Laerskool Outeniqua in George het waarlik kunstenaars van formaat! Baie geluk aan Emma Lutsch (links) en Emma Krüger (middel) wat deelgeneem het aan ‘n internasionale kunskompetisie. Hulle is medalje wenners en hul werk word tans uitgestal in die Museum Enrique Urcola Lincoln Argentinië. Ook aan Megan Wilson (regs) wat die afgelope Eisteddfod ‘n A++ ontvang het.