Mpumalanga Hokkiespanne – Hoërskool Nelspruit

Mpumalanga Hokkiespanne. Twee-en-dertig Nellies is gekies om vir die Mpumalanga hokkiespanne te speel en hierdie vakansie aan verskeie toernooie deel te neem. Hierdie spelers het baie hard geoefen en die…

Junior ATKV Debatspan – Hoërskool Nelspruit wen semi-finaal

Junior ATKV Debatspan. Hoërskool Nelspruit se Junior ATKV debatspan het tydens die afgelope naweek se Noordwes-Vrystaat-Limpopo-Mpumalanga semifinaal as die wenners van die rondte uit die stryd getree. Alissa van Niekerk,…

SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe – Hoërskool Nelspruit

SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe. Twaalf Nellie-swemmers het aan die SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe vanaf 19 tot 24 April in Gqeberha deelgeneem. Die Nellies het as volg presteer: Sewe ander swemmers…

Landloopliga byeenkoms – Hoërskool Nelspruit

Landloopliga byeenkoms. Die landloop atlete van Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 20 April, deelgeneem aan nog ‘n landloopliga byeenkoms deelgeneem. Dié keer het die byeenkoms by die Mbombela-stadion plaasgevind. Die atlete…

NWU wintersport byeenkoms – Hoërskool Nelspruit teen Eldoraigne

NWU wintersport byeenkoms. Hoërskool Nelspruit het die afgelope naweek teen Hoërskool Eldoraigne tuis gespeel in die NWU wintersport byeenkoms. ‘n Groot skare toeskouers het Vrydagaand die hokkiespanne kom ondersteun toe…

Rose Bowl Gholftoernooi – Hoërskool Nelspruit leerder kampioen

Rose Bowl Gholftoernooi. Hoërskool Nelspruit graad 10 leerder, Alieke van Zyl, het hierdie week haar vaardighede gewys by die 2024 Nomads SA Dogters o/19 Rose Bowl gholftoernooi (silwer afdeling) by…

Menlo Mixit Tennistoernooi – Hoërskool Nelspruit presteer

Menlo Mixit Tennistoernooi. Hoërskool Nelspruit se tennisspanne het van 1 tot 4 Maart hul vaardighede gewys by die Menlo Mixit Tennistoernooi wat by Sun City plaasgevind het. Die kompetisie was…

Finsbury Krieketliga – Hoërskool Nelspruit skop af met ‘n wen

Finsbury Krieketliga. Hoërskool Nelspruit se o.15’s en die LVM White Tigers het 20 Januarie die Finsbury krieketliga afgeskop met ‘n oorwinning teen Hoërskool Centurion. Die White Tigers het tuis gespeel…

Akademiese en dienslewering prysuitdeling – Hoërskool Nelspruit

Akademiese en dienslewering prysuitdeling. Op Donderdag, 19 Oktober, het Hoërskool Nelspruit ‘n baie spesiale akademiese en dienslewering prysuitdeling aangebied. Toekennings soos getroue skoolbesoek, vordering op akademiese vlak, hoogste gemiddelde persentasie…

Bestuurskomitee 2023/2024 – Hoërskool Nelspruit

Bestuurskomitee 2023/2024. Hoërskool Nelspruit het hul nuwe bestuurskomitee vir 2023/2024 bekend gemaak. Schalk Grobbelaar en Zoe Scheepers gaan die leisels oorneem by Niandi Coetzee en Neelsie van Dyk. Die volgende…

Noordvaal Grootskole Hokkie – Hoërskool Nelspruit wen silwer

Noordvaal Grootskole Hokkie. Hoërskool Nelspruit se o/15 dogters hokkiespan, die Green Sticks, het deelgeneem aan die Noordvaal Grootskole (B-Afdeling) uitspele vanaf 9 tot 12 Augustus te Krugersdorp. Hierdie span het…

Wêreld Para-atletiekkampioenskappe – Juané le Roux (Lulu) skitter

Wêreld Para-atletiekkampioenskappe. Hoërskool Nelspruit leerder, Juané le Roux, het die afgelope week geskitter. Sy het by die Wêreld Para-atletiekkampioenskappe in Parys, Frankryk, haar persoonlike beste afstand verbeter. Verder het sy…

