)
Skole-hokkie – Hoër Volkskool Graaff-Reinet wys veggees

Skole-hokkie. 🏑 Volkskool-hokkie wys veggees en trots. Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespelers het Vrydag, 15 Mei, en Saterdag, 16 Mei, hul staal gewys in skole-hokkie wedstryde vol deursettingsvermoë, spanwerk en…

Skole-hokkie – Hoër Volkskool Graaff-Reinet skitter

Skole-hokkie. O.16A Hokkie-span se Glorieryke Oorwinning. Hoër Volkskool Graaff-Reinet se O.16A hokkie-span het Saterdag ’n vertoning gelewer wat elke Volksie se hart vinniger laat klop het. Van die eerste fluitjie…

Skole-hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer in Oos-Londen

Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché se o.18A hokkiespanne presteer by naweek-feeste van Skole-hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o.18A hokkiespanne het die afgelope naweek aan twee groot feeste deelgeneem en hul…

Skole-hokkie – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Drostdy

Skole-hokkie. 🏑 Langenhoven Hokkie verteenwoordig Riversdal met gees en trots teen Drostdy van Worcester Hoërskool Langenhoven van Riversdal het verlede week hul sportgees ten toon gestel toe hul meisieshokkiespanne en…

Skole-hokkie – Hoërskool Bellville

Skole-hokkie. Hoërskool Bellville hokkiespanne neem aan verskeie Skole-hokkie toernooie deel. Eerste dag uitslae: Meisies: Milnerton u.19A Hockey Festival: Strand o.19B Hokkiefees: SALT Hokkietoernooi: Seuns: Milnerton u.19A Hockey Festival SALT Hokkietoernooi…