)

Bestuurskomitee 2023/2024 – Hoërskool Nelspruit

Bestuurskomitee 2023/2024. Hoërskool Nelspruit het hul nuwe bestuurskomitee vir 2023/2024 bekend gemaak. Schalk Grobbelaar en Zoe Scheepers gaan die leisels oorneem by Niandi Coetzee en Neelsie van Dyk.

Die volgende leerders van Hoërskool Nelspruit is as adjunk-dux’e verkies:

  • Melize Lindeque en Wikus Endeman gaan die sosiale portefeulje behartig.
  • Lara Venter en Ian Wood sal in beheer van die sport portefeulje wees.
  • Ronel Basson en Jayden Meyer is aangestel oor die kultuur.
  • Marelize van Niekerk en Zander Schoeman staan aan die stuur van die akademiese portefeulje.

Dogters
Cherike Boshoff, Mické Botes, Telieze Coetzee, Mienke De Ruiter, Zané Du Toit, Amoré Gerber, Janke Koen, Danielle Lombard, Kristen Lombard, Carla Louw, Ané Niehaus, Demí Plath, Lindré Steenkamp, Tamaryn Thornhill en Marila Tremper

Seuns
Luke Berrange, Willem Botha, Stefan Coetzee, Wian de Beer, Richard Dickson, Leonard du Plessis, Dube Godwin, Nathan Duncan, Siyabonga Gama, Theuns Meyer, Daniel Potgieter, Marco Smith, Christiaan van Deventer, Edu van Staden en Luhan Van Wyk.

Hierdie nuutverkose BK het ‘n groot taak op hande. Die Nellies glo hulle sal die skool se waardes hoog hou!

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal