)

Skole-hokkie – Hoër Volkskool Graaff-Reinet wys veggees

Skole-hokkie. 🏑 Volkskool-hokkie wys veggees en trots.

Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespelers het Vrydag, 15 Mei, en Saterdag, 16 Mei, hul staal gewys in skole-hokkie wedstryde vol deursettingsvermoë, spanwerk en ware sportmanskap.

Vrydag teen Framesby High School

  • Die o.16-span het dapper geveg, maar het ongelukkig 2–4 verloor.
  • Die tweede span het vasgeval met ’n 0–5-nederlaag.
  • Die derdespan het egter die dag se hoogtepunt gebring met ’n uitstekende 1–0 oorwinning.
  • Die eerstespan het sterk meegeding, maar moes uiteindelik 0–3 buig.

Saterdag teen St Dominic’s Priory School

  • Die o.16-span het met ’n indrukwekkende 4–0-oorwinning hul teenstanders oortuigend geklop.
  • Die tweedespan het in ’n spannende wedstryd teen die o.14-span net-net 2–3 verloor.
  • Die eerstespan het met styl en vasberadenheid ’n pragtige 3–1 oorwinning behaal.

Hierdie uitslae toon nie net die talent van Volkskool se hokkiespelers nie, maar ook die veggees, trots en harde werk waarmee hulle hul skool verteenwoordig.

Baie geluk aan al die spelers en afrigters – julle maak Volkskool trots!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hvsgrt.org.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal