Nuwe Sporthoofde – HoĆ«rskool Nelspruit
Nuwe Sporthoofde – HoĆ«rskool Nelspruit spog met twee nuwe Sporthoofde vir atletiek en Hokkie. Hierdie twee dinamiese aanstellings gaan die sportprogram na nuwe hoogtes neem. Me. Anica Cilliers is aangewys…
Ehlanzeni Hokkie Prysuitdeling – HoĆ«rskool Nelspruit skitter
Ehlanzeni Hokkie Prysuitdeling. š HoĆ«rskool Nelspruit Vier Hokkie-uitblinkers se top-toekennings. HoĆ«rskool Nelspruit is trots om aan te kondig dat verskeie van hul talentvolle hokkiespelers en personeel erkenning ontvang het tydens…
Top Skole Gala 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit staan uit
Top Skole Gala 2025. HoĆ«rskool Nelspruit triomfeer by Top Skole Gala 2025! šāāļø Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit…
Miss Teen Junior SA – Ermelo High School delighted
Miss Teen Junior SA. š Ermelo High School Celebrates a National Star! Crystal Whipp Crowned Miss Teen Jnr South Africa šæš¦š Erries are thrilled to announce that Crystal Whipp, a…
2025 Matriekafskeid – HoĆ«rskool Ermelo matrieks skyn helder
2025 Matriekafskeid. Van drome tot realiteit, van skoolbank tot ‘n sterrepad! Op hierdie spesiale aand vier Erries nie net die einde van ān skoolloopbaan nie, maar die begin van ān…
Interskole Redenaars Finaal – HoĆ«rskool Nelspruit sĆŖ hul sĆŖ
Interskole Redenaars Finaal. HoĆ«rskool Nelspruit presteer skitterend. HoĆ«rskool Nelspruit is ongelooflik trots op hul redenaars wat uitmuntende uitslae behaal het tydens die Interskole Redenaars finaal: Ude van Veenhuyzen het die…
Boogskuts Skitter Nasionaal – Merensky Landbou Akademie
Boogskuts Skitter Nasionaal – As jy gedink het boogskiet is net vir Robin Hood en sy klomp, dink weer! Twee van Merensky Landbou Akademie se eie twee jong helde het…
Dink of Sink debatskompetisie – HoĆ«rskool Nelspruit by finaal
Dink of Sink debatskompetisie. NHS Debatspanne skitter by Dink of Sink-finaal. HoĆ«rskool Nelspruit se debatspanne het die afgelope naweek hul slag gewys tydens die finaal van die onvoorbereide Dink of…
Blitz atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit atlete skitterend
Blitz atletiekbyeenkoms. NHS-atlete skitter! HoĆ«rskool Nelspruit se naellopers het Donderdag, 25 September, behoorlik die baan laat gons tydens die plaaslike Blitz atletiekbyeenkoms. Met ān sterk opkoms van Rob Ferreira en…
SA Skole T20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Nelspruit staan uit
SA Skole T20 Krieketreeks. š HoĆ«rskool Nelspruit se T20-span vier tweede oorwinning in SA-Skole-reeks! Die SA-Skole T20-reeks het verlede week met ān knal begin vir HoĆ«rskool Nelspruit (NHS). Die span…
Mpumalanga Provinsiale Hokkiepelers 2026 – Laerskool Nelspruit
Mpumalanga Provinsiale Hokkiepelers 2026. š Laerskool Nelspruit | Nellies Hokkie Nuusflits – Finale Proewe! Die Nellies se harte klop van trots! Laerskool Nelspruit is verheug om aan te kondig dat…
Mpumalanga Belgotex Hokkie 5’s – HoĆ«rskool Nelspruit sportgees
Mpumalanga Belgotex Hokkie 5’s. š HoĆ«rskool Nelspruit skitter by Mpumalanga Belgotex Hokkie 5ās! HoĆ«rskool Nelspruit (NHS) het hierdie naweek met vier dogters hokkiespanne deelgeneem aan die Mpumalanga Belgotex Hokkie 5ās-toernooi.…
2025 UCI Padfiets WĆŖreldkampioenskap – HoĆ«rskool Nelpruit juig
2025 UCI Padfiets WĆŖreldkampioenskap. Megan gaan vir SA fietsry! HoĆ«rskool Nelspruit se harte klop vol trots! Baie geluk aan Megan Botha, ‘n uitstaande leerder van HoĆ«rskool Nelspruit. Megan is gekies…
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Hoogenhout tennisspanne presteer
HoĆ«veld Tennisliga. š¾ HoĆ«rskool Hoogenhout blink uit in HoĆ«veld tennisliga! HoĆ«rskool Hoogenhout, Bethal, het vanjaar met ān indrukwekkende nege tennisspanne aan die HoĆ«veld Tennisliga deelgeneem ā ān ware bewys van…
Mpumalanga Landloop – HoĆ«rskool Nelspruit spog met 19 atlete
Mpumalanga Landloop. šāāļø HoĆ«rskool Nelspruit spog met 19 Nellies in Mpumalanga-span! Na ān opwindende naweek by die Mpumalanga Landloop Kampioenskappe is HoĆ«rskool Nelspruit ongelooflik trots om aan te kondig dat…
Bokkie-week Rugby – HoĆ«rskool Ermelo rugbyspelers groei
Bokkie-week Rugby. Baie geluk aan ons rugbyseuns wat gedurende die Junievakansie aan die Bokkieweek-rugby deelgeneem het. Julle het die Erries se naam hoog gehou en ons is baie trots op…
Modern Pentathlon Kampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit skitter
Modern Pentathlon Kampioenskappe. Die afgelope naweek het Nelspruit die verhoog aangebied vir die Modern Pentathlon se Mpumalanga-kampioenskappe ā en HoĆ«rskool Nelspruit se dogters het met uitsonderlike talent en toewyding die…
Noordvaal-A Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Emelo presteer
Noordvaal A Hokkie Toernooi. š Noordvaal A Hokkie Toernooi: Erries blink uit! HoĆ«rskool Ermelo se dogtershokkiespanne het hul staal gewys by die Noordvaal A Hokkie Toernooi ā en met trots…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Thought of the Week – Can anything seperate us from the love of Christ? Rom 8:…
ATKV-Debat 2025 – Die wenners word met trots aangekondig
ATKV-Debat 2025. Die ATKV-Debatsfinaal het op 4 Augustus by die pragtige ATKV-Goudini Spa plaasgevind, waar die land se topdebatspanne mekaar die stryd aangesĆŖ het om die gesogte titel van beste…
Dink of Sink – HoĆ«rskool Nelspruit dink groot
Dink of Sink. š Dink of Sink laat denkspronge in Mpumalanga! HoĆ«rskool Nelspruit was Woensdag, 30 Julie, die trotse gasheer van die Mpumalanga-rondte van Dink of Sink. Dit is ān…
Bestuurskomitee 2025/2026 – HoĆ«rskool Nelspruit aankondiging
Bestuurskomitee 2025/2026. HoĆ«rskool Nelspruit het met trots en opgewondenheid die name aangekondig van die Bestuurskomitee 2025/2026. Twintig dogters en twintig seuns is tot die Bestuurskomitee verkies. Hierdie leiers is in…
SANESA Mpumalanga Q4 – HoĆ«rskool Ermelo
SANESA Mpumalanga Q4. HoĆ«rskool Ermelo ā Errie Perderuiters skitter by SANESA Mpumalanga Q4! Baie geluk aan al die Errie-ruiters wat uitmuntend presteer het tydens die SANESA Mpumalanga Q4-kompetisie! Julle toewyding,…
Mej Tiener SA Finalis – HoĆ«rskool Ermelo, Crystal Whipp
Mej Tiener SA Finalis. š HoĆ«rskool Ermelo is trots op hul pragtige ster! š Baie geluk aan Crystal Whipp, wat op 4 Oktober as ān finalis gaan deelneem aan die…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Think about what is up there … Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is …
WĆŖreld Veldwagtersdag – HoĆ«rskool Nelspruit Ereveldwagters
WĆŖreld Veldwagtersdag. HoĆ«rskool Nelspruit se Junior Ereveldwagters: Natuurbewaarders van Vandag Ć©n MĆ“re. Foto, voor: Janco Spies, Danica Erasmus, Jani Nel en (agter) Juffrou Linda Spasimante, Vanesh-Mari Espag, AmochĆ© Ebersƶhn, Mikhail…
AVS HoĆ«veld Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Ermelo
AVS HoĆ«veld Seunshokkiespan. š Hokkietrots vir HoĆ«rskool Ermelo! HoĆ«rskool Ermelo se hokkiespelers het hul stempel afgedrukby die AVS HoĆ«veld hokkietoernooi met uitsonderlike prestasies en toewyding. O.15 Seunshokkiespan ā Onoorwonne vasberadenheid.…
SA Skole Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit
SA Skole Netbalkampioenskappe. š HoĆ«rskool Nelspruit se Panthers skitter by SA Skole Netbalkampioenskappe! HoĆ«rskool Nelspruit se eerste netbalspan het met vasberadenheid en flair deelgeneem aan die 2025 Netbalkampioenskappe. Nellies het…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week – Gedagte vir die week. You know that the Lord your God is the only true God…. Jy moet weet dat die Here jou God inderdaad…
O.16A Rugbyspan – HoĆ«rskool Piet Retief
O.16A Rugbyspan – HoĆ«rskool Piet Retief is baie trots op hul o/16A rugbyspan wat geskiedenis gemaak het! Hulle is nou amptelik as die 29ste beste rugbyspan in die land erken!…
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landou Akademie
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landbou Akademie het die naweek gestraal met die verkiesing van hul dinamiese nuwe Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers vir die 2025/2026-termyn! Tydens ‘n inspirerende opleidingskamp…
Gedagte vir die Week – Thought for the week
Gedagte vir die Week – Toe het Hy vir almal gesĆŖ: As iemand My wil navolg…. -Then Jesus said to all the people: If any of you want to be…
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe – HTS Middelburg
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe. š RINGBAL: Niel Scheepers blink uit! Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe het Niel Scheepers van HTS Middelbrg, Mpumalanga, uitgestyg bo die res met sy briljante spel en onwrikbare…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week – Thought of the week. Julle wat nie eers weet hoe julle lewe mĆ“re sal wees nie! What do you know about tomorrow?
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit
Telkom Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Nelspruit skitter op nasionale verhoog! Die opwinding is tasbaar terwyl HoĆ«rskool Nelspruit se talentvolle netbalspanne hul opwagting maak in Kaapstad vir die gesogte Telkom Netbalkampioenskappe. Hierdie dinamiese…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Gedagte vir die week.
Nellies rugbyspelers gekies as leiers – HoĆ«rskool Nelspruit
Nellies rugbyspelers gekies as leiers – HoĆ«rskool Nelspruit se rugbyspelers het weereens bewys dat hulle nie net talentvol met ‘n rugbybal is nie. Hulle toon ook leierskap van hoogstaande gehalte.…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of…
Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans – HoĆ«rskool Piet Retief
Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans. HoĆ«rskool Piet Retief vier ZanĆ© Potgieter se dans-sukses. HoĆ«rskool Piet Retief is uitermate trots om ZanĆ© Potgieter se merkwaardige prestasies in dans te vier. Op 21…
Kettieskiet – HoĆ«rskool Piet Retief
Kettieskiet. Kettieskiet spog by Gauteng Ope: Talente tref hul teikens. Die SASF of te wel “South African Slingshot Federation” se Gauteng Ope Kompetisie het plaasgevind op Saterdag, 21 Junie 2025,…
Sportman van die Jaar – HoĆ«rskool Nelspruit
Sportman van die Jaar – HoĆ«rskool Nelspruit se eie swem sensasie, Neil Burger (Graad 12) het weereens geskiedenis gemaak. Hy herskryf die sportgeskiedenis en diĆ© keer op Internasionale vlak! Neil…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Gedagte vir die week. Praise God, the Father of our Lord Jesus Christ! Aan God die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof…
Derde SANESA Kwalifiseerder – HoĆ«rskool Nelspruit
Derde SANESA Kwalifiseerder – HoĆ«rskool Nelspruit se ruiters het onlangs uitgeblink by die derde SANESA-kwalifiseerder. Ruiters van HoĆ«rskool Nelspruit het onlangs in Badplaas aan SANESA se derde kwalifiseerder deelgeneem. Hierdie…
WĆŖreld-Para-atletiek – HoĆ«rskool Nelspruit se Lulu skitter
WĆŖreld-Para-atletiek. Lulu maak weer geskiedenis! JuanĆ© (Lulu) le Roux, Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Nelspruit, het Suid-Afrika weereens trots gemaak tydens die WĆŖreld-Para-atletiek-Grand Prix in TunisiĆ«. Met ‘n gooi van 36,69…
Skole Netbal – HoĆ«rskool Nelspruit
Skole Netbal – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Nelspruit Netbal B spanne kragmetings in Middelburg gehad. Drie spanne het die finaal gehaal en silwermedaljes verwerf. Nellies se spanne het uitstekend…
Gedagte vir die Week – Thought of the week
Gedagte vir die Week. My volk, luister na my onderrig… My friends, I beg you to listen as I teach.
Mpumalanga Rugby-finaal – HTS Witbank
Mpumalanga Rugby-finaal. HTS Witbank se 2de rugbyspan het koning gekraai in die Mpumalanga Rugby-finaal teen HoĆ«rskool Lydenburg. Die bloues klop Lydenburg 9-8 en is as die Liga-wenners gekroon. John-D Hessell…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week. Lord listen to their threats! En nou, “Here, kyk hoe dreig hulle ons…”






























































