Afrigter van die jaar – HoĆ«rskool Fichardtpark
Afrigter van die jaar. šFichie-Leeu afrigter van die jaar – ān Triomf vir HoĆ«rskool Fichardtpark! HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het rede tot groot trots: die skool se Direkteur van Rugby,…
Rugby Konsultant – HoĆ«rskool Bellville
Rugby Konsultant – Daar is groot nuus by HoĆ«rskool Bellville! Die rugbyprogram kry ān kragtige hupstoot met die aanstelling van Marcel Theunissen as die nuwe rugby konsultant. Marcel bring ān…
HSBC Internasionale 7ās – HoĆ«rskool Hoopstad
HSBC Internasionale 7ās – HoĆ«rskool Hoopstad is besonder trots op Jan Blignaut. Hy gaan Hoopies verteenwoordig by die HSBC Internasionale 7’s rugby in Dubai. Dit is ‘n groot mylpaal nie…
Living the Dream Award – Hilton College Outstanding achievement
Living the Dream Award. Congratulations to Aidan Du Plooy on receiving the prestigious Tony Richter āLiving the Dreamā Award. This honour is presented to the most valuable U16 rugby player.…
Rhinos Rugby – HoĆ«rskool Hugenote trots op Ewald Smit
Rhinos Rugby. Baie geluk en sterkte aan Ewald Smit van HoĆ«rskool Hugenote, Springs. Hy het die ongelooflike prestasie behaal het om vir die Rhinos Rugby span gekies te word. Die…
SA U17 EPD Squad – Rondebosch Boys’ High Profoundly proud
SA U17 EPD Squad. Rondebosch Boysā High School is proud to announce that two of their rising rugby talents, Caleb Bell (Grade 11) and Shellvon Mabooi (Grade 10), have been…
Skeidsregter van die Jaar – HoĆ«rskool Reitz
Skeidsregter van die Jaar – HoĆ«rskool Reitz is besonder trots op mnr Conrad van den Heever. Hy is aangewys as die entoesiastiese skeidsregter van die jaar. Was daar ooit ān…
Iqhawe Week – Saint Andrew’s School Bloemfontein stellar display
Iqhawe Week. š Saint Andrew’s School Bloemfontein ā Iqhawe Week Highlights. Congratulations to St Andrew’s U15/14 rugby players who proudly represented the Free State Cheetahs at this yearās Iqhawe Week…
U16 Elite Player Development – Grey High School to attend
U16 Elite Player Development. š Grey High School Celebrates U16 Rugby Excellence! Grey High School, Gqeberha, is thrilled to announce a remarkable achievement in its rugby program. Two of the…
Boland Sewes Rugbyspanne – HTS Drostdy trots op o.17spelers
Boland Sewes Rugbyspanne. HTS Drostdy, Worcester, vier rugbytrots met Boland-Sewes o.17-keuring. HTS Drostdy, Worcester, is uiters trots op vier van sy uitstaande rugbytalente wat onlangs in die Boland-Sewes o.17-spanne opgeneem…
Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan. Vrystaat Sewes Rugbyspan 2025 waar Fichies skitter! Baie geluk aan ons vyf uitmuntende rugbymanne wat gekies is vir die Vrystaatspan wat aan die 2025 Sewes-Interprovinsiale Rugbytoernooi…
Elite Player Development Camp – SACS is proud of the boys
Elite Player Development Camp. Rising Rugby Stars Selected for National Development Camp. Congratulations to SACS Grade 10 boys James Sale and Jordan Forbes on their selection for the prestigious SA…
SARU U16 EPD Squad – Kearsney College delighted
SARU U16 EPD Squad. Kearsney College Trio Selected for SARU U16 EPD Squad. Photo: Tunga Griffiths, Daniel Miskey and Clement Makelele. Kearsney College, KwaZulu-Natal ā Three rising rugby stars from…
SARU U16 Elite Player – Grey College stars selected for camp
SARU U16 Elite Player. Grey College Rugby Stars Selected for SA U/16 Elite Development Camp Grey College continues to shine as a powerhouse of schoolboy rugby. Three of its talented…
JF Sewes Rugbytoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark eindig derde
JF Sewes Rugbytoernooi. š HoĆ«rskool Fichardtpark blink uit by JF Sewes Rugbytoernooi. Beide die o.15- en o.17-sewesspanne van HoĆ«rskool Fichardtpark het uitstekend gevaar tydens die JF Sewes Rugbytoernooi en het…
Nashua 7’s Rugby Tournament – St Charles College enters fearless
Nashua Sevens Tournament. Despite the relentless drizzle and sodden fields, St Charles College brought fire and flair to the annual Nashua Sevens Tournament hosted by Maritzburg College. Entering two squadsāthe…
Sentraal Sewes Rugbytoernooi – Fichardtpark plaat-finaal wenners
