)
O.17 Wes-Kaap netbalspan – Hoërskool Strand trots op Larné

O.17 Wes-Kaap netbalspan. Hoërskool Strand: Arendvlerke op die Netbalbaan! Baie geluk aan Larné Arendse, wat met haar uitmuntende spel ’n plek in die o.17 Wes-Kaap netbalspan verower het! 🎉 Sy…

Sportspanne – Hoërskool Strand

Sportspanne – Hoërskool Strand se sportspanne het die afgelope naweek hul eerste amptelike wedstryde ná die vakansie gespeel teen Hoërskool Charlie Hofmeyr. Dit was ‘n dag vol aksie en trots!…

SA Junior Muurbal Ope – Hoërskool Strand se Liam skitter

SA Junior Muurbal Ope. Hoërskool Strand se muurbalspelers het die afgelope naweek, van 20 tot 22 Maart, aan die SA Junior Muurbal Ope deelgeneem – ’n nasionale toernooi wat dien…

Synerge Cup Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Strand

Synerge Cup Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Strand se tennisspelers het weer hul vlerke wyd gesprei! Arende is ongelooflik trots op Isabelle Strauss (nr. 3) en Aerin Rosant (nr. 6). Hulle…

Skole Krieketnuus – Hoërskool Gimnasium Paarl vs PRG & Strand

Skole Krieketnuus. 🏏 Paarl Gimnasium Krieketuitslae teen Hoërskool Strand & Paul Roos Gimnasium. o.19D Krieketspan vs Hoërskool Strand o.19B o.16C vs PRG o.19F o.14C vs PRG o.14C o.14D vs PRG…

Skole-krieket – Hoërskool Strand teen Hoërskool Parel Vallei

Skole-krieket. Hoërskool Strand se eerste krieketspan het Saterdag, 7 Februarie, weer hul krag ten toon gestel in ’n tuiswedstryd teen Hoërskool Parel Vallei. Die Arende het nie net hul wenreeks…

World Robot Olympiad – Hoërskool Strand Eben Gelderblom

World Robot Olympiad. 🎉 Hoërskool Strand vier internasionale trots! Baie geluk aan Eben Gelderblom, ’n graad 10-leerder van Hoërskool Strand in die Wes-Kaap, wat gekies is as deel van die…

Akrobatiese Gimnastiek – Hoërskool Strand

Akrobatiese Gimnastiek – Hoërskool Strand se akrobatiese Gimnastiek sporttrots, het pas ’n nuwe ster op die akrobatiese horison. Mienke Fourie, ’n graad 8-leerder met buitengewone talent en toewyding, het haar…

UDC Grand Championship – Hoërskool Strand uitermate trots

UDC Grand Championship. Hoërskool Strand vier ’n danssensasie! 🎉 Mieke Carr van Hoërskool Strand dans die wêreld aan haar voete! Met ’n hart vol passie en voete wat stories vertel,…

Matriekafskeid glans en swier – Hoërskool Strand

Matriekafskeid glans en swier – Hoërskool Strand se matriekafskeid se glans en swier was die regte kombinasie. Met die matriekafskeid het die matrieks bewys dat styl en elegansie die perfekte…

Arendraad Hoofleiers 2026 – Hoërskool Strand

Arendraad Hoofleiers 2026. Hoërskool Strand: Inhuldiging van die 2026 Arenderaad en Hoofleiers. Foto: Dante Pelser, Christiné Kok, mnr. Danie Malan (skoolhoof), Cloete de Jager, Chené Myburgh Op 15 September 2025…

Conquer – Ultimate Dance Challenge – Hoërskool Strand

Conquer – Ultimate Dance Challenge. Mienke Fourie, ’n Danssensasie sonder gelyke! Mienke het die verhoog laat gons tydens “Conquer – The Ultimate Dance Challenge”, waar haar talent en toewyding glansryk…

DanceStar World Dance Master – Hoërskool Strand

DanceStar World Dance Master. Mieke Carr – ‘n Ster op die Wêreldverhoog Mieke Carr, leerder van Hoërskool Strand, het die wêreld laat beweeg met haar ongelooflike talent en toewyding aan…

Son-energie uitdaging – Hoërskool Strand, Sumari Walser skitter

Sonenergie-uitdaging. Sonkrag het ’n kampioen: Sumari skyn helder! Hoërskool Strand vier ’n ongelooflike prestasie – Sumari Walser het nie net aan die Sonenergie-uitdaging deelgeneem nie, sy het dit met uitmunting…

Son-energie uitdaging – Hoërskool Strand, Nadine Pretorius

Son-energie uitdaging. Hoërskool Strand vier uitmuntende prestasie van Nadine Pretorius. Hoërskool Strand is ongelooflik trots op, ’n graad 12-leerder. Sy is onlangs vereer is deur die Universiteit van Stellenbosch (US)…

Provinsiale Rugbytoernooie – Hoërskool Strand presteer blink uit

Provinsiale Rugbytoernooie. 🏉 Hoërskool Strand vier uitstaande rugbyprestasies tydens Junie-vakansie. Tydens die afgelope Junie-vakansie het verskeie van Hoërskool Strand se talentvolle leerders landwyd aan provinsiale rugbytoernooie deelgeneem — en met…

Proscenium Drama Kompetisie – Hoërskool Strand

Proscenium Drama Kompetisie. Jonge Michael Ruzvidzo styg tot nuwe hoogtes op die kunsteverhoog. Die talentvolle Michael Ruzvidzo, leerder van Hoërskool Strand, het onlangs sy merk gemaak op die nasionale verhoog.…

Funakoshi Karate International SA – Hoërskool Strand

Funakoshi Karate International SA. Liam Strydom bewys ouderdom is geen hindernis vir ’n swart belt nie! Na agt jaar van harde werk en deursettingsvermoë het Liam Strydom, ’n graad 8-leerder…

WP Kleure in Fietsry – Hoërskool Strand

WP Kleure in Fietsry. Inge Vermeulen, leerder van Hoërskool Strand, verower WP-kleure in fietsry met haar padfiets. Inge Vermeulen het vanjaar haar merk begin maak in padfietsry en neem sedertdien…

Interdistrik Netbalkampioenskap – Hoërskool Strand

Interdistrik Netbalkampioenskap. Hoërskool Strand se netbalvlerke sprei wyd! In die golwende opwinding van ’n nuwe netbalseisoen wys Hoërskool Strand hul staal en styl met sterprestasies op beide distrik- en provinsiale…

Skole Netbal – Hoërskool Stellenbosch teen Hoërskool Strand

Skole Netbal. Hoërskool Stellenbosch se netbalspanne het teen Hoërskool Strand in skole netbal wedstryde gespeel. Uitslae behaal Hoërskool Stellenbosch: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf

Toutrek – Hoërskool Strand haal Provinsiale span

Toutrek. Helderberg Toutrekklub het aangekondig dat twaalf van Hoërskool Strand se leerders die provinsiale span gehaal het. Op ‘n baie droë veld het hierdie trekkers hakke ingeskop om te seëvier.…

Skolekrieket – Hoërskool Strand skitter

Skolekrieket. Die Hoërskool Strand het lanklaas so ‘n merkwaardige skolekrieket naweek beleef.Die Strand se eerste krieketspan het die veelgeroemde Parel Vallei, tans nommer 21 op die nasionale krieketlranglys, op hulle…

Krieketseisoen skop af – Hoërskool Strand

Krieketseisoen skop af. Die krieketseisoen skop af en Hoërskool Strand se 2025 krieketprogram het ook weer afgeskop. Dit is veral die o.15A span wat tot dusver indruk gemaak het. Op…

Pa en seun Tennis – Hoërskool Strand

Pa en seun Tennis. Izak Burger, graad10-leerder aan die Hoërskool Strand, en sy pa, Izak Burger snr., het ‘n nostalgiese oomblik beleef. Hulle het tweede geëindig het in die Goue…

Seunshokkie – Hoërskool Strand

Seunshokkie. Hoërskool Strand se eerste seunshokkie span het op 6, 7 en 9 Desember aan die Six Gun Grill Sportfees by Hoërskool Hugenote in Wellington deelgeneem. Die seuns het ‘n…

Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste – Hoërskool Strand

Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste. Hoërskool Strand is baie trots op hul skitterende Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste! Die Top Tien is die week aangekondig en word na die provinsiale semi-finale deur…

Voetedag – Hoërskool Strand

Voetedag – Die Graad 11’s van Hoërskool Strand is nou amptelik die seniors van die skool. So word Voetedag dan gevier. Hoërskool Strand se Graad 11’s, die matriekklas van 2025,…

International Arts and Talent – Hoërskool Strand

International Arts and Talent. Saskia McDilling, graad 12 leerder van Hoërskool Strand, het die afgelope week in Johannesburg deelgeneem aan die “International Arts and Talent Showcase 2024”. Sy het skitterend…

VRL 2025 – Hoërskool Strand

VRL 2025. Hoërskool Strand het hul Graad 11, Graad 10 en Graad 9 VRL lede bekend gemaak. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf

Matriekafskeid – Hoërskool Strand

Matriekafskeid – Hoërskool Strand se matriekafskeid op 18 September was ‘n pragtige geleentheid ten spyte van die “s”eëndruppels wat geval het. Die leerders het ‘n aand van dans, samesyn en…

Hoofleiers en Arendraad 2025 – Hoërskool Strand

Hoofleiers en Arendraad 2025. Hoërskool Strand het hul Hoofleiers sowel as die Arendraad 2024/ 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf

KFC Sewes Rugby – Hoërskool Strand

KFC Sewes Rugby. Die Hoërskool Strand KFC Sewes Rugby toernooi was ‘n groot treffer en het baie jong talent openbaar. Spanne van regoor die streek het saamgekom om aan ‘n…

Allegretto Wes-Kaap rondte – Hoërskool Strand

Allegretto Wes-Kaap rondte. Foto: die sangers. Hoërskool Strand het weggestap met ‘n skatkis van prestasies by Allegretto Wes-Kaap rondte. Saterdag, 7 September, het Hoërskool Strand die pad na Stilbaai aangedurf…