Noordvaal Hokkie toernooi – Hoërskool Nelspruit se fokus

Noordvaal Hokkie toernooi. Hoërskool Nelspruit see Hokkie-bokkies fokus nou op die Noordvaal Hokkie toernooi. Die afgelope naweek het die hokkie-bokkies deelgeneem aan die Mpumalanga-uitspele. Die o/14’s het met twee wedstryde…

Kuns inni Liedjiebos skoleprojek – Hoërskool Nelspruit presteer

Kuns inni Liedjiebos skoleprojek. ????????????́ ???????????????????????????? ???????????? ????????????! NHS se begaafde woordkunstenaars het aan die Kuns inni Liedjiebos skoleprojek deelgeneem. Al die finaliste is na ‘n oorhandigingsaand uitgenooi waar die…

Netbal – Hoërskool Nelspruit vs Secunda en Capricorn

Netbal. Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het op Saterdag, 13 Mei, teen Hoërskool Secunda en Capricorn High School gespeel. Dit was ‘n lekker dag op die netbal bane! Nellies se spanne…

Wêreld Para Atletiek Italië – Lulu le Roux van Nellies skitter

Wêreld Para Atletiek Italië. Hoërskool Nelspruit se Lulu wen by Wêreld Para Atletiek Italië! Juané (Lulu) le Roux (Graad 10) het die afgelope week deelgeneem aan die Wêreld-Para-Grand Prix-byeenkoms in…

NWU Wintersportreeks – Hoërskool Nelspruit presteer

NWU Wintersportreeks. Hoërskool Nelspruit se sportspanne het die NWU wintersportreeks op ‘n goeie noot afgesluit. Hoërskool Nelspruit het die afgelope paar weke deelgeneem aan die NWU wintersportreeks. Hierdie reeks het…

Junior Debat – NHS spanne leer van landbou voedselsekerheid

Junior Debat. Hoërskool Nelspruit se junior debat spanne het gaan kers opsteek by oud Nellie, Lumarie Grobler. Hulle benodig inligting oor hoe om organiese voedsel te kweek. Hierdie was ‘n…

St Andrew’s CAT students – Visit Microsoft Head Office

St Andrew’s CAT students. St Andrew’s School for Girls’ Grade 11 and 12 CAT and IT students visited Microsoft‘s head office. The students learnt about Azure, AI and the Cloud.…

Hoërskool Nelspruit werk met ‘n plan vir môre

Handré Homann (Dux) bemoedig leerders met aanlyn video NHS-leerders en -onderwysers werk met ‘n plan vir môre! Die inperkingstydperk het die geesdrif van die Nellie-leerders en -onderwysers nie geblus nie.…

Hoërskool Nelspruit neem afskeid van Meneer Hartman

Mnr Johan Hattingh en Kobus Hartman Meneer Kobus Hartman het aan die einde van die vierde kwartaal, 2019, die aanstelling as skoolhoof van Hoër Landbouskool Boland aanvaar. Die aankondiging het…

NHS se tuisbyeenkoms sorg vir kookwater-atletiek!

Rhode Nel (links) en Marco Capazorio (regs). Die jaarlikse tuisbyeenkoms wat Saterdag, 25 Januarie, deur Hoërskool Nelspruit aangebied is, sal vir seker nog lank in die waarderende toeskouers se geheue…

Hoërskool Nelspruit: Opwindende krieket lê voor vir afrigter en akademie

Foto links is Johan Rudolph en foto regs is hy saam met Xander Pitchers. Vyf jaar gelede het mnr. Johan Rudolph, of eerder ”coach” Jo, hom in die Laeveld kom tuismaak.…

Oud-Nellies verwelkom saam met nuwe personeel

Agter: Mnr Leroux Jordaan Middel: Mnr Jacques Malan en Me Diana venter Voor: Mnr Willie Herb en Mnr Johan Pretorius Jaarliks word daar tradisioneel nuwe personeel by Hoërskool Nelspruit verwelkom.…

Hoërskool Nelspruit Matriekuitslae 2019

V.l.n.r:  Mia Schmidt, Top Presteerders en Paul-Hendri van der Merwe.  NHS se matriekgroep van 2019 het gesorg vir ‘n mooi veertjie in die 2020 hoed! Hoërskool Nelspruit is aangewys as…

Hoërskool Nelspruit leiers by ATKV-Jeugleiersimposium

Om ‘n goeie leier te wees, moet jy basiese kennis en leierskapsvaardighede hê en dit suksesvol toepas. Hierdie leierskapkamp word met trots aangebied deur die ATKV-Jeugleiersimposium te Buffelspoort. NHS se hoofleiers…

Hoërskool Nelspruit rou oor Krieket-afrigter

Sifiso Mahima Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van Sfiso Mahima deel. Die jong man is ‘n bekende in die Laeveld krieketkringe en sy dood is inderdaad…

NHS se meisieskoor vereer as “beste nuwelinge”

Hoërskool Nelspruit se meisieskoor met die engelstemme, onder leiding van me. Elet Kruger, is hierdie jaar by KykNet se “Sing in Harmonie” Gauteng-finaal wat Saterdag, 12 Oktober te Gold Reef…

Nellies Care continues to motivate learners

On the 8th of October, Lentsa Motau (Nellies Care) together with Dumisane Chauke, newly appointed SA Netball Coach, reached out to Sicelo Sethu Secondary school, Mandlesive Secondary school and Malekutu…

Hoërskool Nelspruit klas van 2019 onthul nuwe tradisie

Mnr Johan Hattingh Die Gr 12 klas van 2019 het vir die laaste keer in hul skoolloopbaan die saalopening van Hoërskool Nelspruit bygewoon. Hier is ‘n kort artikel oor die nuwe…

HNS sportspesialis: atletiek oppad na ‘n wêreldbeker

Mnr. DP Badenhorst is op pad na ‘n wêreldbeker! Hy is baie opgewonde oor die geleentheid en sien uit om die SA atlete te ondersteun. Mnr. DP Badenhorst (Hoërskool Nelspruit-sportspesialis:…

NHS verloor Mpumalanga T-20 finaal met twee paaltjies

Jacques Vosloo (NHS Krieket) Die Mpumalanga T20-finaal tussen Hoërskool Nelspruit en Cambridge Academy van Witbank het Woensdag, 18 September, te Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Die Nellies het die loot gewen en…

NHS se tuisbyeenkoms lewer groot prestasies!

Aan groot opwinding, het dit gewis nie verlede Donderdag, 12 September, by Hoërskool Nelspruit se jaarlikse tuis voorseisoen-atletiekbyeenkoms ontbreek nie! Danksy ‘n sterk wind in die pylvak, is ‘wonderbaarlike’ naellooptye…

Kultuurweek by NHS skop af met “Val,gly…SKOTVRY!”

Vlnr:  Dewald Vorster, Anke Oelofse en Megan Bester. Hierdie week het afgeskop met Hoërskool Nelspruit se Tienertoneelstuk, “Val,gly…SKOTVRY!” wat NHS se leerders onlangs by die ATKV-kompetisie aangebied het. NHS het…

Mnr en Mej NHS is colour-licious

Net as jy dink dat die Mnr en Mej NHS glansaand nie nog beter kan wees nie, dan kom die supersokkie-sensasie, beter bekend as Snotkop, en 5 glanspaartjies en oortref…

NHS motivates matrics for Record Exams

NHS – Lentsa Motau with Lihawu pupils. For more than a decade Hoërskool Nelspruit has achieved a 100% matric pass rate. The school prides itself on this achievement and aspires…

NHS is naaswenners van Afriforum se Dink of Sink onvoorbereide debat!

