)

Swem level 2 – Hoërskool Bultfontein presteer

Swem level 2. Hoërskool Bultfontein se swemmers het baie goed presteer in swem level 2 tydens die Potchefstroom Gala.

Izak Kotzé

  • Eerste plekke behaal in 100m vlinder en 50m vlinder
  • Tweede plekke behaal in 50m rugslag, 50m borsslag en 200m rugslag
  • Derde plekke behaal in 200m borsslag en 100m rugslag

Lian Botha

  • Eerste plek 200m borsslag
  • Tweede plekke 50m borsslag, 200m vryslag, 100m borsslag
  • Derde plek 100m vryslag

Elné Hoffman

  • Eerste plekke 100m vlinderslag en 100m vryslag
  • Tweede plek 200m vryslag
  • Derde plek 50m vryslag

Melinda Dippenaar

  • Tweede plek 200m borsslag

Aflos

  • Fanie Barnard, Francois Schoeman, Izak Kotzé en Lian Botha: Derde plek 4×50 wisselslag aflos en 4x100m Vryslag aflos
  • Elné Hoffmann, Mienka de Klerk, Alexia Dippenaar en Marisndi Bredekamp: Derde plek 4×50 wisselslag aflos

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/bulties/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal