Zwarrie-tennis. Hoërskool Zwartkop se dogters tennisspanne is goed aan die gang. Swarrie-tennis se dogterspanne het op 12 Maart op Zwarrie-bodem aan verskeie wedstryde deelgeneem.
Uitslae behaal:
- Zwartkop se 1ste dogterspan het met 50 – 17 teen Midstream College se 2des gewen.
- Zwarries se 2des het met Hoërskool Oos-Moot se 1ste span afgereken met die eindtelling 37 – 30.
- Die Zwartkop 4de span het Pinnacle College met 66 – 1 geklop.


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








