)
Hoërskool Diamantveld netbal nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HOËRSKOOL DIAMANTVELD NOORD-KAAP PROVINSIALE NETBAL SPANNE Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld is ingesluit in die onderskeie Noord-Kaap Netbalspanne wat…

Netbal nuus vanaf Punt Hoërskool

Punt se o/17-netbalspan het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Hermanus deelgeneem. Hulle het hul wedstryde as volg gewen: Punt wen Brackenfell 19-3 Punt wen Girls High…

DF Malan Netbalspelers is gekies vir die WP en WK spanne

Hierdie DF Malan Netbalspelers is gekies vir die onderskeidelike Westelike Provinsie en Wes-Kaap spanne om aan verskillende Interprovinsiale Toernooie gedurende die Julievakansie deel te neem. Adelle Claassen (onder 16-afrigter) is gekies…

Hoërskool Robertson netbal nuus

Drie leerders van Hoërskool Robertson, Linry Johnson, Ro-Ann Fortuin en Emma Du Preez, is onlangs gekies tot die Kaapse Netbal Wynlandspan wat voorheen bekend bekend gestaan het as die Bolandspan.…

Laerskool Outeniqua se 0/13A-netbalspan

Laerskool Outeniqua se 0/13A-netbalspan is hierdie jaar weer deur mnr Etienne van Blerk, van Kia Motors, geborg met netbalrokkies, tops, asook sportbaadjies.   Agter: Maroné Swart, Imihle Mlumbi, Mila Barnard,…

Hoërskool De Aar Netbal Spelers Gekies Vir All Ages Netbaltoernooi

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Vyf van die sewe spelers wat deelgeneem het, is in die Noord-Kaap spanne opgeneem en gaan die vakansie aan die…

Hoërskool Punt netbal nuus

Baie geluk aan die volgende Punt-dogters wat in die onderskeie Wes-Kaap netbalslpanne opgeneem is: o/14 – Chanté Marais o/15 – Lize-May Niemann & Tasha-Marie Joubert o/16 – Winona Huisamen en…

Trotse Uppies speel teen Diamantveld

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Uppies Netbal het die naweek teen Diamantveld gespeel. Daar is baie mooi netbal gespeel en die uitslae was as volg: HU 0/19C vs DHS 0/16C…

Laerskool Outeniqua Netbal nuus

Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Outeniqua wat in die Eden 0/11-netbalspan opgeneem is: v.l.n.r. Jayda van Antwerp, Tumelo Tlali en Mia Buxmann,

Laerskool Outeniqua – Netbal nuus

Die trotse netbaldogters, Roby Hector, La’Rochelle van Blerk, Maroné Swart, Krisné Jordaan en Abigail Olivier, Tumelo Thali, Jayda van Antwerp, Mia Buxmann, Charise Spangenberg en Juanette Spangenberg van Laerskool Outeniqua…

Hoërskool Punt Netbal nuus

Tydens die langnaweek het 3 van ons netbalspanne, onderweg na Hermanus,  teen Swellendam gespeel.  In Swellendam aangekom, het die wedstryde met dreigende weer begin. Die o/14A-span verloor 12-15, o/16A wen…

HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/HS-Strand-bedank-graag-die-borge-van-die-1ste-Netbal-span.jpg” alt=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” title_text=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off”…

Hoërskool De Aar – Netbal Nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HSDA netbaldogters wat die afgelope naweek tydens die Pixley proewe gekies is om aan die Noord-Kaap proewe te gaan deelneem:…

Hokkiespelers van HSDA word in die onderskeie Plattelandspanne opgeneem

Die volgende hokkiespelers van HSDA word in die onderskeie Plattelandspanne opgeneem. GAZELLE: Sonja Geel 0.18; Charlene Vissser 0.18, Salvanie Manuel 0.18 0.16 -Surina le Roux; Ané Fourie; Anlie Human; Carlo…

Laerskool Outeniqua Netbal nuus

Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua is hierdie seisoen deur mev Marlene Swart, van Sotheby’s International Realty, is uitgerus met kopbande, oefenhempies, pette en handdoekies.

