)
‘Ring Contact Fighting’ – Hoërskool Oos-Moot

‘Ring Contact Fighting’. Danielle Theron, leerder van Hoërskool Oos-Moot in Pretoria, het deelgeneem aan RCFA – Ring Contact Fighting Arts se All Out War Toernooi in Potchefstroom. Ringkontak-vegkuns (RCFA) is…

ASA Kampioenskappe – Hoërskool Oos-Moot

ASA Kampioenskappe. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, se atlete het die naweek aan ASA Kampioenskappe deelgeneem het by die Groenpunt Stadion in Kaapstad. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.oos-moot.co.za/ Foto’s verskaf

Affies Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark

Affies Netbaltoernooi. Die eerste dag van die Affies Netbaltoernooi het, te midde van ‘n reënonderbreking en ‘n verlengde program, goeie netbal en uitslae opgelewer. 0.14A: 0.15A 0.16A Tweedespan (0.17A) Eerstespan…

Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Oos-Moot

Gauteng Netbalproewe. Agt netbaldogters van Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, is deur is na die volgende rondte proewe. Die Gauteng netbalproewe vind op 22 Maart plaas by Hoërskool Florida. Lees meer skolenuus:…

Zwarrie-tennis – Hoërskool Zwartkop tennisspelers presteer

Zwarrie-tennis. Hoërskool Zwartkop se dogters tennisspanne is goed aan die gang. Swarrie-tennis se dogterspanne het op 12 Maart op Zwarrie-bodem aan verskeie wedstryde deelgeneem. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Junior Stadsraad – Hoërskool Oos-Moot

Junior Stadsraad. Rafael Weyers, leerder van Hoërskool Oos-Moot, is verkies tot verteenwoordiger van die Graad 10 Junior Stadsraad. Rafael het tydens die onderhoude gewys dat hy ’n toegewyde en bekwame…

Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Oos-Moot

Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het hul jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms op Vrydag, 17 Januarie, aangebied. Atlete wat puik presteer en rekords behaal het: Die Senior Victrix Ludorm is Iline…

KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Gauteng Skaak Finaal – Hoërskool Oos-Moot

Gauteng Skaak Finaal. Foto: Voor: Bonicia du Toit en Charne Raubenheimer. Agter: Eduan Wolfaardt , Steven Acker, Albert Durand en Tiaan Stolp Ses skaakleerders van Hoërskool Oos-Moot het aan die…

Sagtebal skoleliga – Hoërskool Oos-Moot skitter

Sagtebal skoleliga. Hoërskool Oos-Moot se o.15A sagtebalspan het derde geëindig in die sagtebal skoleliga. Hierdie span het nie op hulle laat wag nie. Hulle het hul staal gewys deur uit…

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Oos-Moot

Matriekafskeid 2024. Oosies hou matriekafskeid en daarmee groet hulle ‘n 12-jaar skoolloopbaan. Geniet die video. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oos-moot.co.za/ Video verskaf

Nasionale Basketbal Kampioenskappe – Hoërskool Oos-Moot

Nasionale Basketbal Kampioenskappe. Hoërskool Oos-Moot leerder Alisha Kruger, het as deel van die Gauteng Provinsiale Dames Basketbalspan deelgeneem aan die Nasionale Basketbal Kampioenskappe. Met die aankondiging van die 0.18 Dames…

‘Kickboxing’ – Hoërskool Oos-Moot

‘Kickboxing.’ Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het ‘n dubbele Suid-Afrikaanse ‘Kickboxing’ Kampioen in hul midde. Cihan Geyer, Graad 8 leerder, het vroeër vanjaar deelgeneem aan die MMA Nasionale Kampioenskappe en nie net…

Matriekraad 2024-2025 – Hoërskool Oos-Moot

Matriekraad 2024-2025. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het hul Matriekraad 2024-2025 aangekondig. Dit is ‘n dag van trots en prestasie. “Julle het die vertroue van jul skool, onderwysers en medeleerders gewen, en…

Gauteng Skole-netbal – Hoërskool Oos-Moot

Gauteng Skole-netbal. Hoërskool Oos-Moot van Pretoria se o.15A Netbalspan is Gauteng Skole-netbal se wenners. Die span het hierdie seisoen baie hard gewerk en eerste geeïndig het in Gauteng. Die spanlede…

Senior Redenaars – Hoërskool Oos-Moot

Senior Redenaars. Tien leerders van Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het deelgeneem aan die skool se Senior Redenaars: Shane Swanepoel, Ryan Liebenberg, Abigail de Nuysschen, Franco Maree, Emma Webb, Danél Botes, Dylan…

Tshwane Skaak – Hoërskool Oos-Moot verteenwoordig

Tshwane Skaak. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, se skaakspelers het die Tshwane Skaak verteenwoordig by die 2024 Gauteng Interstreek Geslote Skaakkampioenskappe. Verskeie streke het aan hierdie geleentheid deelgeneem en ‘n rekord-totaal van…

Aquatics Gauteng Level 1 – Hoërskool Oos-Moot

Aquatics Gauteng Level 1. Melandri Vermaak, leerder van Hoërskool Oos-Moot in Pretoria, het 2 en 3 Maart deelgeneem aan ‘Aquatics Gauteng Level 1 Regionals’ Melandri het as volg presteer: Meer…

TUT Ingenieurskompetisie – Hoërskool Oos-Moot presteer

TUT Ingenieurskompetisie. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, se leerders neem elke jaar aan die TUT – Fakulteit Ingenieurswese en Bou-omgewingsfakulteit se kompetisies deel. Die Oosie-spanne het op 1 September aan die volgende…

Acrobatic Sport South Africa – Hoërskool Oos-Moot leerder presteer

Acrobatic Sport South Africa. Lana Love, Graad 8 leerder van Hoërskool Oos-Moot, het op 22 Junie deelgeneem aan die Acrobatic Sport SA kampioenskappe. Lana het die derde plek in haar…