Die trotse netbaldogters, Roby Hector, La’Rochelle van Blerk, Maroné Swart, Krisné Jordaan en Abigail Olivier, Tumelo Thali, Jayda van Antwerp, Mia Buxmann, Charise Spangenberg en Juanette Spangenberg van Laerskool Outeniqua in George, het die streekspanne vir 0/11, 0/12 en 0/13 behaal en het Saterdag, 6 Mei, aan die Eden-proewe deelgeneem.
Outeniqua is baie trots op hierdie leerders!
Op die foto verskyn van:
Agter: Roby Hector, La’Rochelle van Blerk, Maroné Swart, Krisné Jordaan en Abigail Olivier
Voor: Tumelo Thali, Jayda van Antwerp, Mia Buxmann, Charise Spangenberg en Juanette Spangenberg
Become a Sponsor