Noord-Gauteng Tafeltennis – HoĆ«rskool Montana trots op Ruan
Noord-Gauteng Tafeltennis. Ruan van der Merwe gekies vir Noord-Gauteng Tafeltennis! Die Monties vier met groot trots die prestasie van Ruan van der Merwe, wat gekies is om die by die…
Uitstekende 2025-Krieketseisoen – HoĆ«rskool Montana bekroon
Uitstekende 2025-Krieketseisoen. HoĆ«rskool Montana, Pretoria, se eerstespan krieket het groot erkenning ontvang tydens die Titans Amateur Krieket Toekenningsaand, waar hulle bekroon is as Noordvaal BāAfdeling ligawenners vir die 2025-seisoen. Juan…
Die groot trap – HoĆ«rskool Eldoraigne blink uit
Die groot trap. Die bergfietsryers van HoĆ«rskool Eldoraigne in Pretoria het die naweek met trots aan 90.5 se Die Groot Trap-fietswedren deelgeneem en uitstekende resultate behaal. Die Eldo-span het hul…
Pretoria Drama Eisteddfod – HoĆ«rskool Montana skitter
Pretoria Drama Eisteddfod. š Uitstaande PoĆ«sie-sukses vir Montana. By HoĆ«rskool Montana, Pretoria, glo almal dat is ā en die leerders het dit met flair bewys! Monties is ongelooflik trots op…
AVS Rugby Noord-Verteenwoordigers – HoĆ«rskool Montana
AVS Rugby Noord-verteenwoordigers ā HoĆ«rskool Montana is trots op vier van hul eie o.14-rugbyspelers. Hierdie sterre is gekies as AVS Rugby Noord-verteenwoordigers. Duvan Thirion, Rulof van den Heever, Thinus Lourens…
ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne – HoĆ«rskool Waterkloof
ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne – HoĆ«rskool Waterkloof se Klofie-koor het deelgeneem aan die ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne. Die Klofie-koor het weer bewys dat hulle ān krag is om mee rekening te hou!…
WĆŖreldkampioenskappe Atletiek – HoĆ«rskool Montana
WĆŖreldkampioenskappe Atletiek – HoĆ«rskool Montana se sporttrots spat behoorlik uit hul nate! Twee van Monties se leerders is gekies vir die WĆŖreldkampioenskappe Atletiek. Hierdie twee steratlete wat Suid-Afrika internasionaal gaan…
Tafeltennis – HoĆ«rskool Zwartkop maak geskiedenis
Tafeltennis – Vir die eerste keer in 20 jaar het HoĆ«rskool Zwartkop se tafeltennisspanne geskiedenis gemaak. Hierdie tafeltennisspanne is as kampioene van die 2026 Gauteng-Noord Skoleliga gekroon. Dit is ān…
Northerns o.16 hokkiespan – HoĆ«rskool Zwartkop
Northerns o.16 hokkiespan – HoĆ«rskool Zwartkop is ongelooflik trots op Sarah Gouws. Sy is tydens die Northerns o.16 hokkieproewe nie net vir die span gekies is nie. Sarah is ook…
Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – HoĆ«rskool Waterkloof blink uit
Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys – HoĆ«rskool Waterkloof kan met trots aankondig dat twee van hul leerders deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Jeugwaterprys. Hierdie twee uitblinkers, Hendre Keyser en Teneal Keyser, het die…
Schools MTB Series – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Schools MTB Series. Gereformeerde Skool Dirk Postma blink uit in bergfietsry. Die fietsryspan van Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria het uitstekende prestasies behaal tydens die Cycle Lab Schools MTB…
SA Skole-atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Garsfontein skitter
SA Skole-atletiekkampioenskappe. Garsies skitter op die nasionale verhoog! Die Garsies van Pretoria het hul naam met trots laat weerklink tydens die SA Skole-atletiekkampioenskappe, waar verskeie atlete uitmuntende prestasies gelewer het.…
Beste Gemengde Koor – HoĆ«rskool Menlopark
