Uppiesnetbal het Vrydag 10 Maart ons eerste tuis wedstryde teen Kathu gespeel. Ons spanne het goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg:

0/19C verloor Kathu 0/17A 7-16

0/19C verloor Kathu 0/16A 2-5

0/19B wen Kathu 0/19B 23-5

0/14B verloor Kathu 0/14A 3-26

0/15B wen Kathu 0/15A 7-3

0/19A wen Kathu 0/19A 31-11

Saterdag 11 Maart het 3 van ons netbalspanne aan die Kuruman sportdag deelgeneem en uitstekende uitslae behaal.

0/19B wen Postmasburg 0/19B 31-1

0/19B wen Kalahari 0/19B 22-5

0/15A wen Danielskuil 0/16A 36-2

0/15A wen Curro Kathu 0/16A 38-2

0/14A wen Kalahari 0/14A 20-6

0/14A wen Curro Kathu 0/14A 45-1

Baie dankie aan elke borg en ouers wat ons elke naweek ondersteun. Ons waardeer dit opreg.

Foto: Onder 19 B span

L agter: Aneché Everson, Jenny Steenkamp, Juffrou Pool (afrigter), Chané Luttig, Liché Prinsloo en Cleo Minnaar

L voor: Anika Husselman, Ayanda Esau en Jo-Nel Neser

Become a Sponsor