Skole-rugby – HoĆ«rskool Robertson rugbyseuns presteer
Skole-rugby. HoĆ«rskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en HoĆ«rskool…
Netbal-prestasie – HoĆ«rskool Bothaville Netbalsterre skitter
Netbal-prestasie. HoĆ«rskool Bothaville se o.15-netbalspan het gister ān fantastiese oorwinning behaal toe hulle HoĆ«rskool Goudveld met 16ā13 geklop het. Dit was ān spannende wedstryd waarin elke speler hul volle gewig…
WP Hokkiespanne – HoĆ«rskool Stellenberg kondig trots aan
WP Hokkiespanne. WP Dogters Hokkieākeuses. HoĆ«rskool Stellenberg is uiters trots op ons hokkiespelers wat gekies is om die WesāKaap Dogters Hokkiespanne te verteenwoordig. š Hierdie prestasie is ān bewys van…
Bergfietsry WP XCO – HoĆ«rskool Swartland bring hul kant
Bergfietsry WP XCO. HoĆ«rskool Swartland presteer uitmuntend in bergfietsry. Die bergfietsryers van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het op Saterdag, 23 Mei 2026, hul skool met trots verteenwoordig tydens die 4de ronde…
Noord-Gauteng Tafeltennis – HoĆ«rskool Montana trots op Ruan
Noord-Gauteng Tafeltennis. Ruan van der Merwe gekies vir Noord-Gauteng Tafeltennis! Die Monties vier met groot trots die prestasie van Ruan van der Merwe, wat gekies is om die by die…
Uitstekende 2025-Krieketseisoen – HoĆ«rskool Montana bekroon
Uitstekende 2025-Krieketseisoen. HoĆ«rskool Montana, Pretoria, se eerstespan krieket het groot erkenning ontvang tydens die Titans Amateur Krieket Toekenningsaand, waar hulle bekroon is as Noordvaal BāAfdeling ligawenners vir die 2025-seisoen. Juan…
Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof-netbalsterre skitter! HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch vier met groot trots die ongelooflike prestasie van ses van hul uitstaande netbalspelers wat gekies is om die Wes-Kaap-netbalspan te…
Suid Vrystaat Hokkiespanne – Grey Kollege PrimĆŖr staan uit
Suid Vrystaat Hokkiespanne. Grey Kollege PrimĆŖr ā SuidāVrystaat Hokkieākeuses. Grey Kollege PrimĆŖr is uiters trots op die prestasie van 13 talentvolle hokkiespelers wat gekies is om die SuidāVrystaat Provinsiale Hokkiespanne…
Die groot trap – HoĆ«rskool Eldoraigne blink uit
Die groot trap. Die bergfietsryers van HoĆ«rskool Eldoraigne in Pretoria het die naweek met trots aan 90.5 se Die Groot Trap-fietswedren deelgeneem en uitstekende resultate behaal. Die Eldo-span het hul…
Mangaung Stadsliga netbal-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark
Mangaung Stadsliga netbal-finaal. Fichies Netbalspanne gereed vir Stadsliga-finaal! Vandag het HoĆ«rskool Fichardtpark se netbaldirekteur, me. Karla Pretorius, die netbalspanne wat aan die Mangaung Stadsliga-finaal deelneem, sterkte toegewens. Spanne in Aksie…
Wes-Kaap Netbalspanne vir 2026 – HoĆ«rskool Outeniqua trots
Wes-Kaap Netbalspanne vir 2026. George se Kwaggas skitter op die provinsiale verhoog! Ons is ongelooflik trots op die talentvolle dogters wat gekies is om die WesāKaap Netbalspanne in 2026 te…
ASWD-landloopliga – HoĆ«rskool Langenhoven trots op Chelsea
ASWD-landloopliga. HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, is uiters trots op Chelsea Saayman se uitstekende prestasie tydens die tweede ASWD-landloopliga wat onlangs in Mosselbaai plaasgevind het. Chelsea het aan die 6 km-wedloop in…
Wes-Kaap Netbalproewe – HoĆ«rskool Langenhoven trots op spelers
Wes-Kaap Netbalproewe. HoĆ«rskool Langenhoven Netbalsterre skitter by Wes-Kaap Proewe! HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, is ongelooflik trots om hul Wes-Kaap-verteenwoordigers aan te kondig! ⨠Lize Retief (Willows O/15) ⨠Erin Hardnick (Oaks…
O.17 Wes-Kaap netbalspan – HoĆ«rskool Strand trots op LarnĆ©
O.17 Wes-Kaap netbalspan. HoĆ«rskool Strand: Arendvlerke op die Netbalbaan! Baie geluk aan LarnĆ© Arendse, wat met haar uitmuntende spel ān plek in die o.17 Wes-Kaap netbalspan verower het! š Sy…
Cape Town Marathon – HoĆ«rskool Punt trots op Dian Barkhuizen
Cape Town Marathon. HoĆ«rskool Punt is baie trots op Dian Barkhuizen wat tydens die Marathon se 10 km Peace Run ān uitstaande prestasie gelewer het! Dian het: 5de plek onder…
Vrystaat Mini Tennistoernooi – HoĆ«rskool Sentraal skitter
Vrystaat Mini Tennistoernooi. Twee van HoĆ«rskool Sentraal se talentvolle tennisspelers het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Vrystaat Mini Tennistoernooi wat van 22 tot 23 Mei plaasgevind het.…
Westelike Provinsie Karate Kampioenskap – DF Akademie
Westelike Provinsie Karate Kampioenskap. DF Akademie, Bellville is trots op Morne Hollander, wat onlangs uitmuntend presteer het by die Westelike Provinsie Karate Kampioenskap. Hy het twee goue medaljes verower: o.17…
Netbal A-liga 8 spanne – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Netbal A-liga 8 spanne. Op Woensdag, 20 Mei, het Oranje se Netbal Aāliga 8 spanne teen Brandwag kragte gemeet, en op Donderdag, 21 Mei, het die Bāliga spanne teen Kruitberg…
Suid-Afrikaanse Swemspan – HoĆ«rskool Framesby se trots
Suid-Afrikaanse Swemspan. AndrĆ© Strydom, ān graad 8-leerder van HoĆ«rskool Framesby, is met groot trots gekies vir die Suid-Afrikaanse swemspan in sy ouderdomsgroep. Hy sal van 6 tot 7 Junie 2026…
Biathle Triathle Laser Run – HoĆ«rskool Outeniqua atlete skitter
Biathle Triathle Laser Run. HoĆ«rskool Outeniqua ā Eden-Kampioenskappe 2026. Op 26 April 2026 het Outeniqua se leerders met trots aan die Eden Kampioenskappe vir Biathle, Triathle en Laser Run deelgeneem…
Vrystaat Duathlon-kampioenskappe – AJ Theron van JF skitter
Vrystaat Duathlon-kampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier Duathlon-sukses! Op 16 Mei 2026 het AJ Theron, ān toegewyde atleet van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, aan die Vrystaat Duathlon-kampioenskappe by deelgeneem. Met…
Skolehokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark trots op hokkiespelers
Skolehokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark vier hokkieāmylpaal! Baie geluk aan die ses eerstespan skolehokkie manne wat die merkwaardige mylpaal van 50+ wedstryde vir die span bereik het! Hierdie prestasie is ān bewys…
Noord-Kaap o.18 Hokkiespan – HoĆ«rskool Upington
Noord-Kaap o.18 Hokkiespan. HoĆ«rskool Upington trots op hul hokkieheldinne! Uppies wens met groot vreugde hul o.18 hokkieādogters geluk met hul insluiting in die NoordāKaap o/18Aāspan! Uppies se harte klop vol…
Griffons Rugby Aāliga – BVHS klop Goudveld HoĆ«rskool
Griffons Rugby Aāliga. Die BVHS eerstespan het Saterdag hul krag en karakter gewys met ān indrukwekkende 40ā21 oorwinning oor Goudveld HoĆ«rskool. Teen halftyd was die manne reeds in beheer met…
Skole-hokkie – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet wys veggees
Skole-hokkie. š Volkskool-hokkie wys veggees en trots. HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespelers het Vrydag, 15 Mei, en Saterdag, 16 Mei, hul staal gewys in skole-hokkie wedstryde vol deursettingsvermoĆ«, spanwerk en…
Landloopliga Dawid Kruiper-streek – HoĆ«rskool Duineveld skitter
Landloopliga Dawid Kruiper-streek. HoĆ«rskool Duineveld skitter by eerste Landloopliga! Woensdag, 13 Mei, het die Veltie-landloopatlete op tuisgrond hul krag en vasberadenheid getoon tydens die eerste Dawid Kruiper-streek Landloopliga. Op ān…
WĆŖreldkampioenskappe Atletiek – HoĆ«rskool Montana
WĆŖreldkampioenskappe Atletiek – HoĆ«rskool Montana se sporttrots spat behoorlik uit hul nate! Twee van Monties se leerders is gekies vir die WĆŖreldkampioenskappe Atletiek. Hierdie twee steratlete wat Suid-Afrika internasionaal gaan…
Prestasietoekennings – HoĆ«rskool Outeniqua presteer uitstekend
Prestasietoekennings. George se Kwaggas vier uitnemendheid! Vanoggend, 15 Mei, het HoĆ«rskool Outeniqua die eer gehad om ān groep merkwaardige leerders te vereer wat met hul harde werk, toewyding en passie…
Tafeltennis – HoĆ«rskool Zwartkop maak geskiedenis
Tafeltennis – Vir die eerste keer in 20 jaar het HoĆ«rskool Zwartkop se tafeltennisspanne geskiedenis gemaak. Hierdie tafeltennisspanne is as kampioene van die 2026 Gauteng-Noord Skoleliga gekroon. Dit is ān…
Synchronized Figure Skating 2026 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Synchronized Figure Skating 2026. Stellenbosch se Bloemhoffer skitter op nasionale vlak! Met groot trots en opgewondenheid deel die Bloemhoffers dat Chrystal Conradie en haar span, Team Velocity, goud verower het…
Wes-Kaap Netbalproewe – HoĆ«rskool Punt loop oor van trots
Wes-Kaap Netbalproewe. HoĆ«rskool Punt Netbalsterre skitter by Wes-Kaap proewe! š Die netbalbane van Mosselbaai het onlangs weer bewys dat HoĆ«rskool Punt ān krag is om mee rekening te hou. Ons…
SA Skole Swemkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Skole Swemkampioenskap. š PrimĆŖre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by…
Skole-Boogskiet – HoĆ«rskool Oosterlig in die kol
Skole-Boogskiet. šÆ HoĆ«rskool Oosterlig Oosie Boogskiet. Baie geluk aan die talentvolle Oosieāboogskutters wat hul skool met hul uitmuntende prestasies verteenwoordig het! Bullseyeāspan Ethan Fourie ⢠Saskia Franszen ⢠Zandri Franszen…
Interskole Boogskiet – HoĆ«rskool Lichtenburg skitter
Interskole Boogskiet. š¹ HoĆ«rskool Lichtenburg skiet hoog! HoĆ«rskool Lichtenburg het Saterdag, 9 Mei, hul debuut gemaak by die Rustenburg HoĆ«rskool Interskolekompetisie. Vyf dapper skuts het die skool verteenwoordig en hul…
Mpumalanga Netbalspan – HoĆ«rskool Ermelo trots op Netbalspelers
Mpumalanga Netbalspan. Erries skitter in Mpumalanga-netbal! š Hartlik geluk aan die uitmuntende Erries-netbalspelers wat met hul talent en deursettingsvermoĆ« ān plek in die Mpumalanga-netbalspan verower het. Hierdie prestasie is ān…
A-liga Netbal – PrimĆŖre Meisieskool Oranje presteer
A-liga Netbal. Die Oranjeādogters het onlangs weer hul talent en trots op die baan gewys! Op Maandag, 11 Mei het die Aāliga spanne teen gespeel, en op Donderdag, 7 Mei…
Gouties SA Atlete – Goudveld HoĆ«rskool vereer uitstaande atlete
Gouties SA Atlete. Baie geluk aan Goudveld HoĆ«rskool se ster-atlete! Gouties se SA-atlete het hierdie seisoen die baan en veld laat gons met ongelooflike prestasies. Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en…
Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne – Truida Kestell staan uit in rugby
Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne. Baie geluk aan Truida Kestell se talentvolle rugbyspelers wat met trots verkies is vir die o.12-rugbyspanne. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en jul skool…
Schools MTB Series – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Schools MTB Series. Gereformeerde Skool Dirk Postma blink uit in bergfietsry. Die fietsryspan van Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria het uitstekende prestasies behaal tydens die Cycle Lab Schools MTB…
Sportman van die week – HoĆ«rskool Upington trots op Roux
Sportman van die week. Uppies wens graag vir Roux Erasmus van harte geluk met sy aanwysing as HoĆ«rskool Upington se Sportman van die Week vir 4 ā 9 Mei. Roux…
SA Country & Western Dancing – HoĆ«rskool Witteberg skitter
SA Country & Western Dancing. Liyah-Mae oorheers die distriksvlak met drie goue prestasies. Liyah-Mae Mynhardt het op 1 en 2 Mei 2026 haar talent en toewyding ten toon gestel tydens…
IPSC National Championships Level 3 – BVHS se Leibrandt skitter
IPSC National Championships Level 3. Leibrandt se uitmuntende prestasie by Nasionale Kampioenskappe. BVHS is trots om aan te kondig dat Leibrandt, leerder van BVHS, hierdie naweek aan die IPSC National…
Griffons Skolerugby – PrimĆŖre Skool Naudeville rugby
Griffons Skolerugby. PrimĆŖre Skool Naudeville Rugby is baie trots op Tyler Pereira, Dawie Viljoen en Dean Louw. Hierdie drie manne is gekies om vir verskeie Griffons spanne te speel. Julle…
JKS Karate SA Kampioenskappe – BVHS trots op Monique
Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool vier met trots die ongelooflike prestasies van Monique Schmidt, ān Graad 8-leerder wat haar krag, toewyding en deursettingsvermoĆ« by die JKS Karate Suid-Afrika Kampioenskappe in Pretoria bewys…
Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie – HoĆ«rskool Punt
Interprovinsiale Trampolien– en Tuimelkompetisie HoĆ«rskool Punt skitter by Madiba Cup! Baie geluk aan Talesha Nel, wat HoĆ«rskool Punt met trots tydens die Madiba Cup: Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie verteenwoordig het.…
Interskole teen Grey Kollege – HoĆ«r Jongenskool
Interskole teen Grey Kollege – HoĆ«r Jongenskool Paarl vs Grey Kollege ā Interskole Uitslae ššš¾šāāļø Die Interskole tussen HJS Paarl en Grey Kollege het weer eens ān dag van passie,…
Interskole teen Grey Kollege – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Interskole teen Grey Kollege. HoĆ«r Jongenskool Paarl ā Interskole Glansprestasies. HJS-leerders het hul talente oor verskeie sportsoorte ten toon gestel tydens die interskole teen Grey Kollege in Bloemfontein. Die uitslae…
Interschools vs Paarl Boysā High – Grey College outstanding
Interschools vs Paarl Boysā High. Grey College Squash Victory. Congratulations to Grey College’s Top 10 Squash boys on their outstanding performance in the interschools against Paarl Boysā High. With skill…
SA Skole-atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Garsfontein skitter
SA Skole-atletiekkampioenskappe. Garsies skitter op die nasionale verhoog! Die Garsies van Pretoria het hul naam met trots laat weerklink tydens die SA Skole-atletiekkampioenskappe, waar verskeie atlete uitmuntende prestasies gelewer het.…
SA Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Langenhoven presteer
SA Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Langenhoven skitter by SA-atletiekkampioenskappe. Leerders van HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het hul skool met groot trots verteenwoordig tydens die SA-atletiekkampioenskappe, waar hulle teen die land se beste atlete…


























