Beste Gemengde Koor – HoĆ«rskool Menlopark het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Hulle is as die beste gemengde koor in Pretoria aangewys. Die Menlo-koor het aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en…
Sentraal-netbaltoernooi – HoĆ«rskool Garsfontein maak skoonskip
Sentraal-netbaltoernooi. HoĆ«rskool Garsfontein-netbalspanne skitter by Sentraal-toernooi. HoĆ«rskool Garsfontein se netbalspanne het die afgelope naweek in Bloemfontein ān merkwaardige prestasie gelewer tydens die Sentraal-netbaltoernooi. Beide die o/16A-span en die Eerstespan het…
Western Mounted Games – HoĆ«rskool Zwartkop wys hul staal
Western Mounted Games. HoĆ«rskool Zwartkop se ruiters het van 26 tot 27 April aan die 3de en 4de kwalifiserende rondte van die Western Mounted Games deelgeneem. Hulle het met groot…
Eerste Netbalspan bekend gestel – HoĆ«rskool Eldoraigne
Eerste netbalspan-inhuldiging 2026. HoĆ«rskool Eldoraigne Netbalspan 2026 bekendgestel š Met groot trots het HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, onlangs tydens ān spog-inhuldigingsfunksie hul eerste netbalspan bekend gestel. Hierdie geleentheid het die begin…
Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Eldoraigne deur na finale
Gauteng Netbalproewe. HoĆ«rskool Eldoraigne Netbalsterre skitter by Gauteng-proewe! š Die Eldo-harte klop vol trots oor vier van hul uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters…
SAARA Gauteng Skyfskiet Ope – HoĆ«rskool Garsfontein in die kol
SAARA Gauteng Skyfskiet Ope. HoĆ«rskool Garsfontein-skuts skitter by SAARA Gauteng Ope! Die Garsie-skyfskietspan het op 10 en 11 April 2026 hul merk gemaak by die SAARA Gauteng Ope wat by…
Gauteng netbalproewe – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit in netbal
Gauteng netbalproewe. HoĆ«rskool Zwartkop-netbalsterre skitter! HoĆ«rskool Zwartkop is trots op hul vyf netbaldogters wat deur is na die finale rondte van die Gauteng netbalproewe. Die proewe vind op 27 April…
Kultuuraktiwiteite – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Kultuuraktiwiteite – Hierdie kwartaal bruis die Gereformeerde Skool Dirk Postma van kultuuraktiwiteite en talentvolle jongmense wat hul stemme, denke en kreatiwiteit laat hoor. Op 5 Mei skop hulle hul kultuuraktiwiteite…
Legends of Art – HoĆ«rskool Montana se DanĆ© Steyn skitter
Legends of Art. DanĆ© Steyn skitter by Legends of Art HoĆ«rskool Montana, Pretoria, vier met trots die uitstaande prestasie van DanĆ© Steyn, wat aan die eerste rondte van die Legends…
Hezekiel Sepeng Invitational Continental – HoĆ«rskool Garsfontein
Hezekiel Sepeng Invitational Continental. HoĆ«rskool Garsfontein Atletiekprestasie. Megan Maree het Donderdagaand aan die gesogte Hezekiel Sepeng Invitational Continental Tour in Potchefstroom deelgeneem, waar sy die 100m hekkies vir senior vroue…
ASA-Kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers
ASA-kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers se vlam brand helder op die atletiekbaan! Vyf van hulle talentvolle atlete het onlangs hul staal gewys tydens die ASA- Kampioenskappe in die baan- en…
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – HoĆ«rskool Montana
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale. š Monties-hokkie wys klas in NWU Prestige Sportreeks-kwartfinale. HoĆ«rskool Montana se hokkiespanne het op 10 en 11 April die NWU Prestige Sportreeks-bane oorheers. Die spelers het…
o.14A-Hokkiedogters Toernooie – HoĆ«rskool Montana
o.14A Hokkiedogters Toernooie – HoĆ«rskool Montana se o.14A-hokkiedogters het die afgelope maand tydens twee toernooie gewys dat hulle nie net vir uitslae speel nie. Hulle het ook gespeel vir karakter,…
St Mary’s Plaatdivisie – HoĆ«rskool Eldoraigne o.16 hokkie wenners
St Mary’s Plaatdivisie. HoĆ«rskool Eldoraigne se hokkiedogters blink uit by St Maryās-toernooi. HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, is uiters trots op hul o.16A-hokkiedogters wat van 27 tot 30 Maart aan die gesogte…
IFEST Internasionale Ekspo – HoĆ«rskool Waterkloof
IFEST Internasionale Ekspo – HoĆ«rskool Waterkloof se jong wetenskapsterre het onlangs die wĆŖreld verower! Marli Kloppers en Daleen Geyser, twee Graad 12-leerders, het gedurende die vakansie aan ‘n wetenskap-ekspo deelgeneem.…
Merensky-hokkietoernooi – HoĆ«rskool Montana skitter
Merensky-hokkietoernooi. HoĆ«rskool Montana Seunshokkie Eerstespan Onoorwonne in Tzaneen. Die seunshokkie eerstespan van HoĆ«rskool Montana, Pretoria, het onlangs aan die gesogte Merensky-hokkietoernooi in Tzaneen deelgeneem. Teen sterk opposisie het die Monties…
o.15A Dogtershokkie-span – HoĆ«rskool Montana
o.15A Dogtershokkie-span – HoĆ«rskool Montana se o.15A dogtershokkie-span het die afgelope vakansie in Bloemfontein deelgeneem. Ten spyte daarvan dat hulle teen o.16-spanne deelgeneem het, het hulle puik presteer. Montana se…
St. Stithians Muurbalfees – HoĆ«rskool Zwartkop kook
St. Stithians Muurbalfees. Die Zwarrie-muurbalspanne het van 1 tot 4 April aan die gesogte St. Stithians Muurbalfees deelgeneem. Dit was die eerste keer dat HoĆ«rskool Zwartkop aan hierdie toernooi deelgeneem…
Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College vs Zwartkop Final
Easter Rugby Festival 2026. Day three, final game. Final: Kearsney College vs HoĆ«rskool Zwartkop. Kearsney College capped off their unbeaten run at the Kearsney Easter Rugby Festival with a thrilling…
Amex Super 8 tennistoernooiĀ – HoĆ«rskool Waterkloof presteer
Amex Super 8-tennistoernooi. HoĆ«rskool Waterkloof se graad 12-leerling, Ciaran McConnell, het tydens die vakansie haar tennisvaardighede op nasionale vlak ten toon gestel. Sy het deelgeneem aan die Amex Super 8…
Toyota Menlo Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Menlopark
Toyota Menlo Netbaltoernooi – Die HoĆ«rskool Menlopark se jaarlikse netbaltoernooi is elke jaar ‘n hoogtepunt van spanwerk en uitsonderlike netbalaksie! Menlopark het tydens die Toyota Menlo Netbaltoernooi hierdie jaar weereens…
Easter Rugby Festival 2026 – HoĆ«rskool Zwartkop vs Dr EG Jansen
Easter Rugby Festival 2026. Day two, match three. ( Photo above: Zwartkop flanker, Luan Wepener with the ball). With barely a minute played, Zwartkop struck first in Saturdayās third KERF…
SANESA Qualifier – HoĆ«rskool Garsfontein
SANESA Qualifier – HoĆ«rskool Garsfontein is trots op Carla Malan, ān Graad 10-leerder. Sy het op 21ā22 Maart deelgeneem aan die tweede SANESA Qualifier. Carla het met haar perd, Nueland…
U16 Hockey Challenge Cup – HoĆ«rskool Zwartkop staan uit
U16 Hockey Challenge Cup. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16-hokkiespanne skitter in die Kaap. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16 A seuns- en dogterhokkiespanne het onlangs aan die Belgotex u16 Challenge Cup in Kaapstad…
SA Pistool Federasie – HoĆ«rskool Zwartkop
SA Pistool Federasie – HoĆ«rskool Zwartkop is baie trots op Marc Schutte. Sy naam gaan nog lank weerklink in die skietkringe van Suid-Afrika. Hierdie talentvolle jong man van HoĆ«rskool Zwartkop…
U13 Girls Soccer – Pretoria Primary Schools’ Antonia outstanding
U13 Girls Soccer. Jacaranda International learner selected for the U13 Girls Soccer, FAPS girlsā soccer team.Congratulations to Antonia Dias Ribeiro! At only 11 years old, Antonia has already achieved something…
Nasionale SANSSU – HoĆ«rskool Garsfontein
Nasionale SANSSU – HoĆ«rskool Garsfontein is trots om uitstaande nuus te deel oor hul talentvolle skuts! SANSSU staan vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie. Dit is die amptelike liggaam wat skoleskiet…
NWU Prestige Sportreeks – Montana Pta vs Volkies Heidelberg
NWU Prestige Sportreeks. Die Monties het Saterdag, 21 Maart, met vurige spangees en vasberadenheid die NWU Prestige Sportreeks betree. Van die eerste fluitjie af het HoĆ«rskool Montana se netbalspanne hul…
NWU Prestige Sportreeks – HoĆ«rskool Montana Hokkie staan uit
NWU Prestige Sportreeks. NWU Prestige Sportreeks: Hokkie teen HoĆ«r Volkskool Heidelberg. Baie geluk aan die Montana dogtershokkiespanne met hul uitstekende vertonings teen Heidelberg Volkies. Die toewyding, spanwerk en veggees wat…
GholfRSA – HoĆ«rskool Waterkloof trots op Cilliers Craig
GholfRSA. HoĆ«rskool Waterkloof is ongelooflik trots op Cilliers Craig, wat onlangs in die GholfRSA se nasionale oefengroep opgeneem is. Cilliers vertrek hierdie naweek saam met sy broer, Roelof, na Kenia…
Mnr en Mej Waterkloof – HoĆ«rskool Waterkloof
Mnr en Mej Waterkloof – HoĆ«rskool Waterkloof het onlangs hul jaarlikse aand vol styl aangebied. Vol selfvertroue en kreatiwiteit het mnr en mej Waterkloof die kollig gesteel. Die saal was…
Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe – AHMP presteer
Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe. šāāļø Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria. DaniĆ«lla Müller het ān uitmuntende prestasie gelewer by die Suid-Afrikaanse Oopwater-swem Nasionale Kampioenskappe wat in Jeffreysbaai plaasgevind het. Sy het 9de geĆ«indig…
NWU Groep 1 InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit
NWU Groep 1 InterhoĆ«r. Op 4 Maart het HoĆ«rskool Zwartkop ān merkwaardige NWU InterhoĆ«r byeenkoms by Pilditch aangebied. Die atmosfeer was elektries. Toeskouers van Groep 1- en 2-skole het die…
Interhuis Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Montana
Interhuis Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Montana het glans beleef by die jaarlikse InterhoĆ«r Skaaktoernooi. Hierdie Interhuis Skaaktoernooi het weereens bewys dat sportgees nie net op die veld leef nie. Dit kan…
2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF
2026 Kearsney Easter Rugby. Zwartkop High School joins Kearsney Easter Rugby Festival lineāup. Kearsney College is delighted to announce that HoĆ«rskool Zwartkop will join the 2026 Kearsney Easter Rugby Festival…
InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Wonderboom blink uit met 2de plek
InterhoĆ«r 2026. Die dag was ān viering van passie, energie en onwrikbare Wonnie-gees. Van die eerste fluitjie tot die laaste oomblik het ons Warriors hul volle krag en toewyding gewys.…
VLR Uitvoerende Raad 2026 – HoĆ«rskool Eldoraigne
VLR Uitvoerende Raad 2026. Met groot trots kondig HoĆ«rskool Eldoraigne die vyf ampdraers van die VLR Uitvoerende Raad 2026 aan. āDit is die hoogste leierskapstruktuur van die skool. Hierdie leerders…



























































