Laerskool Outeniqua in George is trots op hierdie atlete wat die Eden-span op 2 Februarie by die Highgate Interprovinsiale byeenkoms gaan verteenwoordig.
Voor v.l.n.r. Ebenette van Niekerk, Quintus Lutsch, Daniel van Zyl
Agter v.l.n.r. Emma Lutsch, Danelle Bosman, Aldert van Zyl, Talitha McDonald, Cherise Spangenberg