)
Tafeltennis – Hoërskool Zwartkop maak geskiedenis

Tafeltennis – Vir die eerste keer in 20 jaar het Hoërskool Zwartkop se tafeltennisspanne geskiedenis gemaak. Hierdie tafeltennisspanne is as kampioene van die 2026 Gauteng-Noord Skoleliga gekroon. Dit is ’n…

Western Mounted Games – Hoërskool Zwartkop wys hul staal

Western Mounted Games. Hoërskool Zwartkop se ruiters het van 26 tot 27 April aan die 3de en 4de kwalifiserende rondte van die Western Mounted Games deelgeneem. Hulle het met groot…

Gauteng netbalproewe – Hoërskool Zwartkop blink uit in netbal

Gauteng netbalproewe. Hoërskool Zwartkop-netbalsterre skitter! Hoërskool Zwartkop is trots op hul vyf netbaldogters wat deur is na die finale rondte van die Gauteng netbalproewe. Die proewe vind op 27 April…

U16 Hockey Challenge Cup – Hoërskool Zwartkop staan uit

U16 Hockey Challenge Cup. Hoërskool Zwartkop se o.16-hokkiespanne skitter in die Kaap. Hoërskool Zwartkop se o.16 A seuns- en dogterhokkiespanne het onlangs aan die Belgotex u16 Challenge Cup in Kaapstad…

SA Pistool Federasie – Hoërskool Zwartkop

SA Pistool Federasie – Hoërskool Zwartkop is baie trots op Marc Schutte. Sy naam gaan nog lank weerklink in die skietkringe van Suid-Afrika. Hierdie talentvolle jong man van Hoërskool Zwartkop…

Steyn City Hokkietoernooi – Hoërskool Zwartkop bult hul spiere

Steyn City Hokkietoernooi. 🏑 Zwarrie-hokkie wys hul spiere by Steyn City Toernooi! Hoërskool Zwartkop, Centurion, se eerste seunshokkiespan het aan die gesogte Steyn City Hokkie Toernooi deelgeneem en met trots…

VLR Bestuur 2026 – Hoërskool Zwartkop stel bekend

VLR Bestuur 2026. Hoërskool Zwartkop, Centurion is verheug om met groot trots die VLR-bestuur vir 2026 aan te kondig! Met hul passie, leierskap en toewyding gaan hierdie span beslis ’n…

Leiers 2025/26 – Hoërskool Zwartkop kondig met trots aan

Leiers 2025/26. Hoërskool Zwartkop, Centurion, Gauteng, het met trots die leiers 2025/26 aangekondig. Hoofleiers Onderhoofleiers Prefekte – Dogters Prefekte – Seuns Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://zwarries.co.za/ Foto’s verskaf

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Hoërskool Zwartkop

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van Hoërskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ’n dinamiese graad 10-leerling van Hoërskool Zwartkop, het dié week…

SA-karate – Hoërskool Zwartkop leerder presteer

SA-karate. Hoërskool Zwartkop leerder, Thinus Pretorius, het vanaf 4 tot 6 April aan die WUKF SA Nasionale semi-kontak Karate Kompetisie in Port-Elizabeth deelgeneem. WUKF SA is geaffilieerd by MASA (Martial…

Zwarrie-tennis – Hoërskool Zwartkop tennisspelers presteer

Zwarrie-tennis. Hoërskool Zwartkop se dogters tennisspanne is goed aan die gang. Swarrie-tennis se dogterspanne het op 12 Maart op Zwarrie-bodem aan verskeie wedstryde deelgeneem. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Matrieks 2024 – Hoërskool Zwartkop

Matrieks 2024 – Hoërskool Zwartkop se Matrieks van 2024 het hul staal gewys deur te voldoen aan “Zwarries Kweek Wenners”. Zwarries se matrieks van 2024 behaal ‘n 100% slaagsyfer, met…

O.19 Vroue krieketspan – Hoërskool Zwartkop

O.19 Vroue krieketspan. Chanel Venter van Hoërskool Zwartkop in Centurion is in Desember as ‘n Junior Protea aangewys. Sy is by die o.19 Vroue krieketspan ingesluit wat na Malaysia gaan…

St. Benedicts Tennistoernooi – Hoërskool Zwartkop

St. Benedicts Tennistoernooi. Hoërskool Zwartkop se Eerste tennisspan het aan die St. Benedicts Tennistoernooi deelgeneem. Die Zwarries het die knie gebuig teen 2024 se wenners om dus die 4de posisie…

Wêreld Snelgala kampioenskap Budapest -Hoërskool Zwartkop

Wêreld Snelgala kampioenskap Budapest. Hoërskool Zwartkop se swemsensasie, Chris Smith, het Suid-Afrika by die Wêreld Snelgala swemkampoeinskap Budapest verteenwoordig. Chris het ‘n merkwaardige 8ste plek in die finaal van die…

Binnenshuise Hokkie – Hoërskool Zwartkop

Binnenshuise Hokkie. Hoërskool Zwartkop, Centurion, se hokkieseuns is besig om groot naam in binnenshuise hokkie te maak. ⁠ Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://zwarries.co.za/ Foto’s verskaf

ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend

ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…

Aardklop Pronk Film-kompetisie – Hoërskool Linden

Aardklop Pronk Film-kompetisie. Hoërskool Linden se kortflim, Diepkant, is een van die sewe semi-finaliste in die Aardklop Pronk Film-kompetisie! Dit was ‘n ‘bumper-teen-bumper‘ stryd! Die ander finaliste is: Meer skolenuus:…