)

NWU Prestige Sportreeks – Montana Pta vs Volkies Heidelberg

NWU Prestige Sportreeks. Die Monties het Saterdag, 21 Maart, met vurige spangees en vasberadenheid die NWU Prestige Sportreeks betree. Van die eerste fluitjie af het Hoërskool Montana se netbalspanne hul volle krag gewys teen Hoër Volkskool Heidelberg.

Die dag was gevul met oomblikke van inspirasie. Van ’n dapper terugvegpoging wat die toeskouers op hul voete gehad het, tot beheerste spel wat die tempo van die wedstryd bepaal het. “Ons het geweet dit gaan ’n taai stryd wees. Ons het egter vir mekaar gespeel,” het een van die kapteins ná afloop gesê.

Die Montie-naam is met trots gedra, en elke speler het gewys dat harde werk op die oefenveld vrugte afwerp. Afrigters se toewyding en beplanning agter die skerms, saam met die aanmoediging van ouers en ondersteuners, het die dag ’n ware gemeenskapsviering gemaak.

Met hierdie momentum sien die meisies uit na die res van die seisoen. Een ding is seker – Monties staan saam, op en van die baan af.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsmontana.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal