Laerskool Outeniqua Prysuitdeling 2019

Groepfoto Senior Pryswenners. Laerskool Outeniqua  het hul jaarlikse prysuitdeling vir 2019 op 6 en 7 November aangebied. Baie geluk aan almal wat toekennings ontvang het!!

Laerskool Outeniqua Tennis

V.l.n.r. Ruben Bezuidenhout, Adrian Cronje, Quintus Lutsch, Jac du Plessis, Daniel du Plessis, Janu Botma en Arnou Visagie. Laerskool Outeniqua is baie opgewonde oor hul jong tennisspan. Hierdie span het…

Laerskool Outeniqua skitter by Lions Internasionaal Kuns Kompetisie

V.l.n.r. Amika Raubenheimer 1ste, Jacqueline Grobbelaar 2de en Danver Mouton 3de in die Eden Streek. Laerskool Outeniqua van George spog met die eerste drie plekke tydens die 2019 Lions Internasionaal…

Laerskool Outeniqua leerder genooi na George Eisteddfod Feeskonsert

Henco Bester, graad 7-leerder aan Laerskool Outeniqua, George, is uitgenooi na die George Eisteddfod Feeskonsert. Hy het die monoloog “Generation Gap” gedoen en het die aand op ‘n hoë noot afgesluit…

Laerskool Outeniqua Rugbyspeler Junior Sportman

Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua is Donderdag, 22 Augustus, as Eden Sportraad se Junior Sportman van die Jaar aangewys. Hy was deel van van die SWD 0/13A Cravenweek span en het…

Laerskool Outeniqua leerders presteer in Eden Technifibre Grand Prix- toernooi

Janu Botma en Jac du Plessis van Laerskool Outeniqua in George, het aan die Eden Technifibre Grand Prix- toernooi deelgeneem. Hulle het albei uitstekend gevaar en het in die 0/10-finaal…

Laerskool Outeniqua Early Act Klub

Outies het uitgereik na hawelose diere. Op 8 Augustus het Laerskool Outeniqua se Early Act Klub besoek afgelê by Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN) in Blanco. Die hele skool se leerders…

Laerskool Outeniqua Rugbyspelers in O/12 George-span

Agter v.l.n.r.: Caleb Jeneker, Ryan Pienaar en Rowan Mafutu.      Voor v.l.n.r.: Jandrian Goosen, Hendriko Nel en Zaylin Scholtz Caleb Jeneker, Ryan Pienaar, Rowan Mafutu, Jandrian Goosen, Hendriko Nel en Zaylin…

Laerskool Outeniqua: gholf

Tweede van links is Ross Cayeux Ross en heel regs Gerard Bekker, albei van Laerskool Outeniqua. Laerskool Outeniqua van George het goed gevaar op die gholfbaan tydens die jaarlikse Interskole…

Laerskool Outeniqua dring deur na die WOW-Spelfees Distrikskompetisie

Voor vlnr: Helena Burger (Gr 6 – derde plek), Amika Raubenheimer (Gr 5 – tweede plek), Mikela van der Spuy (Gr 4 – vyfde plek).    Agter vlnr: Chloë Christians…

Outeniqua Primary School learner excel at District Spelling Bee

The District Spelling Bee was held at George-South Primary on Saturday, 26 July. Simoné Michaels from Outeniqua Primary School achieved 2nd place and will therefore take part in the Western…

Outeniqua Primary School at Astro Quiz 2019

On July 24th Outeniqua Primary took part in the 1st round of the Astro Quiz 2019. The quiz consists of 30 multiple choice questions about the planets, stars and the…

Laerskool Outeniqua O/11A Rugbyspan presteer

Die 0/11A-rugbyspan van Laerskool Outeniqua, George, het aan die ALOE CUP deelgeneem in Jefferysbaai en puik presteer. Dylan Jordaan, Matthew Prins, Gerard Bekker en Jacobus de Villiers is aangewys as…

Laerskool Outeniqua skaakspan presteer by Eden Topskole Toernooi

Laerskool Outeniqua van George se 0/11-skaakspan het aan die George- en Eden Topskole Toernooi deelgeneem en gekwalifiseer om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi, 30 Augustus tot 1 September, deel te…

Laerskool Outeniqua o/13 Dogters-hokkiespan presteer

Die 0/13A-dogters-hokkiespan van Laerskool Outeniqua het die naweek van die 13de Julie aan die Park Sewes-toernooi in Mosselbaai deelgeneem. Die meisies het hulself puik van hul taak gekwyt en in…

Laerskool Outeniqua o/13 Netbalspan presteer

Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua in George, is die trotse naaswenners van die Park Sewes-toernooi te Mosselbaai. Hulle het in ‘n naelbyt-finaal teen Laerskool Gene Louw verloor. Agter v.l.n.r.: Zethu…

Outies se eie ‘Blitsbokke’

Laerskool Outeniqua in George het Saterdag, 13 Julie, aan die jaarlikse Park Sewes-toernooi deelgeneem. Twee spanne was ingeskryf wat onderskeidelik in Afdeling A en B gespeel het. Albei spanne het…

