Gauteng netbalproewe. Hoërskool Zwartkop-netbalsterre skitter!
Hoërskool Zwartkop is trots op hul vyf netbaldogters wat deur is na die finale rondte van die Gauteng netbalproewe. Die proewe vind op 27 April by Hoërskool Florida in Johannesburg plaas. Sterkte aan die dogters:
- Mieke Kruger o.15
- Christelle Bezuidenhout o.14
- Denike Bakker o.19
- Ashley Nel o.19
- Nelia Visser o.15
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