Hoërskool Noordkaap Netbalspanne toer na Waterkloof se Klofie Netbalfees

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Netbalspanne toer na Waterkloof se Klofie Netbalfees: Uitslae Dag 1: Waterkloof 0/14 Verloor Maragon 10-17 Verloor Kemptonpark 11-20 Verloor Risiville…

Uppies 0/19A woon PUIK NWU Puk netbal kursus by.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto  Alicé Maritz, Liza-Mari Groenewald, Lorraine Groenewald, Lara-Mari Geldenhuys, Navern Olivier, Chané Avenant, Nicolene Loots, Dirette Oberholster Na `n baie suksesvolle Affies toernooi het Uppies…

Hoërskool Punt Netbal April 2017

H/Skool Punt se  o/18-netbalspan het tydens die afgelope skoolvakansie aan die volgende toernooie deelgeneem en puik uitslae opgelewer: ARTHUR JOHNSON SPORTWEEK : 31/3/2017 TOT 5/4/2017 Punt wen in finaal teen…

Uppies lewer puik spel op Affies Elite Netbaltoernooi

Uppies netbal het vanaf 3-5 April aan die Affies Elite Netbaltoernooi deelgeneem. Daar is meegeding teen gedugte spanne soos Affies, Garsfontein, Pietersburg, Nelspruit, Cronwill Hill, Jeugland, Noordheuwel en Witteberg om…

Uppies beleef droom netbal naweek

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto: Agter: Liché Prinsloo, Cleo Minnaar, Jo-Nel Neser, Juf Pool, Chané Luttig, Anika Husselmann, Ayanda Esau, Aneché Everson Voor: Melonice Kordom, Jenny Steenkamp Uppies netbal het…

Uppies Netbal na Noord-Kaap

Uppies Netbal het die langnaweek van 18 Maart hulle interskole teen Noord-Kaap gespeel. Baie dankie aan elke dogter,afrigter en ouer wat ons kom ondersteun het. Die uitslae was as volg:…

Hoërskool Punt O/19A-Netbal

Ons 1ste Netbalspan het die naweek ‘n heerlike verassing gekry toe ‘n beplande “spanbou” naweek tot hul groot verbasing eintlik ‘n beplande toernooi was.   Die Loerie-toernooi is deur Wittedrift aangebied. Die meisies het…

Uppiesnetbal lewer goeie resultate

Uppiesnetbal het Vrydag 10 Maart ons eerste tuis wedstryde teen Kathu gespeel. Ons spanne het goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg: 0/19C verloor Kathu 0/17A 7-16 0/19C…

Uppies Netbal skop Netbalseisoen af

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Uppies netbal het die naweek hulle seisoen afgeskop met wedstryde wat alreeds op Donderdag 2 Maart begin het. Die 0/19A…

Uppies Netbal Borg

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Uppies se 0/14 & 15 A netbalspanne lyk vanjaar besonder mooi te danke aan Mnr Yakov Arnon van Vodacom. Graag wil ons Mnr Arnon bedank…

Laerskool Newton – Netbal nuus

O/13A netbal wen o/13 Diamantveldtoernooi

Hoërskool Pretoria-Noord – Netbal: Baie geluk aan Suané Holtzhausen wat verkies is tot die dogters o/16 Gauteng Netbalspan.

Netbal: Baie geluk aan Suané Holtzhausen wat verkies is tot die dogters o/16 Gauteng Netbalspan. Baie geluk aan die volgende dogters wat deurgedring het tot die finale proewe vir Gauteng: o/15 Amoré Malan o/16 Marezel…

Knysna Primary School – End of season netball

Knysna Primary School – End of season netball

Lekker pret Fast 5 vir Uppies

Uppies Netbal het op 12 Oktober hulle 2de Fast5 dag aangebied. Daar het in totaal 17 spanne

Uppies Netbal verower silwer SA’s

Hoërskool Upington se 0/15 Fast5 netbalspan het op 3 en 4 Oktober aan die SA’s Skole Fast5 toernooi in Boksburg deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en slegs 1 van hulle…

Uppies Netbal na Fast5

Uppies Netbal gaan Maandag en Dinsdag die 3de en 4de Oktober aan die Nasionale

Fichardtpark Hoërskool leerders ingesluit in Provinsiale Sportspanne

Die volgende leerders van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in

Bothaville Hoërskool Sportpresteerders

Hoërskool Bothaville leerders toer na Europa, asook verskeie