Laerskool Outeniqua leerders presteer in kuns

Baie geluk aan Ayden Fourie, An-Sophié Buchholz en Abia Alleem van Laerskool Outeniqua in George, wat deelgeneem het aan die WKOD Kunskompetisie – Eden en Sentraal Karoo Streek. Hul werk…

Laerskool Outeniqua bedank Hokkie-borge

Laerskool Outeniqua bedank die volgende borge bedank vir hul bydrae tot die 0/13-seuns-hokkiespan se hokkie-uitrustings: Ters Giliomee van Top Gear, Deon Grobler van Oasis Water en Gawie Kolbé van JAB…

Outeniqua Laerskool hokkie-afrigters ontvang hemde

Outeniqua Laerskool, George, se hokkie-afrigters het geborgde hemde ontvang van Supa Quick, George. Outeniqua bedank hulle vir hierdie pragtige hemde. Voor v.l.n.r.: Jeanne-Marie Mahne en Erika Smit Middel vlnr: Mélony…

Laerskool Outeniqua skaakspeler in Wes-Kaap Skaakspan

Enrico Michaels, skaakspeler van Laerskool Outeniqua, is in die Wes-Kaap Skaakspan opgeneem wat van 18-21 Junie in Kimberley aan die SA Skole Individuele Skaaktoernooi gaan deelneem.

Laerskool Outeniqua leerder skitter by Horizon Maths

Baie geluk aan Christian Kolbé van Laerskool Outeniqua in George, wat die 6de plek in die Wes-Kaap behaal het met die Horizon Maths kompetisie. 15 453 Leerders van 90 skole…

Laerskool Outeniqua rugbyspeler speler van die toernooi

Baie geluk aan Jacobus de Villiers van Laerskool Outeniqua in George, wat tydens die 0/11-rugbytoernooi in Durbanville, uit 12 spanne aangewys is as die Speler van die toernooi.

Laerskool Outeniqua tennisspelers in Edenspan

Baie geluk aan Jac du Plessis, Janu Botma, Moné Smit, Ruben Bezuidenhout en Daniel du Plessis van Laerskool Outeniqua in George, wat in die Edenspan opgeneem is. V.l.n.r. Jac du…

Laerskool Outeniqua vereer oud-leerder

Tydens ‘n onlangse spesiale saalbyeenkoms het Hoërskool Outeniqua van George ‘n eretoekenning aan ‘n oudleerder, Prof. Mathilda Burden (gebore Gericke), gemaak. Die toekenning is gemaak uit erkenning vir die leidende…

Laerskool Outeniqua Gr 7’s is kelners

Die gr 7’s van Laerskool Outeniqua het die kans gekry om as kelners te werk by die Geronimo Spur. Dit was ‘n suksesvolle aand vol opwinding. Hulle het vinnig geleer…

Laerskool Outeniqua Gr 5 leerders woon buitelugopvoedingkamp by

Die Gr 5-leerders van Laerskool Outeniqua van George het verlede week ‘n buitelugopvoedingkamp bygewoon by De Hoek, Oudtshoorn. Die leerders het aandagtig gekyk na ‘n lewensreddingsles deur ER24. Hulle is…

Laerskool Outeniqua atlete skitter by Wes-Kaap Kampioenskappe

Baie geluk aan Daniël, Rowan en Zac van Laerskool Outeniqua wat tydens die Wes-Kaap atletiekbyeenkoms puik gevaar het: Daniel van Zyl (1ste in 1200m seuns 0/11); Rowan Mafutu (1ste in…

Laerskool Outeniqua atlete na Wes-Kaap Kampioenskappe

Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul atlete wat Eden verteenwoordig het by die Wes-Kaap kampioenskappe in die Paarl. Agter vlnr: Rowan Mafutu, Aya Dada, Migail Barnard, Anika…

Laerskool Outeniqua Gr 4’s besoek George Museum

Die graad 4’s van Laerskool Outeniqua het as deel van die vak, Sosiale Wetenskappe, die George Museum besoek. Op die foto verskyn hulle saam met mnr Errol Jaftha en me…

Laerskool Outeniqua presteer in musiek

Laerskool Outeniqua in George is baie trots op Zencke Gerber en Karah Morkel wat albei onderskeidings behaal het in hul Rockschool musiekeksamens. Die instrumente waarin hulle presteer het was elektriese…

Laerskool Outeniqua atlete presteer

Laerskool Outeniqua in George is baie trots op die puik prestasies van hul atlete wat tydens die Sirkel A-byeenkoms fantasties presteer het. (Foto bo links:) Rowan Mafutu met ‘n blitsige…

Laerskool Outeniqua hou hul jaarlikse kleure-gala

Laerskool Outeniqua in George het op Dinsdag, 29 Januarie, hul jaarlikse kleuregala gehou. Die swemmers het uitstekend geswem en het trofeëontvang. (Foto) V.l.n.r.: Aldert van Zyl (Senior Victor Ludorum), Danelle…

New editorial members of Outeniqua Primary’s school newspaper

The new editorial members of Outeniqua Primary’s school newspaper can’t wait to get started on the first edition of the Uniqua. (Photo:) Front: Vincent Alicino. Row 1: f.l.t.r.: Marizé Botma,…

Laerskool Outeniqua verwelkom studente

Agt studente is tans besig met hul internskap by Laerskool Outeniqua in George (Foto): Voor v.l.n.r.: Erin Joubert, Dhana Loppmow, Kara-Lee Hayes en Jamie-Lee Thackray Agter v.l.n.r.: Tiaan Oberholster, Louis…

Laerskool Outeniqua verwelkom nuwe onderwyser

Laerskool Outeniqua in George verwelkom me Charné Claassen wat as Gr 7 onderwyser by die skool aangesluit het. Foto bo: Me Charné Claassen

Laerskool Outeniqua atlete presteer

Laerskool Outeniqua in George is trots op hierdie atlete wat die Eden-span op 2 Februarie by die Highgate Interprovinsiale byeenkoms gaan verteenwoordig. Voor v.l.n.r. Ebenette van Niekerk, Quintus Lutsch, Daniel…

Laerskool Outeniqua leiers woon kamp by

Die prefekte van Laerskool Outeniqua in George het ‘n baie suksesvolle kamp by De Hoek naby Oudtshoorn bygewoon. Verskeie spanbou- en leierskapontwikkelings-aktiwiteite het seker gemaak dat elke leerder die naweek…

Nuwe Gr 4 leerders by Laerskool Outeniqua

Die nuwe Gr 4’s by Laerskool Outeniqua in George is baie opgewonde om 2019 in die “groot skool” aan te pak. Dit is almal van hulle se eerste jaar in…

Stefanie Kolbé Primêre Skool Outeniqua se top Gr 6 akademiese presteerder

Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua wat die Christiaan de Kock trofee verwerf het as top akademiese presteerder in Gr 6. (Foto: Mariëtte Landman)

Primêre Skool Outeniqua wys Gr 7 se top akademiese presteerders aan

Primêre Skool Outeniqua se Gr 7 Top Akademiese Presteerders van 2018 is Carla Krüger (Dux leerder), Marseilles Naudé (tweede) en Abigail Olivier (derde). V.l.n.r. Carla Krüger (Dux leerder), Marseilles Naudé…

Primêre Skool Outeniqua wys hul Sportpersoonlikhede van 2018 aan

Tydens die Senior Prysuitdeling van Primêre Skool Outeniqua is vyf leerders aangewys as die Sportpersoonlikhede van 2018. V.l.n.r. Laurenze Laminie, Lee-Mar Pedro, Kaelin Mollentze, Zander Nel en Ian de Jager…

Laerskool Outeniqua beloon sportprestasies

Gedurende Laerskool Outeniqua van George se senior prysuitdeling het Drikus de Jager, Ian de Jager en Martin Mostert die Ruben Coetzer Trofee vir uitstaande sportprestasie in skoolverband ontvang. V.l.n.r. Ian…

Laerskool Outeniqua wys hul hoofleiers vir 2019 aan

Laerskool Outeniqua in George is trots op hul leerders wat aangewys is as die hoofleiers van 2019. V.l.n.r. Vincent Alicino(Onderhoofseun), Christian Kolbé (Hoofseun), Emmie Wannenburg (Hoofdogter), Emma Lutsch (Onderhoofdogter). (Foto:…

Outeniqua Laerskool prysuitdeling

Baie geluk aan Carla Krüger (foto bo:) wat tydens Laerskool Outeniqua in George se prysuitdeling die SAS Outeniqua Skild verwerf het. Hierdie spesiale trofee word toegeken aan ‘n leerder wat op…

Laerskool Outeniqua Gr 4’s tree op as kelners

Laerskool Outeniqua van George se graad 4-leerders het op 23 Oktober hulle puik van hul taak gekwyt by hul kwartaallikse Spur-aand. Die graad 4’s het die kelners met geesdrif en…

Laerskool Outeniqua reik uit na bejaardes

Inwoners van Rendezvous Cottages is op Vrydag, 2 November, verras met blommeruikertjies van leerders van Laerskool Outeniqua van George tydens hul jaarlikse Stella Louwrens Blommedag. Foto bo: v.l.n.r. Beate Graupe,…

Laerskool Outeniqua atlete presteer by Top 10 byeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Outeniqua van George is trots op hul atlete wat puik presteer het tydens die Top 10 byeenkoms in Bredasdorp. V.l.n.r:  Krisné Jordaan (2de in gewigstoot…

Laerskool Outeniqua Loopbaanweek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Foto 5 (bo)” _builder_version=”3.12.2″] Gedurende die eerste week van die 4de kwartaal is die gr 7’s van Laerskool Outeniqua tydens Loopbaanweek, bekendgestel aan al die moontlike loopbane…

Outeniqua kleure atletiekbyeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Foto 1″ _builder_version=”3.12.2″] Op 16 Oktober het Laerskool Outeniqua in George hul kleure atletiekbyeenkoms gehou.  Dit was ‘n dag vol pret, kleur, sang en rekords wat in…