Koorfees by Parel Vallei – Hoërskool Strand

Koorfees by Parel Vallei. Hoërskool Strand se koor het vroeër die kwartaal, tydens ‘n koorfees by Parel Vallei, waar Emo Adams gaskunstenaar was, opgetree. Hierdie dameskoor is hard aan die…

“Skebenga” – Hoërskool Strand toneelstuk

“Skebenga”. “Skebenga” was Hoërskool Strand se drie-man armteater en werkswinkel toneelstuk. Die spelers, Darren Johannes, Kayden Links en Michael Ruzvidzo het in die toneelstuk opgetree. Dit het gekyk na die…

“Dinge van ‘n Skoolkind” – Hoërskool Strand

“Dinge van ‘n Skoolkind” – Agt leerders van Hoërskool Strand het ‘n werkswinkel drama “Dinge van ‘n Skoolkind” bygewoon. Daar kon hulle hul eie stories vertel. Die leerders wat dit…

Skole Rolbal – Hoërskool Strand prysuitdeling

Skole Rolbal. Tydens die Hoërskool Strand Skole Rolbal klub se prysuitdelingsfunksie op Saterdag, 6 Julie, het agt spelers van Hoërskool Strand toekennings ontvang. Anro Visagie, Caitlin Pretorius, SM Smith, Anzel…

Dance Star World Masters – Hoërskool Strand

Dance Star World Masters. Foto van links: Olivia Kotzé, Christo Thiart, Linke Thiart, Rochell Alberts, Isabella Meyer en Mieke Carr Ses dansers van Hoërskool Strand, Olivia Kotzé, Christo Thiart, Linke Thiart,…

Stellenbosch Eisteddfod – Hoërskool Strand

Stellenbosch Eisteddfod. Meer as 30 leerders van Hoërskool Strand het hierdie jaar in verskeie kategorieë deelgeneem aan die Stellenbosch Eisteddfod. Die volgende prestasies verdien spesiale vermelding: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/…

Boland Muurbalspan – Hoërskool Strand

Boland Muurbalspan. Hoërskool Strand leerder, Kyle Hart, het tydens die Junie-vakansie die Boland Muurbalspan se o.19B-span by die muurbal IPT in Kaapstad verteenwoordig. Die o.19B-span het die goue medalje in…

Wes-Kaap skole netbal – Hoërskool Strand leerders presteer

Wes-Kaap skole netbal. Twee leerders van Hoërskool Strand, Caydi Fortein en Larné Arendse is gekies om Wes-Kaap skole netbal o.15spanne te verteenwoordig. Caydi Fortein is gekies vir die Wes-Kaap se…

Boland Hokkie – Hoërskool Strand verteenwoordig

Boland Hokkie. Hoërskool Strand is baie trots op die nege spelers wat in verskeie Boland Hokkie spanne opgeneem is. Hulle neem gedurende die Junie-vakansie aan verskeie toernooie deel. Ethan Leonard…

Dance Star World Dance – Hoërskool Strand dansers presteer

Dance Star World Dance. Hoërskool Strand is baie bevoorreg om met ses dansers, wat vanaf 20-26 Mei aan ‘n internasionale dansgeleentheid in Kroasië gaan deelneem, te spog. Die ses meisies…

World Dance Masters – Hoërskool Strand

World Dance Masters. Ses dansers van Hoërskool Strand neem vanaf 20 tot 26 Mei aan ‘n internasionale dansgeleentheid in Kroasië deel. Hulle is lede van die Suid-Afrikaanse span wat aan…

Belgotex Hokkie Paastoernooi – Hoërskool Strand

Belgotex Hokkie Paastoernooi. Hoërskool Strand se Eerste Seunshokkiespan het aan die Belgotex Hokkie Paastoernooi deelgeneem. Die span het ‘n uitdagende groepfase beleef, maar het deursettingsvermoë getoon. Hulle uitslae in die…

Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi – Hoërskool Strand

Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi. Hoërskool Strand se o.14A-, o.15A- en o.19A-netbalspanne het vanaf 21-25 Maart aan die Sportsmans Warehouse Netbaltoernooi by die Hoër Meisieskool Paarl deelgeneem. Alhoewel dit baie warm en…

Arende opedag – Hoërskool Strand verwelkom toekomstige Arende

Arende opedag. Hoërskool Strand het met groot opgewondenheid en gasvryheid talle toekomstige Arende en hul ouers verwelkom tydens die opedag op 22 Februarie. Die skool het ‘n warm ontvangs gebied…

Skole krieket – Hoërskool Strand presteer

Skole krieket. Verlede week het Hoërskool Strand se eerste krieketspan drie Skole krieket wedstryde gespeel en uitstekend presteer. Woensdag het Strand by Hoërskool Hottentots-Holland gaan besoek aflê en hul wedstryd…

Skole Krieket – Hoërskool Strand vs Parel Vallei

Skole Krieket. Hoërskool Strand se 1ste krieketspan en o.15A span het in skole krieket wedstryde teen Hoërskool Parel Vallei gespeel. 1ste Span Parel Vallei se 1ste span het eerste gekolf…