[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”http://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/HS-Strand-bedank-graag-die-borge-van-die-1ste-Netbal-span.jpg” alt=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” title_text=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”http://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/HS-Strand-bedank-graag-die-borge-van-die-1ste-Netbal-span-1.jpg” alt=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” title_text=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
HS Strand bedank graag die twee eienaars van Flameros Chicken Grill, Annamarie en Esther Buckley, as hoofborg van die skool se eerste netbalspan.
Dankie aan ons oudskolier, mnr. Herman Brand, die verteenwoordiger van die matriekklas van 1986 wat die meisies se wit baadjies borg.
Baie dankie aan mnr. Werner Uys van Easy Life Kitchens Stellenbosch vir sy ruim borgskap vir die meisies se opwarmhemde en jazz pants.
Foto 1 verskyn die skoolhoof mnr. Danie Malan, saam met me Buckley van Flameros en me Mariaan Olivier van HS Strand asook die eerstespan netbalspelers. Foto 2 Mnr. Brand saam met die eerste netbalspan van HS Strand.Op die derdeĀ foto is die wit baadjies wat deur die oudleerders van die matriekklas van 1986 geborg is.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]