‘n Spoggeleentheid waartydens drie van die agt A-bond skole in vanjaar se NWU Super InterhoĆ«r in aksie was, insluitend twee van Pretoria se top drie atletiekskole, het die fynproewer op Saterdag 19 Januarie by HoĆ«rskool Nelspruit se jaarlikse vriendskaplike byeenkoms, met kookwater-atletiek bederf.
NHS was die gasheer vir Prestige College en Afrikaans Hoƫr (seuns en meisies), asook die atlete van Ben Vorster (Tzaneen), Rob Ferreira en Lowveld High. Baie dankie aan die borg van die dag West End SuperSpar.
Die standaard was deurgaans van ‘n baie hoĆ« gehalte – en die Nellies het nie op hulle laat wag om met ‘n hele rits puik vertonings, saam met Rob Ferreira se uitstekende naellopers en Lowveld High se gedugte spronge-atlete, te wys dat die Laeveld nie vir die stadsjapies hoef terug te staan nie.
Tussen Douw Kruger (s.17), Ashley Erasmus (m.14) en Shanese de Clerck (m.14), is die 1,000 punte-kerf op die strawwe ABSA-tabel, gereeld beproef. Ashley se 36,26m in skyfwerp (1124 punte) was die beste deur ‘n plaaslike atleet. In gewigstoot, was haar uitmuntende 14,18m (nuwe Nellie-rekord, asook 1088 punte werd) eweneens ‘n spog-uitslag. Shanese het op ‘n pragtige 1,60m oor die dwarslat geseil ā ‘n ongelooflike hoogte vir ‘n gr.8-atleet (1011 punte)! Na ‘n (vir hom) beskeie 16,65m (gewigstoot, s.17) by die interhuis, het Douw die oĆ« laat rek toe hy die 5kg-gewig op ‘n yslike 18,08m (1035 punte) laat grondvat het. Dit is ‘n afstand van internasionale standaard, wat van Douw gewis medalje-materiaal in enige groot byeenkoms ter wĆŖreld, sal maak.
Die volgende NHS-atlete spog met goud (eersteplekke) ā ‘n uitsonderlike prestasie, gegewe die sterk mededinging (ABSA-punte bo 800 aangetoon):
Jaytee Boers (s.19): 1500m ā 4:17.78
Charles Nel (s.14): 100m hekkies ā 14.97 sek.; ook 300m hekkies ā 43.06 sek.
HandrĆ© vd Merwe (s.15): 300m hekkies ā 41.35 sek.
Janrico Vermeulen (s.19): gewigstoot ā 13,80m
Hannes Botha (s.15): spiesgooi ā 49,94m
Douw Kruger (s.17): gewigstoot ā 18,08m (1035); ook spiesgooi ā 60,48m (852); en skyfwerp ā 47,37m (817)
Suzaan Nel (m.17): 100m ā 12.25 sek. (867, en nuwe Nellie-rekord)
RhodĆ© Nel (m.16): 400m ā 60.60 sek.
Jessica Berry (m.19): 1500m ā 5:10.50
Danielle Groenewald (m.14): 300m hekkies ā 51.12 sek.
Shanese de Clerck (m.14): hoogspring ā 1,60m (1011); ook verspring ā 5,04m (921)
LanĆ© Taljaard (m.16): hoogspring ā 1,53m (835)
Ashley Erasmus (m.14): gewigstoot ā 14,18m (1088); ook skyfwerp ā 36,26m (1124)
DanĆ© Bruwer (m.19): gewigstoot ā 9,09m
Shana Scott (m.16): skyfwerp ā 33,65m (nuwe Nellie-rekord)
Lize Oosthuizen (m.14): spiesgooi ā 30,76m (832)
Silwer (tweedeplek) is verwerf deur:
Luthando Mabuza (s.16): 800m ā 2:07.62
Jaytee Boers (s.19): 800m ā 2:02.38
Luan Steyn (s.15): 1500m ā 4:33.81
Andreas van Heerden (s.19): 1500m ā 4:17.94; ook 3000m ā 9:19.31
Devon Nell (s.19): 400m hekkies ā 57.22 sek.
