O.17 Wes-Kaap netbalspan. Hoërskool Strand: Arendvlerke op die Netbalbaan!
Baie geluk aan Larné Arendse, wat met haar uitmuntende spel ’n plek in die o.17 Wes-Kaap netbalspan verower het! 🎉
Sy gaan tydens die Julie-vakansie haar talente op die nasionale verhoog wys wanneer sy aan die deelneem.
🌟 Larné, jou toewyding, harde werk en passie laat jou vlerke wyd sprei — en jy vlieg hoog! Jou prestasie is ’n trotse oomblik vir Hoërskool Strand, en ons staan bankvas agter jou.
Hou aan om die skool se naam met soveel trots en glans te verteenwoordig. Ons glo jou reis gaan nog baie hoogtepunte bring!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








