Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap – Hoër Meisieskool Bloemhof
Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskap. Hoër Meisieskool Bloemhof-netbalsterre skitter! Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch vier met groot trots die ongelooflike prestasie van ses van hul uitstaande netbalspelers wat gekies is om die Wes-Kaap-netbalspan te…
Mangaung Stadsliga netbal-finaal – Hoërskool Fichardtpark
Mangaung Stadsliga netbal-finaal. Fichies Netbalspanne gereed vir Stadsliga-finaal! Vandag het Hoërskool Fichardtpark se netbaldirekteur, me. Karla Pretorius, die netbalspanne wat aan die Mangaung Stadsliga-finaal deelneem, sterkte toegewens. Spanne in Aksie…
O.17 Wes-Kaap netbalspan – Hoërskool Strand trots op Larné
O.17 Wes-Kaap netbalspan. Hoërskool Strand: Arendvlerke op die Netbalbaan! Baie geluk aan Larné Arendse, wat met haar uitmuntende spel ’n plek in die o.17 Wes-Kaap netbalspan verower het! 🎉 Sy…
Lejweleputswa-netbalspanne – Laerskool Naudeville spanne skitter
Lejweleputswa-netbalspanne – Netbalspelers van Laerskool Naudeville se o.12- en o.13-spanne is gekies om die o.12- en o.13-Lejweleputswa-netbalspanne te verteenwoordig. Naudies wil graag ’n groot applous gee aan die volgende talentvolle…
Wes-Kaap Netbalproewe – Hoër Meisieskool Paarl
Wes-Kaap Netbalproewe. 🌟 Hoër Meisieskool Paarl Netbalsterre skitter by Wes-Kaap Proewe! 🏐 Die netbalbane van Riversdal gaan hierdie naweek bruis van talent, en Hoër Meisieskool Paarl staan trots in die…
Wes-Kaap Netbalproewe – Hoërskool Punt loop oor van trots
Wes-Kaap Netbalproewe. Hoërskool Punt Netbalsterre skitter by Wes-Kaap proewe! 🏐 Die netbalbane van Mosselbaai het onlangs weer bewys dat Hoërskool Punt ’n krag is om mee rekening te hou. Ons…
A-liga Netbal – Primêre Meisieskool Oranje presteer
A-liga Netbal. Die Oranje‑dogters het onlangs weer hul talent en trots op die baan gewys! Op Maandag, 11 Mei het die A‑liga spanne teen gespeel, en op Donderdag, 7 Mei…
Finale Lejweleputswa netbalproewe – Laerskool Naudeville
Finale Lejweleputswa Netbalproewe – Laerskool Naudeville is baie trots op drie leerders van hul netbalspan. Baie geluk aan Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert, wat met uitstekende spel…
Netbal Bokkieweek-proewe – Laerskool Naudeville
Netbal Bokkieweek-proewe – Karly Groenewald van Laerskool Naudeville se netbalspan is baie trots op haar. Sy het haar plek verseker in die finale rondte van die o.13 Netbal Bokkieweek-proewe. Dit…
Wildeklawer Netbaltoernooi – Primêre Meisieskool Oranje
Wildeklawer Netbaltoernooi. Die Wildeklawer Netbaltoernooi in Kimberley het weer die beste skoolspanne van regoor Suid-Afrika bymekaar gebring. Hierdie toernooi is bekend vir sy uiters hoë standaard en kompeterende wedstryde wat…
Sentraal-Sporttoernooi – Oranje Netbalspanne blink uit
Sentraal-Sporttoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Sentraal-sporttoernooi. Drie van Oranje se topspanne het puik presteer en goeie resultate behaal. Met sulke uitslae…
Robday Bergsig Sport Festival – Hoërskool Jim Fouché
Robday Bergsig Sport Festival – Die afgelope langnaweek was vol aksie en trots vir Hoërskool Jim Fouché se sportspanne. Rugby-, hokkie- en netbalspelers het aan die Robday Bergsig Sport Festival…
Fairtree Netbaltoernooi – Hoërskool Randburg presteer mooi
Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg-netbalspanne blink uit by Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg se o.15- en 1ste netbalspanne het die afgelope naweek hul merk gemaak by die gesogte Fairtree-toernooi wat by Hoërskool…