Jana-Ingwersen-Mev.-Maritza-Uys-Ernst-Pieterse-Mev.-Magda-van-der-Merwe-en-Milda-van-Dyk. Tydens die Noordstreek uitdunne van Afriforum se Dink of Sink onvoorbereide debat op 16 Augustus te Hoërskool Montana tree Hoërskool Nelspruit as naaswenners uit die stryd teen drie en…

Hoërskool Nelspruit debatspan presteer nasionaal

Agter vlnr: Ernst Pieterse en Danté van der Westhuizen Voor vlnr: Ziné Maree, Niandi Coetzee en Cornelis van Dyk Op Saterdag, 4 Augustus, het twee Nellie-debatspanne aan die ATKV se…

Hoërskool Nelspruit skitter by Nasionale redenaars

Vlnr: Anthony Mabuza, Ernst Pieterse en Anke Oelofse Ons is baie trots op Ernst Pieterse wat in die ATKV onvoorbereide redenaars vir seniors tweede in Suid-Afrika geëindig het. Vind hier…

Diwiti and Lehawu Secondary Schools attend extra classes at NHS

Me. Yvonne Vorster Diwiti and Lehawu Secondary Schools attend extra classes at NHS As an ongoing initiative, Hoërskool Nelspuit aims to share their resources in order to uplift and empower…

NHS Eerste krieketspan klere-oorhandiging

Die eerste krieketspan van Hoërskool Nelspruit se klereoorhandigings-funksie is op Maandag, 5 Augustus in Westvaal se uitstalruimte aangebied. Die funksie bied aan die afrigters die geleentheid om die spelers aan…

NHS Sportspesialis: Atletiek saam na Morokko

‘n Span van 153 atlete en afrigters sal Suid-Afrika verteenwoordig by die jaar se Afrika-Spele wat vanaf 16-31 Augustus in Morokko aangebied word. Die span sal deelneem aan 11 uit…

Hoërskool Nelspruit se 3de kwartaal lewer vele aktiwiteite op

Dit was ‘n baie besige tweede kwartaal en die Nellies het op verskeie gebiede goed presteer. Die derde kwartaal gaan nog vele wintersport, krieket, swem en kultuur-aktiwiteite oplewer. Ons sien…

Charlotte Gericke: NHS se eie ystervrou

Op die oog af lyk dit of juffrou Charlotte Gericke van Hoërskool Nelspruit, maar net nog ‘n onderwyser is wat baie bedrywig is in die klaskamer en boonop nog hard…

NHS verwelkom nuwe adjunkhoof

Hoërskool Nelspruit het op 1 Junie 2019 sy nuwe adjunkhoof, mnr. Bertus Steyn, verwelkom. Mnr. Steyn is ‘n boorling van Gauteng en het aan Hoërskool Linden gematrikuleer. Hy voltooi sy…

Graskopkloof betower NHS Natgeorisme-klub

Een van die nuutste besienswaardighede in die Laeveld is die Graskop Gorge Lifts. Die Natgeorisme-klub van Hoërskool Nelspruit het dié juweel van die Panorama-roete besoek. Die klublede het vroeg die…

Hoërskool Nelspruit 1ste hokkiespan het funksie saam met borg

Op 25 April is die rooi tapyt by Duet Café vir ‘n baie spesiale funksie vir die eerste dogtershokkiespan uitgerol. Die gaste is bederf met ‘n Meksikaanse aand met al…

Hoërskool Nelspruit 1ste seunshokkiespan ontvang eerstespanklere

Die eerste seunshokkiespan (die Eagles), van Hoërskool Nelspruit, het Vrydag tydens ‘n klere-oorhandigingsfunksie hul eerstespan klere ontvang. Op Vrydag, 12 April, is ‘n klere-oorhandigingsfunksie vir die eerste seunshokkiespan van Hoërskool…

NHS debatspan presteer by Agenda se Debat Interhoër

Hoërskool Nelpruit leerders, Jana Ingwersen, Ernst Pieterse, Milda van Dyk en Danté van der Westhuizen het op Saterdag, 6 April, ‘n hond uit ‘n bos gepraat tydens Agenda (Afrikaanse Gemeenskaps-…

Hoërskool Nelspruit stel hul April-kalender bekend

NHS se 2de kwartaal het afgeskop en hulle is in vir nog ‘n vol, aksie-belaaide kwartaal. 4 April – Muurbal Interhoër (Secunda) 6 April – Debat Interhoër (Helpmekaar) 9 April…