – HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op hulle Voortrekkers se groot prestasie. Fichies se Voortrekkers van die Brandkopkommando, Janco Venter, Janelle Oosthuizen en Lienca Nel, het…

Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne – Truida Kestell staan uit in rugby

Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne. Baie geluk aan Truida Kestell se talentvolle rugbyspelers wat met trots verkies is vir die o.12-rugbyspanne. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en jul skool…

Central Freestate Champions – Laerskool Truida Kestell

Central Freestate Champions – Laerskool Truida Kestell is baie trots op twee van hul jong dansers. Mia-Lee Prinsloo (Gr. 2) en Siyanda Thusi (Gr. 2) het deelgeneem aan die Central…

Kearsney College Festival – Grey College teams’ results

Kearsney College Festival. Grey College at the Kearsney College Tennis Festival. Congratulations to Grey’s 1st Team on finishing 4th overall at the prestigious Kearsney College Tennis Festival — the best…

SA Country & Western Dancing – HoĆ«rskool Witteberg skitter

SA Country & Western Dancing. Liyah-Mae oorheers die distriksvlak met drie goue prestasies. Liyah-Mae Mynhardt het op 1 en 2 Mei 2026 haar talent en toewyding ten toon gestel tydens…

AMASA/ ABAKUS-kompetisie – HoĆ«rskool Hoopstad se Anje skitter

AMASA/ ABAKUS-kompetisie. Baie geluk aan Anje Saunders (Vlak 5) wat ’n silwer medalje verower het tydens die AMSASA-kompetisie in Roodepoort. Hierdie prestasie is ’n groot mylpaal en toon haar toewyding…

Africa Aquatics Championships – Eunice High School’s Champion

Africa Aquatics Championships. Leila Yazbek, African Junior Champion! Eunice High School is bursting with pride as Leila Yazbek has made history at the Africa Aquatics Championships in Oran, Algeria (5–10…

IPSC National Championships Level 3 – BVHS se Leibrandt skitter

IPSC National Championships Level 3. Leibrandt se uitmuntende prestasie by Nasionale Kampioenskappe. BVHS is trots om aan te kondig dat Leibrandt, leerder van BVHS, hierdie naweek aan die IPSC National…

Finale Lejweleputswa netbalproewe – Laerskool Naudeville

Finale Lejweleputswa Netbalproewe – Laerskool Naudeville is baie trots op drie leerders van hul netbalspan. Baie geluk aan Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert, wat met uitstekende spel…

Netbal Bokkieweek-proewe – Laerskool Naudeville

Netbal Bokkieweek-proewe – Karly Groenewald van Laerskool Naudeville se netbalspan is baie trots op haar. Sy het haar plek verseker in die finale rondte van die o.13 Netbal Bokkieweek-proewe. Dit…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad deur na semi-finaal

ATKV Redenaars. Baie geluk aan Tahlia (gr. 9) en Kenia Muller (gr. 11) wat met hul uitstekende redenaarsvaardighede deurgedring het na die semi-finalerondte van die ATKV Redenaarskompetisie, wat op 22…

Griffons Skolerugby – PrimĆŖre Skool Naudeville rugby

Griffons Skolerugby. PrimĆŖre Skool Naudeville Rugby is baie trots op Tyler Pereira, Dawie Viljoen en Dean Louw. Hierdie drie manne is gekies om vir verskeie Griffons spanne te speel. Julle…

School Boy Rugby – Grey College Primary vs Klein Boishaai

School Boy Rugby. Grey College Primary (Bloemfontein) vs Klein Boishaai (Paarl) Date: 7 May Grey College Primary hosted Klein Boishaai in a spirited set of fixtures across the U11 and…

ATKV-Redenaars Semi-finale – PrimĆŖre Skool Naudeville

ATKV-Redenaars semi-finale. PrimĆŖre Skool Naudeville se harte klop vol trots! Baie geluk aan Hanno van Jaarsveld, Elle-Anne Roper en Lenique Loggenberg wat hul plek in die semi-finale rondte van die…

JKS Karate SA Kampioenskappe – BVHS trots op Monique

Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool vier met trots die ongelooflike prestasies van Monique Schmidt, ’n Graad 8-leerder wat haar krag, toewyding en deursettingsvermoĆ« by die JKS Karate Suid-Afrika Kampioenskappe in Pretoria bewys…

Interschools vs Paarl Boys’ High – Grey College outstanding

Interschools vs Paarl Boys’ High. Grey College Squash Victory. Congratulations to Grey College’s Top 10 Squash boys on their outstanding performance in the interschools against Paarl Boys’ High. With skill…

Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell

Griffon-proewe spelers – Laerskool Truida Kestell is baie trots op vier van hul leerders wat verkies is vir die Griffon-proewe o.13-Span. Die spelers wat verkies is, is: Mag hierdie Griffon…