Gewaardeerde Afrigters – Hoërskool Upington eer hul afrigters
Gewaardeerde Afrigters. By Uppies glo hulle dat afrigters nie net spanne bou nie – hulle bou mense. Die skool is ongelooflik trots op hul afrigters wat dag na dag hul…
Eerste Netbalspan bekend gestel – Hoërskool Eldoraigne
Eerste netbalspan-inhuldiging 2026. Hoërskool Eldoraigne Netbalspan 2026 bekendgestel 🏐 Met groot trots het Hoërskool Eldoraigne, Centurion, onlangs tydens ’n spog-inhuldigingsfunksie hul eerste netbalspan bekend gestel. Hierdie geleentheid het die begin…
Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Eldoraigne deur na finale
Gauteng Netbalproewe. Hoërskool Eldoraigne Netbalsterre skitter by Gauteng-proewe! 🏐 Die Eldo-harte klop vol trots oor vier van hul uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters…
Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Driehoek bars van trots
Gauteng Netbalproewe. Hoërskool Driehoek Netbalsterre skitter! 🏐✨ Ons harte bars van trots oor drie van ons uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters het deurgedring…
Sportspanne – Hoërskool Strand
Sportspanne – Hoërskool Strand se sportspanne het die afgelope naweek hul eerste amptelike wedstryde ná die vakansie gespeel teen Hoërskool Charlie Hofmeyr. Dit was ‘n dag vol aksie en trots!…
Skole-netbal – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Punt
Skole-netbal. Dasse wys karakter teen Punt op die netbalbaan. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se netbalspanne het op Dinsdag 14 April na Mosselbaai gereis om kragte te meet teen Hoërskool Punt. Met…
Netbal A-spanne bekendstellingsaand – Welkom Gimnasium se trots
Netbal A-span bekendstellingsaand. Welkom Gimnasium se A-spanne is amptelik bekendgestel tydens ’n besonderse en gesellige aand saam met ouers en afrigters. Die atmosfeer was vol trots en kameraderie. Elke speler…
Toyota Menlo Netbaltoernooi – Hoërskool Menlopark
Toyota Menlo Netbaltoernooi – Die Hoërskool Menlopark se jaarlikse netbaltoernooi is elke jaar ‘n hoogtepunt van spanwerk en uitsonderlike netbalaksie! Menlopark het tydens die Toyota Menlo Netbaltoernooi hierdie jaar weereens…
Affies Prestige Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark
Affies Prestige Netbaltoernooi – Fichies se harte klop vol trots vir hul netbalspelers, afrigters en skeidsregters wat met ongelooflike toewyding en passie die afgelope drie dae aan die Affies Prestige…
Eerstespanne “Capping” – Hoërskool Stellenbosch
Eerstespanne “Capping” – Hoërskool Stellenbosch se eerste netbal-, hokkie- en rugbyspanne het hul eerstespanne”capping” gevier. Dit het tydens ‘n glansryke aand op 24 Maart plaasgevind. Die saal het geborrel van…
NWU Prestige Sportreeks – Montana Pta vs Volkies Heidelberg
NWU Prestige Sportreeks. Die Monties het Saterdag, 21 Maart, met vurige spangees en vasberadenheid die NWU Prestige Sportreeks betree. Van die eerste fluitjie af het Hoërskool Montana se netbalspanne hul…
Nuutverkose 1ste netbalspan – Hoërskool Jim Fouché se nuwe trots
Nuutverkose 1ste netbalspan. Baie geluk aan die nuutverkose 1ste Netbalspan! 🎉🏐 Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op elkeen van die spanlede en wens hulle alle sterkte en groot sukses…
Nasionale Netbal Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville
Nasionale Netbal Kampioenskappe. 🎉 Trots by Primêre Skool Naudeville! Baie geluk aan juf. Anzel Schoeman en juf. Maryna de Bruyn wat hul SA C+ graderings verwerf het tydens die Nasionale…
Fairtree Sportfees – Hoërskool Fichardtpark
Fairtree Sportfees – Hoërskool Fichardtpark het wonderlike nuus ontvang. Fichies se sportspanne is genooi na die Fairtree Sportfees wat volgende jaar in Pretoria gaan plaasvind. Die uitnodiging na die Fairtree…
Nasionale Netbalkampioenskappe – Hoërskool Marais Viljoen
Nasionale Netbalkampioenskappe – Hoërskool Marais Viljoen, Alberton, is besonder trots op Mignon Mentz, ‘n toegewyde Graad 12 leerder. Mignon is gekies vir die Johannesburg Netball Association se o.21 Senior Damesgroep.…
Netbalafrigter aangestel – Hoërskool Brandwag
Netbalafrigter aangestel – Hoërskool Brandwag, Uitenhage spog met die aanstelling van ‘n nuwe Netbalafrigter. Steffany Engelbrecht is as die nuwe o.14 Netbalafrigter vir 2026 aangestel. Hoërskool Brandwag heet Steffany hartlik…
Mangaung se senior netbalspan – Hoër Meisieskool Oranje
Mangaung se senior netbalspan – Hoër Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Marianne Louw. Sy is ’n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Marianne is slegs 17 jaar oud en…
Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Fast Five Kampioenskappe. Fichies se Simba’s brul! Hoërskool Fichardtpark se o.15 Simba-netbalspan het hul staal gewys tydens die Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – en hoe! Met vasberadenheid, spanwerk en…
Erkenning vir B Spanne – Laerskool Stulting
Erkenning vir B Spanne – Laerskool Stulting se sport B spanne blink uit! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms het die dak amper die lig gevat van trots! Laerskool Stulting het spesiale…
Ereboekteken-seremonie – Hoërskool Wesvalia trotse oomblik
Ereboekteken-seremonie. 🏐 Hoërskool Wesvalia: Wessie-netbal se Glorieryke Oomblik. Dit was ’n aand gevul met trots, vreugde en opregte waardering tydens die jaarlikse ereboekteken-seremonie van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se 1ste netbalspan.…
Skitterende sportnaweek – Hoërskool Goudveld uitmuntend in sport
Skitterende sportnaweek. Die Gouties het die afgelope naweek hul staal gewys met ’n reeks uitmuntende sportprestasies wat die gees van toewyding, trots en uitnemendheid weerspieël. Dit was nie net ’n…
TBM Fast 5 Netbaltoernooi – Hoërskool Witteberg blink uit
TBM Fast 5 Netbaltoernooi. Hoërskool Witteberg in Bethlehem het Saterdag, 13 September, ’n merkwaardige prestasie gelewer tydens die Thabo Mofutsanyana Fast 5-uitspele. Die uitspele is op Witteberg se gronde aangebied.…
Mangaung Fast 5 Netbal – Hoërskool Sentraal Presteer
Mangaung Fast 5 – Saterdag, 30 Augustus, het Hoërskool Sentraal se o.15-netbalspan hul merk gemaak by die Mangaung Fast 5 toernooi. Dit was ‘n dag vol aksie, adrenalien en spangees…
Interskole Sport – Hoërskool Langenhoven teen Overberg
Interskole Sport. Hoërskool Langenhoven is verheug om aan te kondig dat die Dasse met oortuiging as Interskole 2025 se algehele wenners gekroon is! Hierdie oorwinning is nie net ’n bewys…
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg het onlangs hul sporttrots op indrukwekkende wyse bevestig. Hulle het vier ligatitels ingepalm tydens die gesogte Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Hierdie prestasie is…
O.16 SA Netbalspan – Hoërskool Outeniqua Miike Scholtz in span
