Laerskool Outeniqua atlete presteer by Top 10 byeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Outeniqua van George is trots op hul atlete wat puik presteer het tydens die Top 10 byeenkoms in Bredasdorp. V.l.n.r: Krisné Jordaan (2de in gewigstoot…
Laerskool Outeniqua Loopbaanweek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Foto 5 (bo)” _builder_version=”3.12.2″] Gedurende die eerste week van die 4de kwartaal is die gr 7’s van Laerskool Outeniqua tydens Loopbaanweek, bekendgestel aan al die moontlike loopbane…
Outeniqua kleure atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Foto 1″ _builder_version=”3.12.2″] Op 16 Oktober het Laerskool Outeniqua in George hul kleure atletiekbyeenkoms gehou. Dit was ‘n dag vol pret, kleur, sang en rekords wat in…
Laerskool Outeniqua leerder presteer by Wiskunde-in-Aksie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua in George het uitstekend presteer in vanjaar se Wiskunde-in-Aksie wat aangebied word deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns,…
Laerskool Outeniqua leerder presteer by SAMF Wiskunde Uitdaging
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Lindie Jonck en Jurgens Jansen van Laerskool Outeniqua in George, het uitstekend presteer in vanjaar se SAMF Wiskunde Uitdaging deur elk ‘n goue sertifikaat in die…
Laerskool Outeniqua Screenworx
Laerskool Outeniqua spog by Hoërskool Outeniqua se Screenworx 2018 met pragtige selfontwerpte kledingstukke.
Laerskool Outeniqua neem deel aan Wes-Kaap Topskole skaak
Die o/13-Skaakspan van Laerskool Outeniqua van George het gekwalifiseer om 23 en 24 Augustus 2018 aan die
Laerskool Outeniqua rugby
Baie geluk aan die seuns van Laerskool Outeniqua in George, wat aan die finale o/12 SWD rugbyproewe gaan
Laerskool Outeniqua blink uit by Astro Quiz
Laerskool Outeniqua het aan die Astro Quiz 2018 deelgeneem waar graad 7 leerders 30 vrae oor die sterre, planete en die heelal beantwoord in 30 minute. Vir die 5de jaar…
Outeniqua Primary School District Spelling Bee
Morgan van Vuuren from Outeniqua Primary School in George, achieved 2nd place in the District Spelling Bee competition on Saturday.
Laerskool Outeniqua skitter by SA Wiskunde Uitdaging
Baie geluk aan die 127 leerders van Laerskool Outeniqua in George, wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA) wat plaasvind op 1 Augustus.
6 Van Laerskool Outeniqua se leerders word opgeneem in die Eden skaakspan
Hierdie skaakspelers van Laerskool Outeniqua is opgeneem in die Eden-span wat vanaf 16 tot 20 Desember 2018 aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioensskappe in Boksburg gaan deelneem. Voor: Enrico Michaels, Renée…
Laerskool Outeniqua dogtershokkie
Die 0/13A hokkiedogters van Laerskool Outeniqua in George bedank mnre Johan Willemse en Piet Willemse van Jireh Foods, asook Grant Thornton Ouditeure vir hul borgskap vir 2018. Agter v.l.n.r. Mnr…
Leerders van Laerskool Outeniqua presteer tydens Jong Musikante konsert
Baie geluk aan die volgende twee leerders van Laerskool Outeniqua in George wat pragtig presteer het tydens die Jong Musikante konsert wat aangebied is deur die George Munisipaliteit. V.l.n.r. Henco…
Rugbyseuns van Laerskool Outeniqua in SWD-spanne opgeneem
Laerskool Outeniqua van George is trots op die rugbyseuns wat in SWD spanne opgeneem is. v.l.n.r. Lee-Mar Pedro (XV-tal), Laurenze Laminie (Cravenweek), Wihann Cloete (XV-tal) en Zander Nel (XV-tal)
Laerskool Outeniqua spelers opgeneem in Wes-Kaap netbalspanne
Laerskool Outeniqua in George is baie trots op Mia Buxmann (links) en Zethu Shoto (regs) wat opgeneem is in die o/12 Wes-Kaap Netbalspanne. Hierdie spanne neem gedurende die Junie/Julie-vakansie aan…
Outeniqua Primary School cyclers performed well in races
Well done to the following learners from Outeniqua Primary School in George who did well at cycling races over the week-end: l.t.r. Anya du Plessis (completed XLO Madibaz 3rd girls,…
Laerskool Outeniqua muurbalspelers vaar goed tydens SA Plattelandtoernooi
Baie geluk aan die volgende 3 muurbalspelers van Laerskool Outeniqua in George, wat uitstekend gevaar het tydens die SA Plattelandtoernooi in Bloemfontein. Ian de Jager, Tiané Goosen en Aiden le…
Laerskool Outeniqua se 0/11A-rugbyspan
Laerskool Outeniqua se 0/11A-rugbyspan het tydens die langnaweek aan die HESS-toernooi deelgeneem. Die span het skitterend rugby gespeel en het in die finaal teen Grey Bloemfontein verloor. Ons is baie…
Drikus de Jager en Martin Mostert van Laerskool Outeniqua
Hierdie twee kranige tennisspelers van Laerskool Outeniqua, Drikus de Jager en Martin Mostert, is na afloop van die SATA Laerskole Tenniskampioenskappe, opgeneem in die SA Laerskole Tennisspan wat later hierdie…
Tennisspelers van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan die volgende drie tennisspelers van Laerskool Outeniqua wat ons provinsie by die SA kampioenskappe in Bloemfontein gaan verteenwoordig. V.l.n.r. Drikus de Jager, Kaylin Mollentze en Martin Mostert,
Laerskool Outeniqua se Caleb Jeneker
Laerskool Outeniqua se Caleb Jeneker hardloop deur ‘n gaping van die verdedigers tydens die 0/11 netbal- en rugbydag gehou by Laerskool Outeniqua. By hom is spanmaat Jandrian Goosen vir ondersteuning.…
Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua
Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua snel oppad doellyn toe vir een van sy vele drieë tydens die 0/11 netbal- en rugbydag gehou te Laerskool Outeniqua. By hom om te ondersteun,…
Outeniqua Primary u/13 netball team started season on high note
Outeniqua Primary in George, u/13A Netball team started the season on a high note by participating in the annual Lorraine Primare (Port Elizabeth) Tri-Sports Day. Back left to right: Marie…
Laerskool Outeniqua sluit kwartaal af op hoogtepunt
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Leerders van Laerskool Outeniqua in George het kwartaal een afgesluit met ‘n hoogtepunt! Die Speletjiesaand, wat georganiseer word deur die klasverteenwoordigers en die…
Laerskool Outeniqua se Mnr en Mej Valentyn.
Tydens Laerskool Outeniqua in George se Valentynsgeleentheid, is Tim van Staden en Danel Bosman aangewys as Mnr en Mej Valentyn.
Laerskool Outeniqua se vrugteslaai ‘n wenner
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Gr 5’s van Laerskool Outeniqua het almal saam gestem dat ‘n projek om vrugteslaai te maak, beslis ‘n wenner is. V.l.n.r. Danel…
Laerskool Outeniqua se Gr 5’s is vrugteslaai-konings
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Gr 5’s van Laerskool Outeniqua in George is bobaas as dit kom by die maak van vrugteslaai. Hierdie was sowaar ‘n pret…
Laerskool Outeniqua se 0/13C krieketspan rock
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Outeniqua in George se 0/13C krieketspan “boul” die seisoen met ‘n wenner af. Hier staan, lê en sit die manne met groot…
Laerskool Outeniqua se Tweekamp-atlete skitter by byeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Outeniqua in George se Tweekamp-atlete het die Outienaam hoog gehou by die onlangse Highgate Interprovinsiale byeenkoms wat die 3de Februarie in Oudtshoorn…
Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua wat pragtig presteer het tydens Laerskool Outeniqua se Kleure Gala. V.l.n.r. Tim van Staden (Senior Victor Ludorum) Hendriko Nel (Junior Victor Ludorum)
Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters
Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters tydens die skool se Kleure Gala. Voor: Zani Vermeulen (Junior Victrix Ludorum) Agter: Danelle Bosman en Abigail Olivier het die Senior Victrix Ludorum Trofee…
Baie geluk aan die hoofleiers van Laerskool Outeniqua vir 2018
V.l.n.r. Drikus de Jager (Onderhoofseun), Tim van Staden (Hoofseun), Abigail Olivier (Onderhoofdogter), Carla Krüger (Hoofdogter).
Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan al hierdie pryswenners wat tydens die Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua trofeë gewen het. [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image 1″ _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Foto-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off”…
Laerskool Outeniqua neem deel aan ‘Design For Work’ koekversiering
Baie geluk aan die leerders van Laerskool Outeniqua in George, wat Saterdag deelgeneem het aan die Design for Work – Koekversierprojek. Die leerders het met groot entoesiasme hul koeke versier…
Laerskool Outeniqua hou hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Vrydag, 13 Oktober, het Laerskool Outeniqua hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms gehad. Die Blouspan het hierdie jaar die tema, Trolls, gehad en hul dirigente het hul reg…
Laerskool Outeniqua-leerders maak beroepskeuses
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Donderdag 12 Oktober, het die gr 7’s van Laerskool Outeniqua in George, tydens Loopbaandag, groot pret gehad en aangetrek volgens die beroep van hul keuse. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column…
Laerskool Outeniqua het kunstenaars van formaat
Laerskool Outeniqua in George het waarlik kunstenaars van formaat! Baie geluk aan Emma Lutsch (links) en Emma Krüger (middel) wat deelgeneem het aan ‘n internasionale kunskompetisie. Hulle is medalje wenners…
Leerders van Laerskool Outeniqua in George ontvang sertifikate en trofeës
Baie geluk aan Allana Jacobs, Dylan Carelse en Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George wat sertifikate en trofeës gewen het vir uitmuntende kuns gedurende die WKOD provinsiale kunsuitstalling by…
Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble vaar uitstekend by Eisteddfod
Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble het uitstekend presteer in vanjaar se Eisteddfod. Hulle het ‘n A+++ verwerf vir die ikoniese “Adiemus” en die “Hou djou rokkies”-medley wat hulle aangebied het. …
Laerskool Outeniqua in George skitter by Eisteddfod
Tydens die afgelope Feeskonsert van hierdie jaar se Eisteddfod, is Carla Krüger, Mia Wright, Monicke van der Walt en Henco Bester van Laerskool Outeniqua geselekteer om deel te neem. Mia…
O/13 Dogters hokkiespan van Laerskool Outeniqua, Kampioene van SWD
Die 0/13A Dogters Hokkiespan van Laerskool Outeniqua het hul seisoen op hoë noot afgesluit deur die gedugte span van Oakhill op hul tuisveld 2-0 te wen en sodoende die titel…
Laerskool Outeniqua-leerders deur na WOW Spelkompetisie Distriksuitdunne
Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die Distriksuitdunne van die WOW Spelkompetisie. Agter: Zimy Welgemoed, Sjanique Alberts, Carla Krüger, Zencke Gerber, Chloë Christians Voor: Stephanie…
Laerskool Outeniqua skaaknuus
Die 0/13-skaakspan van Laerskool Outeniqua het deurgedring om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi in Worcester deel te neem. Agter: RC Coetzee, Janke Müller, Stephan Barnard Voor: Wilco Coetsee, Aidan Wolmarans…
Kayla Wolmarans of Outeniqua Primary
Kayla Wolmarans, a grade 6 learner of Outeniqua Primary has entered a creative writing competition, an initiative of the WCED. Her story was chosen as one of the top 3…
Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek
Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek op 15 Augustus. By hom op die foto is me Hazel Bezuidenhout (bibliotekaresse) en die skool se media-monitors. Voor: Megan Terblanche,…
Laerskool Outeniqua – Kuns nuus
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat tydens die WKOD se eerste Visuele Kunsuitstalling, medaljes ontvang het. Allana Jacobs (goud Gr 7-12), Stephanie Kolbé (goud Gr 1-6),…
Laerskool Outeniqua – Wiskunde en Wetenskap nuus.
McKaya Kroon, Eben von Below en Talha Bukhari het deelgeneem aan Wiskunde-In-Aksie (Eben) en Wetenskap-In-Aksie (McKaya en Talha). Hulle is uitgenooi na ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch as…
Skaak nuus uit die kantoor van Laerskool Outeniqua
Renée Badenhorst en Cherise Spangenberg is opgeneem in die SWD dogters skaakspan wat in Januarie aan die Nasionale Skaakkampioenskappe in Boksburg gaan deelneem.
Baie geluk aan die 93 leerders van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan die 93 leerders van Laerskool Outeniqua wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA).










