)

Erries gekies vir Hoëveld tennisspan

Vlnr: Japie Chris Groenewald, Rynhard Herholdt, Inge Greyling en Hendrik Louwrens

Die naweek van 18 tot 20 Oktober het van Hoërskool Ermelo se tennisspelers aan die Hoëveld Tennis-uitspele deelgeneem in Secunda.

Die volgende leerders het plekke verwerf en is gekies vir die onderskeie Hoëveldspanne: Hendrik Lourens is nommer vier by seuns o/18, Rynhard Herholdt is nommer vyf en Japie Chris Groenewald nommer ses. Inge Greyling is nommer vier by dogters o/15.

Baie geluk aan elkeen van die leerders. EHS is besonder trots op elkeen van julle.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal