Erries verteenwoordig Hoërskool Ermelo by Hans Storm-wedloop
Die groep Erries wat deelgeneem het aan die Hans Storm Memorial-wedloop. Op Woensdag, 16 Oktober, het ‘n groot groep Erries deelgeneem aan die Hans Storm Memorial-wedloop te Laerskool JJ van…
Erries word beloon by At Strydom-prysuitdeling
Die groep Erries by die At Strydom-dramaskool se prysuitdeling. Op Woensdag, 22 Oktober, het die prysuitdeling van die At Strydom-dramaskool plaasgevind. Die At Strydom-dramaskool het in Januarie 2019 begin by…
Liggies in Top 10 of 2019 SAIPA National Accounting Olympiad
V.l.n.r: Shraddha Agre, Ammaarah Arbeen and Cristian Izquierdo Ortega. Congratulations to three of Ligbron Academy of Technology’s accounting learners, Ammaarah Arbee, Shraddha Agre and Cristian Izquierdo Ortega, who received outstanding results…
Suksesvolle Nelstehuis tee op die Erries se kerfstok
Die groep graad 10’s, pragtig aangetrek vir die geleentheid. Op Saterdag, 19 Oktober, het Nelstehuis se jaarlikse Ma- en dogtertee plaasgevind by Hoërskool Ermelo se Ouditorium. Die tema was vanjaar…
EHS graad 8’s en 9’s presteer by Kaalvoet Kunstefees
Die groep graad 8’s en 9’s kunsleerders wat almal ingeskryf het vir die kompetisie. Op Saterdag 12 Oktober het die graad 8- en 9-kunsleerders ingeskryf vir die Kaalvoet kunstefees met…
Erries hou suksesvolle tennisfees
Vlnr: Mnr. Faans van der Merwe, me. Chrisna van den Berg, me. Elsa Matthee, mnr. Marius Smit, me. Annemie Martins, me. Carina du Plessis en mnr. Douw Joubert gereed om…
Errie-hengelaar presteer wéér
Rico Jordan spog trots met sy vangs. Op 19 Oktober het Rico Jordan van Hoërskool Ermelo, as deel van die Noord-Oos Mpumalanga o/19A-span, deelgeneem aan die All Transvaal kompetisie by…
Erries gekies vir Hoëveld tennisspan
Vlnr: Japie Chris Groenewald, Rynhard Herholdt, Inge Greyling en Hendrik Louwrens Die naweek van 18 tot 20 Oktober het van Hoërskool Ermelo se tennisspelers aan die Hoëveld Tennis-uitspele deelgeneem in…
Graad 11-Erries doen prakties Landbou-ondervinding op
Die graad 11-groep Landbouleerders op die uitstappie. Die finale prakties van die jaar vir die graad 11-Landbouleerders van Hoërskool Ermelo het plaasgevind op 16 Oktober by Mnr. Jan Grey van…
Graad 11-EHS landbouers doen PAT-prakties
Luke Bulford en Zander de Beer Die Gr11- Landboubestuurleerdersvan Hoërskool Ermelo, het hulle finale praktiese evaluering by Denise Cook afgelê. Die prakties het plaasgevind op Woensdag 9 Oktober en die…
Errie presteer by entrepreneurskap-kompetisie
Francisca Swart (GJ se ma), mnr. Dan Plato (Burgemeester van Kaapstad), GJ Swart en mnr. Andries Dombrug (Voorsitter: Mentorvennoot) Op Saterdag, 12 Oktober, het GJ Swart, graad 11-leerder van Hoërskool…
EHS-dogters presteer by Netbal Fast 5-Bokkieweek
Voor vlnr: Johnke Prinsloo, Zané du Plessis en Desireé Thirion Agter vlnr: Mandi Swart, Hilde Jacobsz en Chantelle Swart Afwesig tydens neem van foto: Jana Fraser Hoërskool Ermelo is uiters…
Liggies vereer vir harde werk tydens prysuitdelingsfunksie
Simone Stapelberg ontvang die Ligbron Ambassadeurstrofee vir 2018. Hierdie trofee word toegeken aan die leerder wat die grootste bydrae gelewer het op alle vlakke van akademie, sport, kultuur en leierskap…
Liggies ondersteun Hans Storm wedloop
Meer as 300 Liggies het op Woensdagaand, 16 Oktober, by die jaarlikse Hans Storm wedloop opgedaag. Dit is altyd vir die Liggies ’n groot voorreg om hierdie gemeenskapsprojek te ondersteun. …
Ligbron atlete bedank Gawie du Toit Makelaars
Christo en Lizana Thomas (links) oorhandig die sweetpak aan Zané Jonker en mnr. Nicky Broodryk van Ligbron. Die top 10 dogters- en seuns atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie maak…
Ligbron presteer tydens Radikale Redenaars Nasionale Finaal
V.ln.r: Lohan Coetzee, Ammarah Arbee en Simone Stapelberg Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Saterdag, 12 Oktober, aan die Radikale Redenaars se Nasionale finaal deelgeneem wat…
NHS se meisieskoor vereer as “beste nuwelinge”
Hoërskool Nelspruit se meisieskoor met die engelstemme, onder leiding van me. Elet Kruger, is hierdie jaar by KykNet se “Sing in Harmonie” Gauteng-finaal wat Saterdag, 12 Oktober te Gold Reef…
Artisticulta Kultuurfees: reuse sukses vir Erries
Een van die items wat tydens die Kultuurfees opgetree het: “Pyjama Vrydag”-komedie Op Woensdag, 9 Oktober, het ‘n groot groep leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die eerste Artisticulta Kultuurfees…
Graad 12-Erries: Lewenswetenskappe uitstappie na Maropeng
Die groep graad 12-leerders tydens die uitstappie. Op Woensdag, 9 Oktober, het al die graad 12-Lewenswetenskappe en Life Sciences leerders van Hoërskool Ermelo die Maropeng-uitstalsentrum en Sterkfonteingrotte besoek as deel…
Tammy Taylor Ms South Africa finalist visits Ligbron
Pictured are (f.l.t.r.): Ms Elsa van Zyl, Ms Boitumelo Banger, Mr Dup van Rensburg (principal) and Ronnie (Mpact mascot) when Tammy Taylor Ms South Africa finalist, Boitumelo Banger visited Ligbron…
Nellies Care continues to motivate learners
On the 8th of October, Lentsa Motau (Nellies Care) together with Dumisane Chauke, newly appointed SA Netball Coach, reached out to Sicelo Sethu Secondary school, Mandlesive Secondary school and Malekutu…
LIGGIES GENIET LANDSDIENS KLUBKAMP
Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het die afgelope naweek vanaf 11 tot 13 Oktober die Landsdiens Klubkamp bygewoon wat te Dinokeng Resort naby Pretoria aangebied is. Die leerders…
Ligbron se E-Sport 3de in SA
Hiermee Ligbron se E-sport span wat algeheel 3de in SA geëindig het. Hulle staan (v.l.n.r.): Johan-Peter Krause, Dian Badenhorst, Ethan Morgan, Juan Maree en Maurice Fourie (kaptein). Ligbron Akademie vir…
Errie stel trots 2019 se Spoiings-bundel bekend
2019 se voorblad vir die Spoiings Die Spoiings is ’n trotse bundel van Hoërskool Ermelo wat jaarliks bekendgestel word. Die unieke bundel bevat EHS-leerders se uitstaande skryfstukke en, sover bekend,…

















