Affies Netbaltoernooi. Die eerste dag van die Affies Netbaltoernooi het, te midde van ‘n reënonderbreking en ‘n verlengde program, goeie netbal en uitslae opgelewer.
0.14A:
- Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Stellenberg 12-7
- FHP teen Tom Naude 18-6
- FHP teen Midstream College 11-10
0.15A
- FHP teen Garsfontein 7-13
- FHP teen Oos-Moot 12-12
- FHP teen Pietersburg 11-12
0.16A
- FHP teen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (1) 4-33
- FHP teen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (2) 6-23
- FHP teen Cornwall Hill College 1-11
- FHP teen Hoërskool Nelspruit 9-5
Tweedespan (0.17A)
- FHP teen Hoërskool Nelspruit 8-6
- FHP teen Oos-Moot 5-5
- FHP teen Hoërskool Stellenberg 4-12
Eerstespan (0.18A)
- FHP teen Hoërskool Rustenburg 14-40
- FHP teen Hoërskool Trio 20-11
- FHP teen Wilgerivier 16-19
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








