Voetedag – Die Graad 11’s van Hoërskool Strand is nou amptelik die seniors van die skool. So word Voetedag dan gevier.
Hoërskool Strand se Graad 11’s, die matriekklas van 2025, mag vanaf 14 Oktober 2024, amptelik die matriekbankies in gebruik neem. Dit is een van die skool se tradisies om die eerste dag na die graad 12’s se uitstapdag met versierde voete skool toe te kom.
So dui hulle dan aan dat hulle die posisie van die seniors in die skool inneem.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