O.16 SA Netbalspan. Hoërskool Outeniqua vier uitnemendheid op die sportveld! Hoërskool Outeniqua in George is ongelooflik trots om aan te kondig dat Miike Scholtz, ’n talentvolle leerder van Hoërskool Outeniqua…
Veelsydigste sportspan in Oranje – Hoër Meisieskool Oranje
Veelsydigste sportspan in Oranje. Foto: Voor: Leandi, Carmond, Mieke; agter: Lizellé, Klara, Sistine, me. Rautenbach, Corli, Iske, Mila. Oranje se o.14A-netbalspan bewys: Veelsydigheid is hul superkrag. Hoër Meisieskool Oranje is…
Netbaldag – Hoërskool Langenhoven teen HTS Drostdy
Netbaldag. 🏐 Langenhoven se Dasse wys hul tande teen HTS Drostdy. Op Vrydag, 1 Augustus, het Hoërskool Langenhoven van Riversdal hul netbalkrag teen die formidabele HTS Drostdy van Worcester gemeet.…
SA Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Gimnasium Paarl
SA Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Gimnasium Paarl se Netbaltalente skitter op nasionale verhoog Hoërskool Gimnasium Paarl se o.16A- en o.17A-netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskap, waar…
Netbalsterre in Topskole Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Netbalsterre in Topskole Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se Netbalsterre het die afgelope naweek uitgeblink in die Topskole Toernooi te Boksburg. Oranje se o.14A-netbalspan het hul staal gewys tydens die…
Skolesportdag – Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Bredasdorp
Skolesportdag. ‘n Sportdag vol geesdrif en groei vir Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Saterdag, 26 Julie, lewendige sport-aksie aangebied in ’n uitgebreide interskole teen Hoërskool Bredasdorp. Die dag…
SA o.19 Netbal-Kampioenskap – Hoërskool Gimnasium Paarl
SA o.19 Netbal-Kampioenskap. Hoërskool Gimnasium Paarl het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die SA o.19 Netbal-Kampioenskap, waar hul o.19A-netbalspan met ware vasberadenheid en sportmanskap op die baan gestaan het. Die…
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap – Oranje Primêr
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap. 🏐 Oranje se o.13A-netbalspan blink uit op nasionale vlak! Primêre Meisieskool Oranje se o.13A-netbalspan het 25 en 26 Julie aan die SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap in…
Jong Netbalsterre Maak Geskiedenis – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jong Netbalsterre Maak Geskiedenis – Foto: Die o.18 Kaapse Wynlandspan vier hul goue oorwinning. ’n Bewys van harde werk, toewyding en trots. Hoër Meisieskool Bloemhof se jong netbalsterre het geskiedenis…
Nasionale Netbalkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Netbalkampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje wys hul staal. Die o.19A-netbalspan van Hoër Meisieskool Oranje het die afgelope naweek aan die Nasionale Netbalkampioenskap in Boksburg deelgeneem. Van die beste skole in…
SA Skole Netbalkampioenskappe – Hoërskool Nelspruit
SA Skole Netbalkampioenskappe. 🏐 Hoërskool Nelspruit se Panthers skitter by SA Skole Netbalkampioenskappe! Hoërskool Nelspruit se eerste netbalspan het met vasberadenheid en flair deelgeneem aan die 2025 Netbalkampioenskappe. Nellies het…
SA Netbal Kampioenskappe – BVHS speel skitterend
View Post SA Netbal Kampioenskappe. 🏐 BVHS Netbalsterre Skitter by SA Kampioenskappe! Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste netbalspan het die land behoorlik verras tydens die onlangse SA-netbalkampioenskappe! Met vasberadenheid, flair…


























