Ruan Pretorius (s.14): hoogspring ā 1,60m (865)
Jade Swanepoel (s.16): hoogspring ā 1,70m
Frederick Nel (s.16): gewigstoot ā 14,77m (848)
Quinn van Zyl (s.16): skyfwerp ā 36,36m
Coben Putter (s.19): skyfwerp ā 38,46m
Karl Erichsen (s.14): spiesgooi ā 43,37m
Zander vd Merwe (s.17): spiesgooi ā 58,41m (816)
Duan Bekker (s.19): spiesgooi ā 46,21m
Arili Boshoff (m.14): 100m ā 13.25 sek. (803)
Larise Combrink (m.15): 100m ā 13.34 sek.; ook 200m ā 27.53 sek.; en verspring ā 4,68m
RhodĆ© Nel (m.16): 100m ā 12.47 sek. (878); ook 200m ā 26.22 sek. (828)
Nicolize Aucamp (m.16): 400m ā 63.72 sek.
Jessica Berry (m.19): 800m ā 2:29.94
Mila de Villiers (m.17): 1500m ā 5:20.75
Nicci Viljoen (m.16): 100m hekkies ā 16.81 sek.; ook 400m hekkies ā 69.72 sek.
Tayla Kotzee (m.17): 100m hekkies ā 17.09 sek.
Lallie Grobler (m.15): 300m hekkies ā 49.32 sek.
Carla Schultz (m.15): hoogspring ā 1,55m (905)
Tagan Louw (m.17): driesprong ā 10,47m
Danika Meiring (m.17): gewigstoot ā 11,57m
Anika Sutherland (m.19): gewigstoot ā 8,75m
Anya Venter (m.14): skyfwerp ā 30,58m (882)
Christene Kruger (m.17): skyfwerp ā 25,05m
DanĆ© Bruwer (m.19): skyfwerp ā 27,16m
Die oes wat brons (derdeplekke) betref, lyk soos volg:
Charles Nel (s.14): 200m ā 25.37 sek. (806)
Luan Steyn (s.15): 800m ā 2:09.53 (810)
Luthando Mabuza (s.16): 1500m ā 4:34.25
Matthys Wessels (s.19): 1500m ā 4:19.18
Karl Erichson (s.14): 100m hekkies ā 15.56 sek.
Marco Capazorio (s.15): 100m hekkies ā 14.40 sek.
Devon Nell (s.19): 110m hekkies ā 16.65 sek.
Ruben Vorster (s.14): 300m hekkies ā 46.10 sek.
Henco de Nysschen (s.17): 400m hekkies ā 58.06 sek.
Werner Geldenhuys (s.16): gewigstoot ā 13,68m
Bernard van Esch (s.15): skyfwerp ā 42,48m (810)
Janco Pretorius (s.19): spiesgooi ā 44,79m
Lallie Grobler (m.15): 100m ā 13.56 sek.; ook 200m ā 28.43 sek.
Nicci Viljoen (m.16): 100m ā 13.09 sek.
Shanese de Clerck (m.14): 200m ā 27.89 sek.
Nicolize Aucamp (m.16): 200m ā 27.53 sek.
Suzaan Nel (m.17): 400m ā 64.94 sek.
Livy Owen (m.14): 90m hekkies ā 16.46 sek.
Luka Swanepoel (m.17): 100m hekkies ā 17.82 sek.
Cherise van Duyker (m.19): 100m hekkies ā 17.62 sek.; ook 400m hekkies ā 73.56 sek.
Mieke Louw (m.15): 300m hekkies ā 50.45 sek.
Tayla Kotzee (m.17): 400m hekkies ā 76.03 sek.
Shana Scott (m.16): gewigstoot ā 11,34m
Petra Erasmus (m.17): skyfwerp ā 23,39m
LianĆ© FouchĆ© (m.14): spiesgooi ā 29,09m
Simphiwe Ngwenya (m.15): spiesgooi ā 29,30m
Danika Meiring (m.17): spiesgooi ā 28,37m
Verder moet beslis vermeld word dat nog drie Nellies, al het hulle nie onder die eerste drie geƫindig nie, ook meer as 800 punte verdien het. Hulle is:
Henco de Nysschen (s.17): 200m ā 22.87 sek. (840)
Mechiel Brink (s.15): hoogspring ā 1,65m (823)
Ricardo Raubenheimer (s.15): hoogspring ā 1,65m (823)
Nou verskuif die fokus na Pretoria, waar NHS se span Vrydag aan Affies se jaarlikse byeenkoms gaan deelneem, asook volgende week by Waterkloof.
Sodoende kry die atlete waardevolle oefening op ‘n tartanbaan, asook uitstekende geleenthede om vir die komende interhoĆ«r-byeenkomste te slyp.
Sterkte!
Foto heel bo:Ā Marvin Mthethwa