Baie geluk aan die volgende Punt-dogters wat in die onderskeie Wes-Kaap netbalslpanne opgeneem is:

o/14 – Chanté Marais
o/15 – Lize-May Niemann & Tasha-Marie Joubert

o/16 – Winona Huisamen en Elrize Moolman
o/17 – Sanchia-Lee Barnardo

Foto:

agter:  Winona Huisamen

3de ry:  Lize-May Niemann en Sanchia-Lee Barnardo

2e ry:    Elrize Moolman

Voor:    Tasha-Marie Joubert en Chante Marais

Become a Sponsor