Sentraal Sewes Rugby Toernooi. š HoĆ«rskool Sentraal Sewesrugby Toernooi: Fichardtpark se Spanne Skitter! HoĆ«rskool Fichardtpark het die naweek weereens hul staal gewys tydens die jaarlikse Sentraal sewes rugbytoernooi aangebied deur…
Rugby 7’s – Welkom Gimnasium o.17’s gereed om te skitter
Rugby 7’s. Hierdie naweek dra Welkom Gimnasium se o.17-rugbyspanne die skool se naam met trots en passie by twee gesogte toernooie. Die een toernooi vind plaas in Bethlehem en die…
Rugby: KOVSIE Finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark teen BVHS
Rugby: KOVSIE Finaal. š HoĆ«rskool Fichardtpark se o.14A-rugbyspan gereed vir Kovsie-finaal teen BVHS! Die opwinding is tasbaar by HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein. Fichies se o.14A-rugbyspan berei voor vir ān kragmeting…
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – HoĆ«rskool Witteberg
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – HoĆ«rskool Witteberg het onlangs hul sporttrots op indrukwekkende wyse bevestig. Hulle het vier ligatitels ingepalm tydens die gesogte Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Hierdie prestasie is…
Griffons 7’s rugbyspanne – Truida Kestell
Griffons 7’s rugbyspanne – Truida Kestell is uiters trots op hul rugby helde wat uitblink. Twee van hulle talentvolle rugbyspelers, Muller Rautenbach en CJ Brink, is verkies tot die Griffons…
Noordvaal Finaal Rugby – HoĆ«rskool Wonderboom teen Midstream
Noordvaal Finaal Rugby. šÆ Wonnierugby: Noordvaal Finaal ā Tiere, ons staan saam. Die oomblik waarvoor HoĆ«rskool Wonderboom gewag het, het uiteindelik aangebreek! MĆ“re, Saterdag, 23 Augustus, draf die Wonnie Tiere…
Griffons Rugby – PrimĆŖre Skool Naudeville
Griffons Rugby – Jordan Clark gekies vir Griffons Rugby 0.12 7’s-span. PrimĆŖre Skool Naudeville is verheug om te deel dat Jordan Clark gekies is vir die Griffons Rugby o.12 7’s…
Outstanding Sport weekend – Grey College vs Paul Roos
Excellent sports weekend. š Grey College vs Paul Roos Gymnasium: A Showcase of Spirit, Skill & Sportsmanship This past weekend, Grey College faced off against Paul Roos Gymnasium in a…
Rugby Griffons Liga – BVHS swart truie maak trots
BVHS is baie trots op hul rugbyspanne se prestasies by die Rugby Griffons Liga wedstryde. Rugby: Griffons Liga. š Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool ā Griffons Liga O.19A Naaswenners š Van die…
Bokkie-week Rugby – HoĆ«rskool Ermelo rugbyspelers groei
Bokkie-week Rugby. Baie geluk aan ons rugbyseuns wat gedurende die Junievakansie aan die Bokkieweek-rugby deelgeneem het. Julle het die Erries se naam hoog gehou en ons is baie trots op…
Griekwaland-Wes Rugby – HoĆ«rskool De Aar by semi-finaal
Griekwaland-Wes Rugby. š HSDA-rugbyspanne laat Kimberley bewe ā op pad na die finaal! HoĆ«rskool De Aar se o.17- en eerstespan-rugbyspanne het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Griekwaland-Wes…
Griffons Rugby Semi-finale – HoĆ«rskool Trio wys staal
Griffons Rugby Semi-finale. š HoĆ«rskool Trio skitter in Griffons Semifinale! HoĆ«rskool Trio is baie trots op hul rugbyspanne vir hul uitstekende prestasies in die semifinale: Finale Voorbereiding: Sterkte aan al…
Rugby Noordvaal Cup – Midstream College infused with energy
Rugby Noordvaal Cup. The Noordvaal Cup Round of 16 delivered excitement, heartbreak, and triumph for Midstream College. Four of its teams took to the field on Saturday in a high-stakes…
Sport Weekend 2025 – Grey College vs Grey High School
Sport Weekend 2025. š A Clash of Titans Date: Saturday, 2 August 2025 Location: Gqeberha / Port Elizabeth Schools: Grey College (Bloemfontein) vs Grey High School (Gqeberha) Disciplines: Rugby, MTB,…
Skolesportdag – HoĆ«rskool Langenhoven en HoĆ«rskool Bredasdorp
Skolesportdag. ‘n Sportdag vol geesdrif en groei vir HoĆ«rskool Langenhoven. HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal het Saterdag, 26 Julie, lewendige sport-aksie aangebied in ān uitgebreide interskole teen HoĆ«rskool Bredasdorp. Die dag…
Rugbyspanne skitter – HoĆ«rskool Punt teen DF Malan
Rugbyspanne skitter. š Rugbypret en kragmeting: Punt se spanne blink uit teen DF Malan. Saterdag, 26 Julie, het HoĆ«rskool Punt van Mosselbaai hul rugbyspanne ten volle losgelaat in ān reeks…
SA o.18 Rugbyspan – Grey Kollege Rugbynuus
SA o.18 Rugbyspan. Baie geluk aan die vier Grey Kollege spelers wat gekies is vir die SA o.18 Rugbyspan! Lamla Mgedezi, AJ Meyer, Ethan Adams en JG Badenhorst (bevorder vanaf…
SA o.18-Rugbyspanne – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
SA o.18-Rugbyspanne. š Paarl Gimnasium se sterre skitter op internasionale rugbyverhoog! HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het rede om uiters trots te wees: vyf van hul talentvolle rugbyspelers is verkies tot die…
Awarded Rugby Colours – St Andrew’s College Excel
Awarded Rugby Colours. š Congratulations to Our Rugby Colours Recipients. St Andrewās College, Grahamstown (Makhanda), proudly celebrates the outstanding achievements of the following students who have been Rugby Colours awarded:…
O.16A Rugbyspan – HoĆ«rskool Piet Retief
O.16A Rugbyspan – HoĆ«rskool Piet Retief is baie trots op hul o/16A rugbyspan wat geskiedenis gemaak het! Hulle is nou amptelik as die 29ste beste rugbyspan in die land erken!…
Rugbyhelde na NamibiĆ« – HoĆ«rskool Driehoek rugby skitter
Rugbyhelde na NamibiĆ«. š HoĆ«rskool Driehoek juig vir sy rugbyhelde! Die atmosfeer by HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark, is elektries van trots en opwinding! Twee van hul uitblinkers, Billy Brits en Willie…
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby – HoĆ«rskool Bastion
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby. Annebella (Bella) van Wyngaard van HoĆ«rskool Bastion in Roodepoort, Gauteng, het haar merk gemaak op die rugbyveld. Sy is nĆ” twee intense rondtes proewe gekies vir…
Matric Spotlight – St Benedict’s College Bedfordview
Matric Spotlight. Tendai Zinyenge, Matric student of St Benedict’s College, Bedfordview, started his journey at Bennies in Grade R and has grown into a confident, reflective member of OāLeary House.…
Junior Springbokke Oud-Grey – Grey Kollege
Junior Springbokke Oud-Grey. Baie geluk en sterkte aan die vyf trotse Oud-Grey leerlinge wat gekies is vir die Junior Springbokke span wat in die WĆŖreld Rugby Onder 20 Kampioenskap Finaal…
Hooked on Glory – Westville Boys’ High
Hooked on Glory – Westville Boys’ High is a name steeped in tradition, discipline, and pride. On Bowdenās Field, where countless dreams have stirred in the hearts of young hopefuls,…
O.18 Craven Week Luiperds – HoĆ«r Volkskool Potchefstroom
O.18 Craven Week Luiperds. Volkie in Aksie ā ān Kragtoer by Craven Week! Die Volkies-familie juig saam met HoĆ«r Volkskool Potchefstroom se De Waal Coetzer. De Waal het met trots…
Stellaland Rugby – HoĆ«r Volkskool Potchefstroom
Stellaland Rugby. š Hennie Pretorius skitter op nasionale vlak! Tydens die skoolvakansie het Hennie Pretorius van HoĆ«r Volkskool Potchefstroom met trots Stellaland Rugby verteenwoordig by die prestigeryke Nasionale Bokkieweek. As…
Griffons 0.16 Akademiespan – Welkom Gimnasium
Griffons 0.16 Akademiespan. š Bul Rademeyer blink uit op rugbyveld! Bul Rademeyer, ān leerder aan Welkom Gimnasium, het onlangs ‘n groot sportprestasie behaal. Hy is aangewys is as kaptein van…
Rhino Rugby Streekweek – HoĆ«rskool Linden
Rhino Rugby Streekweek. š HoĆ«rskool Linden laat waai by Rhino Rugby Streekweek! HoĆ«rskool Linden het van 1 tot 5 Julie met trots en passie hul staal gewys tydens die jaarlikse…
Independent Schools Rugby Festival – St Charles College
Independent Schools Rugby Festival. The Future U14 rugby Champs of St Charles College, Pietermaritzburg, enjoyed a highly successful trip to Johannesburg. They clinched victory in all three of their matches…
AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 – HoĆ«rskool Witteberg
šššš„š š£šæš¼šš¶š»šš¶š®š¹š² š„šš“šÆššš²š²šø 2025. HoĆ«rskool Witteberg blink uit op tuisgrond Veertien talentvolle rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem het van 29 Junie tot 3 Julie aan die prestigeryke AFGRI Provinsiale…
Interprovincial sport successes – Kearsney College
Interprovincial sport successes. šš Kearsney College Sportsmen Shine on National Stage. Kearsney Collegeās talented sportsmen have made a powerful impression on both the rugby and hockey fields during the recent…


























































